310 likes | 538 Views
Writing is not hard. Just get pen and paper, sit down and write as it occurs to you. The writing is easy – it’s the occurring that’s hard. (SL). En nee, ek het hul nog nie almal baasgeraak nie!. Foute waaruit andere dalk kan leer. Doen moeite om jouself te leer ken
E N D
Writing is not hard. Just get pen and paper, sit down and write as it occurs to you. The writing is easy – it’s the occurring that’s hard.(SL)
En nee, ek het hul nog nie almal baasgeraak nie! Foute waaruit andere dalk kan leer
Doen moeite om jouself te leer ken Wees dankbaar vir die sterkpunte, maar moenie op jou louere rus nie Werk aan die swakpunte – moenie dink hulle is ongeneeslik nie “Sê eerstens vir jouself wat jy wil wees, en dan wat jy dus moet doen.” (Epictetus – 55-135) Ek het myself nie geken nie
‘n Mens vermors energie deur twyfel en angs Omring jouself met mense wat in jou glo "If you can dream it, you can do it.” Ek het nie in myself geglo nie
En die hart probeerignoreer Dit het niegewerknie! Maarnatuurlikmoetjyjouverstand ookgebruik – hartsbesluitekandwase besluitewees Ek het verstand-besluiteprobeeruitleef ...
Moenieskryf net virpublikasienie Skryfenigiets – moenieheeltydbeoordeelnie Practice makes perfect “The more I practice, the luckier I get.” - Gary Player Ek het nieaanhouskryfnie
“You must protect your writing time – the easiest thing on earth is NOT to write!”
Maardisnooittelaatnie! Dit help nieomdaaroortemoppernie Pas die BOS-beginsel toe: BAS OP STOEL! Ek het tydlaatverloregaan
Doelwitte gee jouietsomnatestreef Te groot – oorweldigend Te klein – vervelig Krywatvir JOU werk Ek het nierealistiesedoelwittegehadnie
As die taaktegrootlyk, oorweldigditjou Breekaf in kleinerstukkies Beloonjouself! “Straf” jouself Die wêreldvergaannie as jysomsniejoudoelwitbereiknie! Begin eenvoudigmôreweer van vooraf Ek het teen die groottevan my doelwittevasgekyk
Binne-gesprekbepaaljoudade Ek dink ekkan… ekvermoedekkan …ekWEET ekkan! Negatiwiteitversmoorkreatiwiteit Ek het myself negatiewekommentaargevoer
Het die genre (romanse) se grenseprobeerskuif Dit het niegewerknie! Ek het die wielweerprobeeruitvind
Spesialiseer Moet op een ding fokusomditgoedtekandoen Anders weetjy ‘n bietjie van allesen alles van niks! Allesprobeerdoen
Maar onthou jy het verstand ook “The universe steps aside for himwho knows where he is going.” Volg jou hart
Moeniekarringoor die verledenie AS ekmaar net ... As is verbrandehout! “As die doktervir my sêek het net ses minute omteleef, salek net ‘n bietjievinnigertik.” (Isaac Asimov) Allesverloop met ‘n plan
En beweegaanwanneer die tydryp is Kortverhaleromansesliefdesroman Romansekan ‘n goeieplekweesomte begin Begin by watjyken
Kursusvirkortverhale lei na HG Elize Parker verwys my naLapa Lapa lei my naRomanza Romanza lei my naliefdesroman Maardisnie die eindenie – nuwedoelwitte Weeswakker en sienkanseraak
Familie en vriende Skryfkringe Skrywerontwikkeling blog – www.madelie.wordpress.com Kry ‘n ondersteuningstelsel
Doenkursusse, lees boeke, gesels met skrywers Maarêrens is ditgenoeg ... danmoetjytoepaswatjygeleer het “Skrywersmoet op hulskryfspieregaan sit en SKRYF!” (Willem Fransman) Leer by die kenners
Lees enigetaalwatjykan lees Lees die taalwaarinjywilskryf - Afrikaans Lees enige genre Lees die genre waarinjywilskryf – romanses Lees Romanza Lees ... Lees ... Lees ...
Absorbeer! Weesbewus van MENSE Weesbewus van WOORDE Houjouboekiebyderhand! Word ‘n spons!
Bestudeer die vereistesvirdaardie genre Maaksekerjyonderskryfdit Kan nieietsskryfwaarvoorjynierespek het nie – lesersgaanditagterkom As die romansenievirjou is nie – houaan met soek BESLUIT OP ‘N GENRE
Sommigeskrywerskan ‘n briljantestorieuitdink Sommigeskrywerskan ‘n doodgewonestorie op besonderewysevertel Die werklikgeseëndeskanalbeidoen Werkvoortdurendaanalbei! Leer ken jousterkpunte
‘n Klein wenkiekan ‘n grootresultaatlewer Dink mooivoorjyraad in die wind gooi Reageer op wenke
Weetaanwiejyjoumoetsteur Oefenomditniepersoonlik op teneemnie Gee jouselfkansvirherstel ‘n Mens leer bitter min uitkomplimente! SPRING AAN DIE WERK! LEER HANTEER KRITIEK
Vreesvirverwerping – onsgrootstevrees Probeerskeijouself van jouwerk Feel the fear and go through it ... Leer die wagtyehanteer Die bestemanier – BEGIN SOLANKMET ‘N NUWE STORIE! Leer hanteer die vrees
Ons is nooitdaarnie! Daar is ALTYD nog ‘n hekkievoor DIE DOELPALE VERSKUIF VOORTDUREND
Many people –women especially – feel guilty about writing.They feel it is self-indulgent.But it is not.It is a way of coming to gripswith the world,and it is also a way of making money.(Hilary Mantel)
“Publication is the male equivalent of childbirth.”(RichardAcland)
www.marilecloete.wordpress.com www.romanzalesers.wordpress.com Komkuiervir my!