1 / 29

Lied 253:1

Lied 253:1. U het die brood gebreek eens by die meer Breek nou die lewensbrood vir my ook , Heer . Wil steeds u waarheid meer aan my ontvou tot ek ook in u Woord my Heer aanskou . Lied 253:2.

naida
Download Presentation

Lied 253:1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lied 253:1 U het die brood gebreekeens by die meerBreeknou die lewensbroodvir my ook, Heer.Wil steeds u waarheidmeeraan my ontvoutot ekook in u Woordmy Heeraanskou.

  2. Lied 253:2 U is die lewensbrood, Heiland, vir my.U is die waarheid, Heer,U maak my vry.U beeldstraaluit die Skrifso heldervoort -U soekek, Heer, Uself, o Lewend' Woord.

  3. Lied 163 Soos 'n wildsbokwatsmagna water,smag my sielna U, o Heer.U alleen is my hartsverlangeen ek bring aan U die eer.U alleen is my bron van krag;in U teenwoordigheidwilek wag.U alleen is my hartsverlangeen ek bring aan U die eer.

  4. Seën

  5. Psalm 146:1 Prys die Heer met blyegalme,o my siel, daar 's rykestof!'k Sal, solankekleef, my psalmevroliktoewyaansylofen Hom, watsy guns my bied,altydgrootmaak in my lied.

  6. Ps 146:5 Dis die Heerwataan die arme In sydruklaatreggeskied, Watuitliefderyke͡ erbarme Hongerigesspysebied; Watgevang’nesvryheidskenk En hul in hul smart gedenk.

  7. Psalm 146:6 Dis die Heer se mededoëwat die blindeoogverlig;wie in stoflêneergeboë,word deurHomweeropgerig.Hybemin die watopregwandel in sywoord en weg.

  8. Lied 458:1 Aan U onslof, o God,u skepping bring U hulde.Onskroon U, Heer, met eer,U heersoor al die lande.Met glans is U beklee,U is met magomring.U is onstoegeneë,Onskom u lofbesing.

  9. L 458:2 Aan U ons dank, o God,u seënversieronslewe:die wolkestapel op,u reëndeurweek die aarde.'n Oesspruituit die grond,U sorgvirmens en dier,u brood voedelkemond,onsprys U almalhier.

  10. L 458:3 Aan U onseer, o God,onsskuld het U vergewe.U skenk die lewensbrood.U skenk die nuwelewe.Ons God, ons sing ditluid:U daalnamenseneer.U stort u liefdeuit,aan U onslof en eer.

  11. Lied 464:1 O Heer my God as ek in eerbied wonder En al U werke elke dag aanskou Die son en maan, die aarde, sterre, wolke, Hoe U dit elke dag so onderhou...

  12. L 464:1 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam!

  13. L 464:2 Eksien die veld – die bosse, berge, vlaktes Ekhoor hoe fluistergrasse, stroom en wind O Heer, U sorgvirklein, virgroot, viralles en U sorg dag na dag vir my, U kind.

  14. L 464:2 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam!

  15. L 464:4 U maakonsdeel van al U grootsewerke.U laatons bid, Heer, dat U rykmagkom.En kom U weer, in heerlikheid op wolke,maak U volkomenuut U eiendom.

  16. L 464:4(vervolg) Dan moetekjuig, my Redder en my God!Hoe groot is U; hoe groot is U!Want deur die heleskeppingklinkditsaam: hoe heerlik, Heer, u groteNaam!

  17. OFFERGAWES

  18. Jesus se beginsels… Volgens Luk. 6:20-26.

  19. Luk. 6:20-26 Jesus het sy dissipels aangekyk en gesê: “Geseënd is julle wat arm is, want aan julle behoort die koninkryk van God. 21Geseënd is julle wat nou honger het, want julle sal versadig word. Geseënd is julle wat nou huil, want julle sal lag. 22Geseënd is julle wanneer die mense julle haat en julle verstoot en uitskel en julle naam vermy soos iets wat sleg is, alles ter wille van die Seun van die mens.

  20. 23Wees bly op daardie dag en spring rond van vreugde, want vir julle is daar groot beloning in die hemel. Hulle voorvaders het immers met die profete net so gemaak. 24Maar ellende wag vir julle wat ryk is, want julle het julle lekker lewe al weg. 5Ellende wag vir julle wat julle nou vol eet, want julle sal honger ly.Ellende wag vir julle wat nou lag, want julle sal treur en huil. 26Ellende wag vir julle as al die mense goed van julle praat. Hulle voorvaders het immers met die vals profete net so gemaak.”

  21. Wat wil Jesus vir ons sê?

  22. God se hart oor Armoede…

  23. God se hart oor Rykdom

  24. Verbind tot ware Rykdom

  25. Lied 251:1 Saligdiéwat arm voor God is - hulleerf Gods koninkryk;en wietreur, dié is gelukkig;sókan God sytrooslaatblyk.Wieverdraagsaam is, laatHyop synuweaardebly.

  26. L 251:2 Diéwathongernawatreg ishullesalversadig word.Wiebarmhartiglangs die weg is,vindhulself het geentekort.Diéwat, rein van hart, Homdien,hullesal die Here sien.

  27. Seën

  28. Amen Amen Amen

More Related