1 / 11

Verrassings !

Verrassings !. Die meeste van ons hou van verrassings Geskenke (verjaarsdag/kersfees) is bedoel om verrassings te wees Met ons verjaarsdae en kersfees is ons ook verrassings te wagte Werklike verrassings is wanneer ons dit die minste verwag !. Onaangename verrassings !. Motor ongeluk

norm
Download Presentation

Verrassings !

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Verrassings ! • Die meeste van ons hou van verrassings • Geskenke(verjaarsdag/kersfees) is bedoel om verrassings te wees • Met ons verjaarsdae en kersfees is ons ook verrassings te wagte • Werklike verrassings is wanneer ons dit die minste verwag !

  2. Onaangename verrassings ! • Motor ongeluk • Siekte • Mislukte verhouding • Werkloosheid • Geweld/misdaad/diefstal • Dood

  3. Raad vir slegte verrassings ? • Bestuur veilig(Motor ongeluk) • Lewe gesond(Siekte) • Erns met verhoudings(Mislukte verhoudings) • Tref finansiële voorsorg(Werkloosheid) • Beste manier is egter: Lewe in ‘n lewende verhouding met God, want dan in staat om enige verrassing te kan hanteer !

  4. 2 Petrus 3:1-15 Jesus kom verseker weer !

  5. Voorberei vir die wederkoms ! • Gaan wees soos ‘n verrassing ! • Vir party soos ‘n slegte verrassing ! • Baie ontken dat die wederkoms gaan plaasvind • Ander wil die verrassings element wegneem deur te voorspel wanneer … !

  6. 2 Petrus 3:3-4 (Huidige Stand) • Spotters van die wederkomsverwagting • ‘n Werklikheid in die lewe van die gemeente aan wie hier geskryf is • Selfs in ons dag en tyd lewe Christene asof die wederkoms sommer net ‘n storie is • Ons raak vasgevang in die sekuriteite van die hier en nou, vergeet dat ………

  7. 2 Petrus 3:5-6 en 7-8 (Belofte) • Verwysing na die skepping en sondvloed • Die sekerheid daarvan, waarborg van die wederkoms van Jesus Christus …. • Verwysing na oordeel en • dat God se berekening van tyd verskil van ons berekening van tyd

  8. 2 Petrus 3:9 ? (Kern !) • Bewys van God se liefde en genade ! • God wil dat niemand sal verlore gaan nie ! • Teenoor ons denke ? • Gee tyd dat almal gered kan word • Wees self gereed ! • Ons verantwoordelikheid om te vertel, van dit wat ons self het !

  9. 2 Petrus 3:10 (Wanneer ?) • Dief in die nag metafoor • Gepaard met herskepping van hemel en aarde

  10. 2 Petrus 3:11-13 (Samevatting) • Leef toegewy aan God (Getuies) • Leef in verwagting van die זהוהזף • Maar weet: Redding en oordeel ! • Leef met belofte van die her-skepping

  11. 2 Petrus 3:14-15 (Samevatting) • Moenie ophou lewe nie, wees lewende getuienisse van God se genade (redding) vir ons ! • Wederkoms uitstel = genade = verantwoordelikheid om Evangelie van redding te verkondig ! • Koop die tyd uit !

More Related