1 / 16

JAN KRIEL SKOOL (Kuilsrivier) (sedert 1937)

JAN KRIEL SKOOL (Kuilsrivier) (sedert 1937). Geskiedenis van Jan Kriel Skool. 1925: Jan Kriel, op ouderdom 16, sterf agv epilepsie. 1937: Jan se ouers, met die hulp van die Kerk, begin ‘n instituut om kinders met epilepsie te versorg. Jan Kriel. Ds Kriel.

piper
Download Presentation

JAN KRIEL SKOOL (Kuilsrivier) (sedert 1937)

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. JAN KRIEL SKOOL(Kuilsrivier) (sedert 1937)

  2. Geskiedenis van Jan Kriel Skool 1925: Jan Kriel, op ouderdom 16, sterf agv epilepsie • 1937: Jan se ouers, met die hulp van die Kerk, begin ‘n instituut om kinders met epilepsie te versorg Jan Kriel Ds Kriel Mev Kriel 1944: Van versorging na opvoeding: ‘n Formele skool word gestig 1985: Die skool sluit ook leerders in met ander spesiale onderwysbehoeftes

  3. Van ‘n beskeie begin . . . 1ste Klaskamer Die perdestal van ds Kriel 1ste Seuns-koshuis Ou buite-geboue

  4. Die ou Pastorie: 1ste Meisies en Personeel woning Die Ou Skool: Stalle van resiesperde

  5. … na groter drome … Die Vereniging van Vriende van die Epileptiese kind is in 1949 gestig, twv bewusmaking en fondse En met dié fondse is groot bouprojekte aangepak in die jare 1950 - 1985

  6. By Jan Kriel Skool strewe ons om leerders met epilepsie en ander spesiale onderwysbehoeftes te bemagtig

  7. ”Gee ‘n Kind ‘n Kans””Gee ‘n Kind ‘n Kans” Spesiale onderwys is ongeveer 4 maal so duur as hoofstroom onderwys. Jan Kriel Skool word net gedeeltelik gesubsidieer. Vriende se finansiële ondersteuning verseker die toekoms van noodsaaklike hulp vir ons kinders en hul besondere behoeftes. Word asseblief ‘n donateur-vriend en help ons om ‘n kind ‘n kans te gee!

  8. ”Gee ‘n Kind ‘n Kans””Gee ‘n Kind ‘n Kans” Die volgende spesiale dienste maak Jan Kriel Skool uniek.

  9. Mediese Dienste • Besoekende pediater • EEG Tegnikus • Kliniek assistent SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid

  10. Sielkundige Dienste 3 Sielkundiges Vir evaluerings en Ander spesialis- ondersteuning SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid

  11. Fisioterapie SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid

  12. Arbeidsterapie SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid

  13. Spraak- & Taalterapie SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid

  14. Ortodidaktiek Bandhulp Transkribering SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid

  15. Sport vir fisies gestremdes • Atletiek • Fietsry • Swem • Hokker • Tafeltennis Verskeie provinsiale en nasionale kampioene2 Paralimpiese (Athene 2004) atlete SPESIALE DIENSTE: Jan Kriel se uniekheid

  16. Baie Dankie ! … dat u ‘n Vriend van Jan Kriel se kinders is (of gaan word) U BESONDERE ONDERSTEUNING WORD WAARDEER

More Related