110 likes | 318 Views
Projekbestuur. PPM 105 – Kontaksessie #1 Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie Stephen van Jaarsveldt. Terme en Definisies (p. 7, 12-15). Wat is ʼn projek ? Bou van ʼn nuwe sokker stadion Onderhoud aan die produksielyn by ʼn motor fabriek
E N D
Projekbestuur PPM 105 – Kontaksessie #1 Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie Stephen van Jaarsveldt
Terme en Definisies(p. 7, 12-15) • Wat is ʼn projek ? • Bou van ʼn nuwe sokker stadion • Onderhoud aan die produksielyn by ʼn motor fabriek • Die verkoop van 1000 eenhede van ʼn nuwe sagteware pakket • Beplan ʼn troue met 200 gaste • ʼn Projek: • Het ʼn begin en einde • Het ʼn eenmalige doelwit
Terme en Definisies(p. 7, 12-15) • Wat is ʼn projekbestuurder ? . • ʼn Projekbestuurder: • Volg ʼn gestruktureerde benadering tot projekbestuur • Beplan, beheer en administreer die projek • Motiveer en lei die projek span • Kommunikeer met belanghebbendes
Doel van projekte(p. 15-17) Tyd, geld, hulpbronne, wetlik, eties, omgewing, logiese verloop, aanvangsdatum Behoeftes, wat ook kan verander gedurende die projek Tasbare uitkoms, veranderde mense, verwerkte inligting Kennis, geld, tegnieke, tegnologie, apparate
Die drie bene van projekbestuur(p. 16) • Tyd • Hoe langer ʼn projek loop, hoe meer kos dit • Kliënte is gewoonlik haastig, tyd druk is hoog • Kwaliteit • Swak kwaliteit mors beide tyd en geld • Goeie kwaliteit kos ook tyd en geld • Begroting • Geld is altyd beperk • Projek uitgawes neig altyd na die totale begroting As jy nie die tyd het om dit reg te doen nie, waar gaan jy die tyd kry om dit oor te doen ?
Nog beginsels(p. 17-18) • Regverdiging van die projek • Rolle en verantwoordelikhede • Sub-projekte • Fokus op uitsette • Leer uit ondervinding („Lessonslearnt”) • Aanpasbaarheid
Belangrike konsepte(p. 19) • Aktiwiteit • Mylpaal • Netwerkdiagram • Pad („path”) • Kritieke pad („Criticalpath”)
Tegnieke(p. 20-21) • PERT („ProgramEvaluationReviewTechnique”) • Gantt kaart • Logiese netwerke • Produkverdeling –struktuur • Werkverdelingstruktuur
Opsomming(p. 7-21) • Waaroor gaan dit ? • Wat is ʼn projek ? • Hoekom doen ons projekte ? • Wat doen ʼn projekbestuurder ? • Balans tussen tyd, geld en kwaliteit • Hoe werk dit ? • Regverdiging, uitset fokus en verdeling van rolle, om die projek doelwitte te bereik • Verder verdeling van aktiwiteite, afbakening van uitsette en meet van mylpale binne die projek • Tegnieke en hulpmiddele soos Gantt kaarte en werkverdelingstrukture • Beplan, besluit, bestuur, motiveer, administreer en lei
Verdere ondersteuning • sjaarsveldt@gmail.com