slide1 n.
Download
Skip this Video
Download Presentation
♫ Turn on your speakers!

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 12

♫ Turn on your speakers! - PowerPoint PPT Presentation


  • 122 Views
  • Uploaded on

♫ Turn on your speakers!. CLICK TO ADVANCE SLIDES. Nietigheid van die Mens. Die wysheid van Salomo. . Alta Strydom. Prediker 11:9 verbly jou, o,jongeling in jou jeug. en laat jou hart jou vrolik maak in die dae van jou jonkheid. en wandel in die weë van jou hart en.

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about '♫ Turn on your speakers!' - orlando-gilmore


Download Now An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
slide1

♫ Turn on your speakers!

CLICK TO ADVANCE SLIDES

slide2

Nietigheid van die Mens

Die wysheid van Salomo

. Alta Strydom

slide4

en laat jou hart jou

vrolik maak in die

dae van jou jonkheid

slide5

en wandel in die weë van jou hart en

in die aanskouing van jou oë;

slide6

maar weet dat God

jou oor al hierdie

dinge in die gerig

sal bring.

slide7

Pred.12:1 En dink

aan jou Skepper in

die dae van jou

jonkheid voordat

die dae kom en die

jare aanbreek

waarvan jy sal sê:

Ek het daar geen

behae in nie.

slide8

Prediker 9:9 Geniet die lewe

met die vrou wat jy liefhet

al die dae van jou nietige

lewe wat Hy jou gegee

het onder die son - al jou

nietige dae,

want dit is jou deel aan

die lewe en aan jou

arbeid wat jy met

moeite verrig

onder die son.

slide9

Psalm 119:9 Waarmee sal

die jongeling sy pad suiwer

hou ? Deur dit te hou na

U woord.

slide10

Psalm 119:105 U woord is 'n lamp

vir my voet en 'n lig vir my pad.

Psalm 51:12 Skep vir my 'n

rein hart, o God,en gee

opnuut in die binneste

van my 'n vaste gees.

Psalm 51:19 Die offers van God is 'n

gebroke gees; 'n gebroke en verslae

hart sal U, o God, nie verag nie!

slide11

Psalm 119:151 U,o HERE,is naby,

en al u gebooie is waarheid.

Lankal het ek geweet uit u

getuienisse dat U hulle vir

ewig gegrond het.

slide12

Psalm 121 Ek slaan my oë

op na die berge:

Waar sal my hulp vandaan kom ?

my hulp is van die HERE wat

hemel en aarde gemaak het.

Hy kan jou voet nie laat wankel

nie; jou Bewaarder kan nie

sluimer nie. Kyk die Bewaarder

van Israel sluimer of slaap nie.

Die HERE is jou bewaarder !

God se Woord

Alta Strydom