1 / 26

INLEIDING TOT ADMINISTRATIEFREG

INLEIDING TOT ADMINISTRATIEFREG. PBR 324. DOSENT:. ILZE FOURIE LLB (CML). Vraag 1: Definieer ADMINReg (3) Dit is die deel van die Publiekreg . (1) Wat die organisasie, bevoedheid en optredes vd staatsadministrasie reel

opal
Download Presentation

INLEIDING TOT ADMINISTRATIEFREG

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. INLEIDING TOT ADMINISTRATIEFREG PBR 324

  2. DOSENT: • ILZE FOURIE • LLB (CML)

  3. Vraag 1: Definieer ADMINReg (3) • Dit is die deel van die Publiekreg. (1) • Wat die organisasie, bevoedheid en optredes vd staatsadministrasie reel • Sover dit NIE binne die sfeer van die Staatsreg in die enger sin val nie(1) • Reel ook die bevoegdhede & samestelling van liggame wat nie owerheidsliggame is nie • (bv.klubs en kerk organisasies). (1) • Verdere voorbeeld: • Immigration Act 13 van 2002 • Bemagtig immigrasie beamptes om die ingang & uitgang van persone in die publiek te reguleer • Ing PAJA mag die uitoefening van administratiewe mag beperk

  4. VRAAG 2: Onderskeid tussen PRIVAATREG & PUBLIEKREG? (6) • Privaatregtelike verhouding gegrond op gelykheid (of vrywillige basis), terwyl • Publiekreg (grondwetlikereg, staatsreg en adminreg) reguleer die verhouding tussen regeringsinstellings inter se en regeringsinstellings en individuele subjekte op ‘n ongelyke basis. (1) • Ongelyke verhouding spruit voort uit owerheidsgesag wat staat or die individu (1) • [Ongelyke verhoudings gebasseer op gesag kom ook voor in die privaatreg, bv • Ouer en kind, voog en pupil, lede en bestuur van vrywillige organisasie] • Ongelyke verhoudings in die privaatreg verskil van die in die publiekreg in sekere wesenlike aspekte: • - In die privaatregtelike verhouding is die patye almal private persone en nie owerheidsliggame nie (1); • - Privaatregtelike verhouding nie gerig op openbare belang, maar individuele belang (1); • - Regsubjek se ondergeskikte posisie is die gevolg van bv onvolwassenheid na die oordeel van die reg (1) • Ondergeskikte verhouding in die privaatreg tussen lede en bestuur van vrywillige org. = gesaghebbende verhouding van publiekreg , daarom is aminreg van toepassing (1) • J ohn Wilkinson and Partners (Pty) Ltd v Berea Nursing Home (Ply) Ltd

  5. John Wilkinson and Partners (Pty) Ltd v Berea Nursing Home (Ply) Ltd TradisioneleonderskeidtussenPrivaatreg & Publiekreg Later besluit Natal ProvinsialeAdministrasieom die eiendomte ONTEIEN. ONGELYKE verhouding. Gelykeverhoudingvervang met GESAGSverhouding Tehuis het eiendomsagentopdraggegeeomeiendomvirhulteverkoop. Oorspr. Sou die Natal ProvinsialeAdministrasiekoop. GELYKE verhouding PUBLIEKREG PRIVAATREG

  6. vraag 3: OWERHEIDSGESAG (3) • Geheel van die bevoegdhede & magte wat reg aan Staat & Organe verleen. • Stel Staatsorgaan in staat om regsverhoudinge met ander regsubjekte aan te gaan • Ook gee dit Staatsorgaan mag om beslissings af te dwing, besluite toe te pas en die inhoud van sy verhoudinge te verander (2) • Die vermoe van owerheidsliggaam om EENSYDIG binne ongelyke verhouding sekere optrede af te dwing is die duidelikste openbaring van owerheidsgesag.(1) • NIE soos kontrakte in die privaatreg waar toestemming deur beide partye benodig word om kontrak te sluit nie. • Staat kan in die Publiekreg eensydig aksies toepas.

  7. Vraag 5: Invloed van Demokratiese Grondwet in 1994 op die Administratiefreg (7) • mees NB - sowereiniteit van parliament - vervang deur Oppermagtigheid van GW. (art 2) • Iin verlede, kon howe nie uitspraak lewer oor Parlimentere wetgewing / geldigheid daarvan nie – dit het gelei tot onbillikheid NOU art 34 hulle kan(1) • Grondwet bepaal dat alle reg wat in stryd is met die GW ongeldig is – sluit in gemenreg en wetgewing(1) • Doel van GW is om Demokratiese waardes van Gelykheid, Vryheid & Menswaardigheid te vestig. • Die waardes vervat in Handves van regte – daarom moet howe in adminregtelike sake die wetgewing ing waarvan optrede gedoen is toets (2) • Adminreg reguleer organisasie & magte van Staatsadmin en uitvoerende gesag en dit moet GW wees • NB : Administratiewe geregtigheid nou verskans as fundamentele reg in Art 33 van die Handves van regte • Brei hier art 33 uit

  8. VRAAG 6: Hoe beinvloed die Handves van Regte die toepassing van die Administratiefreg? (4) • NA HANDVES • Doel van handves is omStaatsgesagtebeperk • Regteverskans in GW • Howe toetsnouallewetgewing • Magnou net regtebeperksover art 36 toelaat • VOOR HANDVES • Individueleregte is gereeldverontagsaamdeurStaat/ Organe • MoesRegte BEWYS & oortredingook • Parlementeresowereiniteit en parlement het gemeneregmagoorheers

  9. Vraag 8 : Wat beteken die term “STAATSORGAAN”? In u antwoord moet u verwys na Art 239 van die 1996 Grondwet en die beslissings Baloro v University Bophuthatswana (wye interpretasie) en Directory Advertising Cost Cutters v Minister for Posts, Telecommunications and Broadcasting, (meer beperkte interpretasie) en Burns (p93 – 99)

  10. STAATSORGAAN • ARTIKEL 239 VAN DIE GRONDWET • Staatsdepartement of administrasie in die nasionale, • provinsiale of plaaslikeregeringsfeer • Enigeanderfunksionaris of instelling • Oefen ‘n bevoegdheiduit of verrigfunksieinggrondwet of • provinsialegrondwet • Oefenopenbarebevoegdheiduit of verrigopenbarefunksie • ingwetgewing • Maar NIE ‘n Hof of geregtelikebeamptenie

  11. Enige staatsdepartement of administrasie in die nasionale, provinsiale of plaaslike regeringsfeer Administrasie is deel van die uitvoerende gesag Sluit howe, die kabinet en regsbeamptes uit Waar die verantwoordelikhede van die President, kabinet en lede van die uitvoerende raad verband hou met toepassing van wetgewing, is hul optrede ‘n administratiewe aksie

  12. Enige funksionaris of Instelling Staatsorgaan sluit in NATUURLIKE PERSONE & REGSPERSONE As hulle Publieke mag of funksie uitoefen tov bemagtigende bepaling Die funksie moet bemagtig word deur die grondwet, provinsiale grondwet of wetgewing Bv> Waar private instelling publieke funksie uitvoer

  13. Kry die liggaam /orgaan mag vanuit wetgewing? • Vorm die liggaam /orgaan deel van ‘n Staatsdepartement? • Voer die liggaam /orgaan publieke pligte of funksies uit? • Het die liggaam / orgaan die mag om bg pligte / funksies te verrig? • Het die liggaam/orgaan outoratiwe mag? RIGLYNE OM TE BEPAAL OF ‘N INSTELLING OF FUNKSIONARIS ‘N STAATSORGAAN IS

  14. Enige funksionaris of Instelling • ‘n Funksionaris / instelling kwalifiseer as Staatsorgaan as dit magte uitoef itv Grondwet / Provinsiale Grondwet • OF ‘n Publieke mag/ funksie uitoefen itv wetgewing • BV: • ESKOM, SABC, TELKOM • Privaat Mpy wat vullis vir die Munisipaliteit verwyder p 93 Textbook

  15. NASIONALE SFEER • Departement van Landbou, Onderwys ens. • Ministers as hoofde van die departemente • President en Adjunk as hul in hul administratiewe kapasiteit optree bv. as hul gevangenis vrylaat. VOORBEELDE Enigestaatsdepartement of administrasie in die nasionale, provinsiale of plaaslikeregeringsfeer

  16. PROVINSIALE SFEER • Provinsiale Departemente wat betrokke is met: • Provinsiale beplanning • Provonsiale sport • Provinsiale kulturele sake

  17. PLAASLIKE SFEER • Organe/liggame bemoeid met regulering van munisipale parke en ander rekrasie geriewe • Verkeer en parkering =

  18. Art 8 GW - Toepassing Die Handves van regte is van toepassing op alle reg, dit bind die wetgewer, uitvoerende gesag, regslui en alle Staatsorgane.

  19. Alg reel = kwalifiseer as Staatsorgaan as (verrig publieke funksie & maak staat op infrastruktuur en onderstening van die staat) Private liggamme? Nie uit hoofde van ‘n wet gestig nie, maar wat hul basiese funksies uitvoer onder die beheer / toesig van die Staat? Private ouetehuise & private skole wat subsidies van die Staat ontvang?

  20. Waarskynlik ook Staatsorgane vir die doeleindes van art 8(1) van die GW MAAR bv. private maatskappye, gestig ing Maatskappyewet, wat nie ‘n Publieke funksie verrig of uitvoerende mag het nie? Word NIE gebind deur Art 8 van die Handves nie – NIE Staatsorgaan..

  21. Toets: (1) Is die Staat in beheer ? (beheer toets) (meer beperkte toets) (bl97) Dir Advertising Cost Cutters v Min Post & Telecom 1996 3 SA 800 T Goodman Bros (Pty) Ltd v Transnet 1998 BCLR 1024 w 1030

  22. (2) Publieke Mag Toets (bl99) Inkatha Freedom Party v Truth & Reconciliation Commission Sluit ook in instansies of organe wat publieke magte

  23. (3) Bree Toets p99 Baloro v University of Bophuthatswana Beslis onder die 1993 Grondwet Vraag of ‘n liggaam of orgaan ‘n Staatsorgaan is hang grootendeels af van Die mate waarin so ‘n liggaam / orgaan geintegreer is in die strukture van die staatsgesag VIR EKSTRA PUNTE – SOM DIE UITSPRAAK OP

  24. VRAAG 10: • (LEES) • Van Huyssteen v Minister of Environmental Affairs and Tourism, • FEITE: • YSKOR ou ‘n staalmeule naby die Langebaanmeer oprig. • Om so te doen,moes die land/grond hersoneer word deur die provinsiale administrasie van die Wes-Kaap. • Aangesien die meule naby ‘n baie sensitiewe natuur gebied sou wees moes ‘n omgewingsimpak studie gedoen word. • Daarmee saam moes ‘n raad aangestel word deur die Nasionale Departement van van Omgewingsake ing wet op Omgewingsake, om die impak van die meule te ondersoek. • Die assesering is toe gedoen deur die WNNR. • Voor die voltooing van die ondersoek en tydens hewige teenstad vanaf die puubliek het die Wes-Kaapse Administrasie die hersonering goed gekeur. • Mr Van Huyssteen, wie grond in die Lagebaanmeer area besit was een van die mense wat beswaar gemaak het teen die besluit van die administrasie.

  25. Antwoord die volgende: (a) Hoeveel Staatsorgane is hier betrokke? en gee ‘n rede vir u antwoord. (6) (b) Is die hersonering deur die Administrasie Administratiewe aksie? (3) (c) Is die aanstelling van die raad deur die Departement Administratiewe aksie? (3) (d) Is Mr Van Huyssteen se aksie teen die Administrasie Administratiewe aksie? (2)

  26. TO DO FOR NEXT WEEK: Antwoordvrae a) tot d) van Van Huyssteensaak Leereenheid 1.3 van die gids Vrae 11 – 20 van die werkboek

More Related