1 / 21

Vorm 5 Portfeulje toets

Vorm 5 Portfeulje toets. Poësie Talle tonge Bitterbessie dagbreek Sommer net vir jou. Algemene notas:. Kyk mooi na die puntetotaal . Moenie ‘n opstel skryf as dit net (1) punt tel nie .

neci
Download Presentation

Vorm 5 Portfeulje toets

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Vorm 5 Portfeulje toets Poësie Talle tonge Bitterbessie dagbreek Sommer net vir jou

  2. Algemene notas: • Kykmooina die puntetotaal. Moenie ‘n opstelskryf as dit net (1) punt telnie. • Bly by basiese Afrikaans, tensyandersversoek. Moenieditonnodigmoeilikvirjouselfmaaknie. • Wanneerjyietsmoetaanhaal, sorgdatjy die korrekte spellinggebruikvirdaardieaanhaling of woord. Onthouaanhalingstekens!!! • Moenieietsaanhaal as ditniegevra word nie. • Lees die vraeordentlikdeur en maaksekerjyweetwatgevra word. • Probeer die vraag in die konteks van die gedig lees.

  3. Vraag 1 – Talletonge 1.1. Verduidelik in joueiewoordewattertipewoorde die volgendetongespreek: 1.1.1 Heuning tong: Mooiwoorde/ vleitaal. 1.1.2.Skerp tong: Hardewoorde/ praatsonderomte dink. Elke definisieteleen punt. Moenie ’n lang verduideliking gee nie! Geenaanhalings!! Hierdie is watjyverstaanoor die woorde.

  4. 1.2. Wattergevolghet beide die “skerp tong” en die “suur tong”? Antwoord: Ditmaakmense se gevoelens seer. Ditlaatletsels. Gevolg is resultaat/uitwerking van die tonge. Dittel twee punte so jykannie net sêditmaak seer nie. Hiermoetjy met insigantwoord van watjy van die gedigverstaan. Jykannieaanhalingsgebruiknie, want dit word niegevranie.

  5. Soek ’n woord in die gedig. 1.3. + 1.4. Watterwoord in die gedigbeteken “stilbly”? Haal ’n woord aan. Antwoord: 1.3. „swyg” 1.4. „salf” Soek die woord en haalditaan “ ” Spel die woordreg!

  6. 1.5. Lees die eerste en laasteversreël. r.1 “Talletonge het ek” r.13 “Ek het talletonge” 1.5.1. Hoe verskildie versreëls van mekaar? (1) Antwoord: Die woordorde is anders Puntetotaal is een punt. Gee net eenverduideliking

  7. Met anderwoorde; Hoe verskil die klem/fokus van die twee versreëls van mekaar? 1.5.2. Verduidelik die klem/fokusverskiltussen die eersteversreël en die laasteversreël Antwoord: In die eersteversreël is die klem op die verskillendewoordewat die sprekergebruik maar in die laasteversreëlneemhyverantwoordelikheiddeur die klem op homselfteplaas maar ook op die leserwatverskillendewoordegebruik in ’n bepaalde situasie. Onthou dis vir twee punte!!

  8. Jymoetverduidelikwatjyverstaan van die gedig. Die tema. Sê in joueiewoordewat die boodskap van die gedig is? Antwoord: Allemensegebruikverskillendewoorde in ’n bepaalde situasie. Dit is vireen punt so moenie ’n opstel skryf nie!! Moet ook nie gorrel nie. Of jy weet wat die antwoord is, soos jy dit geleer het, of nie.

  9. Vraag 2 Bitterbessiedagbreek 2.1. Watweetons van die liefdesverhoudingvolgensversreël 3 en 4 Antwoord Die verhouding is verbreek/ hulle is niemeerbymekaarnie. Versreël 3 en 4 gee die antwoord. Jymoetdit net verwoord.

  10. 2.2. Haaleenwoorduit die gedigaanwatverwysna die dinge watjyonthou. Antwoord: “Herinnering” Aanhaling van die vetgedruktegedeelte

  11. 2.3. Die sprekerprobeerweerhaarlewensgelukterugvind. Watmaakditvirhaarmoeilikvolgens die gedig? Motiveerjouantwoorddeur ’n aanhaling uit die gedig. Watmaakditvirhaarmoeilikvolgens die gedig? Verduidelikwatditvirhaarmoeilikmaak Motiveerjouantwoorddeur ’n aanhaling uit die gedig. Gee ’n motivering uit die gedig om jou antwoord, wat jy geskryf het, te staaf.

  12. Antwoord: „Oral draai die paadjies van sy woorde af” Sy sukkel om oor die gebroke verhouding te kom want sy woorde maak haar deurmekaar. 2.4. Die spreker voel oor en oor bedrieg. Watter woord word herhaal om dit te illustreer? Antwoord „kierang” Twee leidradehier aanhalingstekens

  13. 2.5. Sou jy sê dat die spreker hoop vind in ’n nuwe dag? Motiveer jou antwoord volgens die inhoud van die gedig. Antwoord Nee, die woord bitter wat gebruik word om die dagbreek te beskryf, het ’n negatiewe konnektasie. Kykpuntetoekenning Eieantwoord Verduideliksooswatjy die gedigverstaan en verwysna die inhoud 1 punt Verduideliking 1 punt

  14. “Talletonge” en “Bitterbessiedagbreek”: Met wattertipe tong , dink jy, het die spreker (in Bitterbessiedagbreek) met haargeliefdegepraat? Verduidelikjouantwoord. Antwoord: Bittertong/suurtong/skerp tong – hulle het moontlikwoordegebruikwat die andereenseergemaak het. Kykpuntetotaal Met joukennis van die tonge in Talletongemoetjynousêwatter tipe tong gebruik is. Dan moetjyverduidelikhoekomjydaardie tong gekies het

  15. Vraag 3 Sommer net virjou 3.1. Waarnaverwys die woorde “klein maar getrein”? Antwoord: Die meisie is klein maar slim/vaardig. Mensmoethaarnieonderskatnie. “” = Dis in die gedig Watbeteken die woorde

  16. 3.2. Noem 3 kenmerke van die vryeverssooswatdit in die gedignavorekom. Antwoord: Daar is geenvasterympatroonnie Die versreëls is nie ewe lank nie Daar is verskillende aantal versreëls in die strofes Punktuasie/leestekens ontbreek Slegs die aangesprokende „Meisie” is in hoofletters Moet 3 dinge noemvir 3 punte Dit is jouleidraad

  17. 3.3. Lees die gedig “Ma” van AntjieKrog. Watterooreenkomste is daartussenKrog se gedig en Cupido se gedig. Noem twee aspekte. Antwoord: Ooreenkoms in versreëls “sonder-fênsie-woorde” teenoor “sonderfênsieleestekens.” Beidegedigteverwysna die brief/gedig as ’n „kaalvoet” brief/gedig. Dieselfde aantal strofes wat waarvan die die eerste versreël baie dieselfde is as die ander gedig. Beide is vrye vers gedigte. Ooreenkomste = dinge watdieselfde is met die twee gedigte.

  18. 3.4. Na watteranderbekendedigterverwys die spreker in “Sommer net virjou.” BreytenBreytenbach Soos in jouhandboekvervat

  19. Leidraad in die gedig 3.5. Wat, volgens die gedig, kan die sprekerniebaiegoeddoennie. Antwoord: Hykanniegoeieliefdesbrieweskryfnie/ Dis nievirhommaklikomliefdesbrieweteskryfnie.

  20. 3.6.1. Hoe saljy ’n ‚kaalvoet’ liefdesbrief beskryf? Antwoord: Eenvoudig/ maklik om te verstaan Eieverduideliking van “kaalvoet” gedig

  21. 3.6.2. Waaromwil die sprekerhierdietipeliefdesbriefteskryf. Antwoord: Want die meisie is ’n ongekompliseerde persoon./ Plat op die aarde tipe mens. Verduidelikhoekom

More Related