1 / 1

MEJ WATERBLOMMETJIE 2013

MEJ WATERBLOMMETJIE 2013.

niyati
Download Presentation

MEJ WATERBLOMMETJIE 2013

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. MEJ WATERBLOMMETJIE2013 MejWaterblommetjie 2013 is oopvirmeisiestussen die ouderdomme van 4 en 6 Jaar. Gedurende die eersterondte van die kompetisieword 24 finalistegekiesvanaffotoswatdeur die ouersingestuur word saam met die inskrywingsvorm. Inskrywingssluit 31 Augustus 2013 en die finale dag van kompetisievindplaas op 7 September 2013 op Rhebokskloof in Paarl. Naam: Van: Ouderdom: (merk X) 4: 5: 6: D.O.B: Dorp: Ouernaam: Huiskontaknommer: Selfoonnommer: E-pos Adres: Alleinskrywingsmoettussen die ouderdomme van 4 en 6 jaarwees en die meisies mag eers 7 word in 2014. Saam met die inskrywingmoet 2 foto’singegee word (1. Kop-en-skouersfoto. 2. Vollengtefoto). InskrywingsfooibeloopR50 per inskrywing, ‘n bewys van betalingmoet die inskrywing en foto’svergesel. Finalistewataan die kompetisiegaandeelneem op 7 September 2013 salvanaffoto’sgekies word. Die wenner van die kompetisie is dan die gesig van die MejWaterblommetjievirdie tydperk tot en met die nuweMejWaterblommetjiegekroon word. Beoordelaarsse besluit is finaal. 2de Prinses wen ‘n piekniek by Rhebokskloof vir 4 menseterwaarde van R750, 1ste Prinses wen ‘n piekniekvir 8 menseterwaarde van R1500 en die wenner, MejWaterblommetjie 2013, wen die grootprys van ‘n kinderpartytjie by Rhebokskloof terwaarde van R5000. Inskrywingsvormskanby Ace Models Paarl ingehandig word (hoekvan Hospitaal en Breda straatPaarl), of kange-epos word na lillianjonker@gmail.com saam met foto’s en bewys van betaling. L. Jonker, Savings, ABSA, Acc nr. 9270313957 Branch code 632005. Virmeerinligtingskakel Lillian Jonker op 082 953 5825. OuerHandtekening:

More Related