160 likes | 435 Views
SPOTPRENTE. Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!. SPOTPRENTE. Die doel van ‘n spotprent is hoofsaaklik om humor te verskaf. Daar is verskillende tipes spotprente (cartoons). Net een prent - ‘n grappie. “Ek hou daarvan dat jou CV so kort en bondig is.”. Strokiesprent.
E N D
SPOTPRENTE Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
SPOTPRENTE • Die doel van ‘n spotprent is hoofsaaklik om humor te verskaf. • Daar is verskillende tipes spotprente (cartoons).
Net eenprent - ‘n grappie “Ek hou daarvan dat jou CV so kort en bondig is.”
Strokiesprent • Hier kry ons ‘n reeks prente.
Die spotprentwatons in die koerantekry, het dikwels ‘n ernstigetoon. Onskryhiervisuelemetafore en ironieom ‘n sosiale of politiekesituasie in ‘n satire teverander.
ONTLEED ‘n SPOTPRENT Wanneerjy ‘n spotprentontleed, kykna die volgende:: • KONTEKS:Waar en wanneer is die spotprentgeplaas? • Wat is die sosialekonteks van die spotprent? • KARAKTERS: Watteraksies en emosies word deurliggaamshoudingoorgedra? • Watteremosiesdra die gesigsuitdrukkingsoor? • Watsuggereer die liggaamshoudingoor die verhouding(s) tussen die karakters? • AKSIE:Watgebeur in die spotprent? • Hoe word die aksieuitgebeeld? • TAAL: Watterwoorde word gebruik? • Hoe is punktuasiegebruikomemosietesuggereer? • STEREOTIPERING/SIMBOLE: Het die spotprenttekenaar van stereotiperinggebruikgemaak? • Het die kunstenaarenigesimbolegebruikomietsandersvoortestel?
Hoe weet ons die hond is aggressief? Hoe weet ons die professor het groot geskrik?
Hoe voel die hoofman in raampie 1? Hoe word dit aangedui? Hoe dui die kunstenaar die hoofman se pyn in raampie 2 en 3 uit?
Wat sê die vraagteken in raampie 1 vir ons oor wat aan die gang is? Waarom is die vraagteken rooi ingekleur? Waarom het die skoonmaker so baie arms in raampie 2?
Wat gee ons die idee dat Tintin fluister in raampie 1? Wat beteken die simbole/letters/getalle in raampie 2 se dinkborrel? Wat gebeur in raampie 3 en hoe word dit aangedui?
Hoe weet ons Tintin hardloop in raampie 2? Wat skep die indruk dat Tintin skielik gestop het in raampie 3?
Wat dui die bewegingslyne in raampie 1 aan oor die man se aksies? Wat wys vir ons die man in raampie 2 val vinnig en hard agteroor ?
KARIKATURE Dis sketse van bekende figure en dit wys oordrewe eienskappe sodat hulle maklik uitgeken kan word en/of gespot word. Karikature kan komplimente inhou of beledig. Dit kan ‘n politieke doel dien of bloot vir vermaak wees.