1 / 35

Diskusletsel :

Diskusletsel :. Definisie : Diskusdegenerasie lei tot verminderde waterinhoud met verminderde skokabsorbering . Degenerasie lei dus daartoe dat die nukleus pulposes deur die verswakte annulus fibrosus prolabeer na aangrensende vertebra. . Anatomie.

lynde
Download Presentation

Diskusletsel :

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Diskusletsel: Definisie: Diskusdegenerasie lei tot verminderdewaterinhoud met verminderdeskokabsorbering. Degenerasie lei dusdaartoedat die nukleuspulposesdeur die verswakte annulus fibrosusprolabeernaaangrensende vertebra.

  2. Anatomie • Intervertebralediskussebestaanuitfibreusekraakbeen. • Die buitenstedeelbestaanuitkonsentrieseringegenoem die annulus fibrosus. • Die binnestedeel is sagter en word die nukleuspulposesgenoem. • Die diskussedien as skokabsorbeerders van die werwelkolom.

  3. Anatomie (Vervolg) • Die intervertebralediskussebestaan uit‘n kwart van die werwelkolom en vermeerder in dikteom die groterkragtetekanweerstaan. • Op ‘n vroeëouderdomondergaan die diskusse reeds degenerasie en verloordus van hulskok-absorberingfunksie. • Degenerasielei daartoedat die nukleusdeur die verswakteaanulusprolabeernaaangrensende vertebra. Dit word die Schmorl’s nodules genoem.

  4. Oorsake en risikofaktore: • Trauma: 1. Fleksierotasiebeseringsbv. ietsswaarsop tel gee aanleidingtot die skeur van die posterior longitudinale ligament en gepaardgaandeposterior uitbulting van die diskus. 2. Val op die sitvlak • Degenerasie: 1. Diskusverloorsyelastisiteita.g.v. veranderinge in die kollageenvesels en die waterinhoudwatverlaagkan die diskusniemeer die liggaam se kompressie-kragtehanteernie. • Verhoogtedrukking: 1. Die nukleusabsorbeervog, swel en druk teen die annulus (vog word geabsorbeergedurendefisiesesiekte en emosionele spanning).

  5. Patofisiologie: • Diskusveranderingsbegin asimptomaties, maargee aanleiding tot ‘n swakskakel, watkaningeeonderabnormalekompressie of spanning. • Meestebeseringskomvoor by L4,5 en L5, S1. • Prolaps van die diskusna die anterior of lateraalveroorsaakanterior of lateraalosteofietewat later aanmekaarheg. • Degenerasieveroorsaakdat die diskusspasievernou en die boonstefasetglyagtertoe op die inferior faset.

  6. Patofisiologie (Vervolg): • Die fasetgewrigmoetnougewigdraendi.p.v. regulering van beweging. • Fasetgewrigtetoon‘n verliesaanbeweging. • Prolaps van die diskusna posterior, veroorsaakmeerprobleme. Kan lei tot osteofietewat op die spinaalkoord of op die senuweewortelsdruk( reaktieweosteofiete). • Geprolabeerdediskusdrukaanvanklik teen die dura mater wat lei tot rugpyn en verder teen die senuweewortelwatrugpyn en senuweewortelssimptome gee.

  7. Simptome: • Skielikeaanvangs van pynwanneerpasiëntietsswaaroptel. Pynaanvanklikgering, maarverergeroor die volgendepaaruur. Pynsomsbaie erg en pasiëntsteek vas sonderverderebeweging. • Herhaaldeaanvallemagskielikvoorkombv. met nies, hoes en valsalvamanoevre ( verhoogdedruk in die IVK op die bloedvatewatdruksensitief is- veroorsaakpyn). • Geensimptomeervaartussenaanvallenie. • Slegs ‘n uitbulting van diskusmateriaalplaasvind, is pynnieduidelikdefineerbaarnie. Spoed van beweging en houdingsalsimptomeverander.

  8. Simptome(Vervolg): • Met ware herniasie en druk op ‘n senuweewortel, meerduidelikepyn in spesifieke dermatome. • Somsgeeninsident, maarna ‘n langdurigebehoud van ‘n posisie. • Ekstensiekan die vergelykbaretekenwees in massiewediskusletsel. • Pynverminderindienpasiëntlê met knieëondersteund, hang in ‘n bepaaldeposisiebehalweindienekstensie die vergelykbareteken is.

  9. Tekens: Pasiëntegewoonlikjonk en gesond. • Pasiënte het ‘n laterale tilt van die bekken. • Posterior-medialeprotusie gee ‘n ipsilaterale list • Posterior-lateraleprotusie gee ‘n kontralaterale list. • Ipsilaterale list: Die toraksverplaaslateraalna die kant van die pyn. Ipsilateraal is die uitstulpingmediaalna die senuweewortel. • Kontra-laterale list: Die toraksverplaasweg van kant van pyn. Disgewoonlik ‘n lateraleuitstulping in die rigting van die senuweewortel. Dit is maklikeromtebehandel en reageergoed op traksie. • Vergrootelumbalelordose.

  10. Tekens(Vervolg): • Rug baiedruktuur, ookoorgluteale area. • Beweging is ingeperk met akuteaanval, veralfleksie en rotasie. • Beskermdespierspasma. • Simptome in been a.g.v. senuweeworteldruk met verlaagdesensasie, spierswakheid, verlaagdereflekse en positieweneuraledinamiesetekens. • Sit is vir die pasiëntpynlik, so ook hoes en nies. • Verminderdeintervertebralebeweging.

  11. X-strale:

  12. Behandeling: • Maitland mobilisasietegnieke: Rot. Gr. IV- ( nie Gr. I nie) Longitudinaal Statiesetraksie Palpasietegnieke( behalwe as ekstensiedie vergelykbareteken is). • Elektroterapie: TENS & Hidroterapie • Versterkende en mobiliserendeoefeninge • Snellerpunte

  13. Behandeling(Vervolg): • Neuralemobilisasie • Houdingskorreksies • Kinetiesehantering • Chirurgie: Indienlangdurigenie-chirurgiesebehandelinggebruik is en pynnieophefnie. • Anterior ServikaleDiskektomie en fusie • Servikalekorpektomie • Laminoplastie • Spinalefusie & laminektomie

  14. Raad en Kinetiesehantering: • Vermysitposisiesa.g.v. verhoogdedrukking in diskus • Sit met knieëlaer as heupe en gebruik ‘n lumbalekussingvirondersteuning. • Storteerder as bad. • Staan en lêsal die pynverminder. • Vermyvolgehoueposisies, veralfleksie. • Vermyrotasie van die rug indienvoorwerpeoptel.

  15. Raad en Kinetiesehantering(Vervolg): • Moenieswaarvoorwerpeoptelnie. • Dra ‘n stut met aktiwiteitewatrugpynvererger. • Gebruikbeenspiere met die optel van voorwerpe • Hou rug reguittydens die optelproses • Buigaltyd die knieëas voorwerpeoptel • Toetsaltyd die gewigvdvoorwerpvoordatditdra. • Gebruik ‘n breëbasies • Sorgdat die handgrepe stabiel is en hou die voorwerp naaan die liggaam.

  16. Senuweewortelpyn: Def: Pyn wat veroorsaak word deur drukking op ‘n senuweewortel.-pyn kom nie van die senuwee self af nie, maar kom voor a.g.v. veneuse stuwig.

  17. Eerste tekens: • Naalde en spelde sensasie in distale gedeelte van geaffekteerde dermatoom. • Pyn verskerp/vererger. • Arterië bloedsomloop is ingekort. • Tekens van senuwee-uitval.

  18. Graad van aantasting hang af van: • Aanvanklike prikkel sterkte, en • Duur van die abnormale drukking.

  19. Oorsake • Diskusprolaps en diskus uitslupings, • Adhesies, • Osteofiete • Onstabiliteit van die bewegings segment, • Laks ligamentum flavum, • Stenose, • Snellerpunte of diep spierspasmas, • Traksie beserings, • Swelling in die intervertebrale kanaal en foramen, en • Hipertrofeerde kapsel.

  20. 4 Kenmerke van senuweewortel pyn: • Area: Kom voor dwarsdeur die dermatoom of slegs oor die distale gedeelte van dermatoom • Aard: Erge pyn. Akute fase- pyn konstant en erg, Sub-akuut en Kroniese fase- pyn intermitterend. Pyn kan as opbouend ervaar word of selfs as ‘n skerp skietende pyn. • Beweging: Bewegings kan distale of latente pyn uitlok. • Deformiteite: Beskermende deformiteite.

  21. Kenmerke van: • Senuweewortel irritasie: -verhoogde reflekse en -parastesieë of abnormale sensasies. • Senuweewortel drukking: - verlaagde reflekse, - verminderde/geen sensasie, -Spierswakheid, langtermyn spieratrofie.

  22. Kenmerke van(Vervolg): • Drukking op spinaalkoord: -loopversteurings, -bilaterale naalde en spelde, -blaas wanfunksie, -verhoogde reflekse onder die vlak van die letsel, - positiewe Babinski en Klonus tekens. • Drukking op Cauda Equina: -Saalanaestesie, en -Uriene-retensie.

  23. Behandeling: • Moeilike toestand om te behandel, aangesien pasiënte stadig reageer op behandeling en dus neem die pyn lank om te verbeter. Duur ongeveer 2 weke voor verbeterings opgemerk word. • Erge senuweewortelpyn: • Hospitaal-of traksie as buite pasiënt. • -neurologiese ondersoek NB voorvereisde in die gevalle van traksie,

  24. Behandeling: • [Tydens traksie moet daar onder geen omstadighede dadelike totale verligting verkry word nie.- dit sal ‘n erge verskerping van simptome veroorsaak.] • -pasient moet 30 minute rus na traksie gegee was • -traksie neem 4 dae om effek te toon en effekte kan aanvanklik minimaal wees. • - PALPASIE tegnieke is ‘n kontra-indikasie.

  25. Indien simptome verbeter word pyn nie meer as erge pyn beskou nie, en kan mobilisasie tegnieke nl. Gr. IV-, by die traksie gevoeg word. Pasiënte ontvang behandeling daagliks vir 3 weke en daarna intermitterend tot op 6 weke. Behandeling gestaak=85% verbetering verkry is. • Chirurgiese behandeling is ook soms nodig met erge pyn, maar dit is altyd beter om eers mobilisasie tegnieke en traksie uit te voer voor chirurgie oorweeg word.

  26. Lumbale wortelpyn- • Neurologiese evaluering, -Volledige bedrus, - Konstante traksie, - Neem langer om te reageer op behandeling.

  27. Spesifiekebehandelings: • Servikale wortelpyn -Neurologiese pyn, - Konstante traksie, - Kraag as stut om beweging te beperk, - pasiënt moet in midposisie staan.

  28. Kroniese senuweewortelpyn: -Langdurige pyn in rug en in been met geen spesifieke insident.

  29. Tekens: • Lang geskiedenis, • Stadige progressie, • Redelike stabiele toestand, • Simptome varieer baie min en aktiwiteite maak min verskil aan die pyn.

  30. Objektief: • Kan soms geen vergelykbare tekens toon nie, moet gebruik maak van differensiasie toetse, • Bewegings aan die einde van omvang van beweging veroorsaak soms lokale rugpyn, • Geen latente pyn nie, • Volgehoue posisies word soms as positief getoets.

  31. Behandelingdeurstrektegnieke: • Traksie en reguit-been-optel, • Voeg daagliks ‘n tegniek by. • Indien pyn vermeerder moet pasiënt as akuut aanskou word. • Diep spiere wat senuweewortelpyn kan simuleer: Quadratus lumborum m, Serratus post inf m, Gluteale mm.—gee dus aandag aan die mm. piriformis

  32. Intermitterende senuweewortelpyn: • Pyn kom dikwels voor slegs in 1 dermatoom voor. Hierdie is ‘n langtermyn probleem. Word veroorsaak deur ‘n lokale verdikking en drukteerheid van die interspineuse ligament. • Vinnige aktiewe toetse en palpasie tegnieke reproduseer nie die simptome nie.

  33. Behandeling: • Palpasie tegnieke aanvanklik, • Snellerpunte, • Neurale mobilisasie, • Dwarsfriksie en Ultraklank om verdikkings van ligamente te behandel.

  34. ARTIKELS BESPREEK: • Volgens ‘n studie waartydens RT BENSON1, SP TAVARES1, SC ROBERTSON2, R SHARP1, RW MARSHALL1, getoets het wat die uitwerking op konserwatiewe behandeling het op ‘n erge disk herniasie.- 83% van die deelnemers het totale herstel van die herniasie getoon. Dus kan diskus herniasies herstel sonder chirurgie prosedures, maar die herstel proses neem net baie langer.

  35. Verwysings: • Benson, RT; Tavares, SP; Scrobertson, SC; Scsharp, SC; Marshall RW. 2010. Conservatively treated massive prolapsed discs: a 7-year follow-up. The Royal College of Surgeons of England 92: 147–153. Verkry op 20 August 2012. • Steward, G en Eidelson, M.D. Herniated and bulging discs Spine. (http:/www./spineuinverse.com/conditions/herniated-disc/herniated-bulging-discs0, Verkry op 18 Augustus 2012.

More Related