biologiese boerdery n.
Download
Skip this Video
Download Presentation
Biologiese boerdery

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 29

Biologiese boerdery - PowerPoint PPT Presentation


  • 277 Views
  • Uploaded on

Biologiese boerdery. Koolstof (C) Grondbalansering Optimisering en Verliesbeheer. Die rol van koolstof (C) in grond. Mikro-biologiese aktiwiteit gestimuleer Deurlugting van grond (O2) Grondstruktuur verbeter Waterhouvermoë verhoog 1%C hou 13mm reënwater vas Verlaag NH4+ omsetting na NO3-

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'Biologiese boerdery' - lilac


Download Now An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
biologiese boerdery

Biologiese boerdery

Koolstof (C)

Grondbalansering

Optimisering en Verliesbeheer

die rol van koolstof c in grond
Die rol van koolstof (C) in grond
  • Mikro-biologiese aktiwiteit gestimuleer
  • Deurlugting van grond (O2)
  • Grondstruktuur verbeter
  • Waterhouvermoë verhoog
      • 1%C hou 13mm reënwater vas
  • Verlaag NH4+ omsetting na NO3-
  • Voedingstofretensie, veral N en S
stikstof n kringloop

N2 NO NO2

2-30%

Ammoniak NH3

Misstof

Mis

Ureum

Organiese

Materiaal

20-50%

5-20%

Ammonium

NH4+

Klei

40-60%

Grond Mikrobes

Nitraat NO3-

2-10%

Loging

Stikstof (N) kringloop
die rol van koolstof
Die rol van koolstof
  • Beskikbaarstelling van elemente deur:
    • Mikrobes wat afsterf
    • Komplekseering van mikro-elemente
    • Mikrobes wat minerale fraksie verweer
    • Organiese sure
    • Hoë affiniteit van mikrobes van die een element van ‘n verbinding wat die ander deel plantbeskikbaar agterlaat
die rol van koolstof1
Die rol van koolstof
  • Verlaag elementvaslegging, soos P
  • Vervoer elemente dieper in profiel in
  • Mikro-organismes onderdruk parasitiese patogene
  • By-produkte soos fenoliese sure en antibiotiese produkte werk patogene teë
  • Verhoog die KAV van grond
bereiking van koolstofvlakke
Bereiking van koolstofvlakke
  • Moeilik in ons klimaat
  • Groenbemesting:
      • stikstof-binders
      • koolstof-opbouers
      • aalwurmbeheerders
      • help met P en Ca beskikbaarstelling
  • Wisselbou
  • Lae bewerking
koolstof c kringloop

CO2

Groenbemesting & Oesreste

Mis

Grondreaksie

CO3- - en HCO3-

Mikrobiologiese Aktiwiteit

CO2

Loging CO2,Karbonaat/Bikarbonaat van Ca,Mg,K

Koolstof (C) kringloop
bereiking van koolstofvlakke1
Bereiking van koolstofvlakke
  • Kompos
      • ontleding van plantvoeding
      • produkkwaliteit, nie hoeveelheid nie
      • vervaardigingsproses
      • vog
      • C:N
      • bakteries : fungi
kompos vergelyking
Kompos vergelyking
  • ATLAS kompos 12% vog @ 1765 kg/ha kos R 551/ton ex Meyerton, dus
    • R1283/ha gelewer vir 30N 35P 35K
  • ANDER kompos 40% vog @ 3500 kg/ha kos R 205/m3, dus R 420/ton, binne 100km radius; dus
    • R 1470/ha gelewer vir 30N 23P 30K
toevoeging van organies aan grond

Mikro-organisme aantal, aktiwiteit en CO2-vrystelling

Laat Nvrystelling

Benodig O2 en org N

Wye C:N produk

Nitrifiseerders domineer

Nuwe %C

Aanvang% C

Verrotting / Aftakelings organismes domineer

N-negatiewe periode

CO2 & H2O

Tyd

Toevoeging van organies aan grond

Atlas

bereiking van koolstofvlakke2
Bereiking van koolstofvlakke
  • Organiese misstowwe
      • ATLAS groen produkte
          • Groen Ekwi
          • Groen Fos
          • Groen Groei
          • Groen Ratio
bereiking van koolstofvlakke3
Bereiking van koolstofvlakke
  • ATLAS verrykte organies
    • Kombinasie organies & sagte chemies
    • C : N verhoudings reggestel
    • 18 standaard produkte
    • Mikro-elemente
    • Hoër winsmarge vir boer
bereiking van koolstofvlakke4
Bereiking van koolstofvlakke
  • Sagter misstowwe
  • Deklaag
      • onkruidbeheer
      • vogbeheer
      • temperatuur-beheer
bereiking van koolstofvlakke5
Bereiking van koolstofvlakke
  • Biologiese produkte
      • humate
      • insek- en swambeheermiddels
      • onkruidbeheer
  • (Biologiese aktiwiteit nodig)
  • (Vollediger spyskaart in organiese vorm)
  • (C : N verhoudings belangrik)
grondbalansering

Grondbalansering

Voordele

Vertrekpunte

Vlakke en verhoudings

voordele van grondbalansering
Voordele van grondbalansering
  • Deurlugting van grond verhoog
  • Mikro-biologiese aktiwiteit optimaal
  • Grondstruktuur verbeter:
    • Aggregaatvorming - flokkuleer
    • Org suikers en polimere - sementeer
  • Waterhouvermoë & infiltrasie verbeter
  • Beskikbaarstelling van elemente
  • Balans tussen saprofiete en parasiete
vertrekpunte van grondbalansering
Vertrekpunte van grondbalansering
  • Eerste vertrekpunt is die Katioon-absorbsievermoë (KAV)
  • Brutodigtheid (g/cm3)
  • Elementbehoeftes vir
        • grond
        • mikrobes
        • plant
        • mens
        • dier
vertrekpunte van grondbalansering1
Vertrekpunte van grondbalansering
  • Fisiese vlakke van elemente
  • Verhoudings van elemente tot KAV en tot mekaar
  • Klei-inhoud
  • C-inhoud
  • Diepte van grondbalansering
  • pH en suurversadiging
vlakke en verhoudings
Vlakke en verhoudings
  • C : N : S = 100 : 10 :1
  • P : S = 1 : 1; P minstens dubbel
  • P : Zn = 10 : 1
  • Fe : Mn = 1.25 : 1
  • K : Mn
  • Ca : Si : B
  • Cu, Mo, Co, Ni, Se
  • Na en Cl
  • NH4 : NO3 verskille en fisiese vlak
verskil tussen no3 en nh4 bronne

Proteïen

Aminosure

NH2 amien

Proteïen

Nitraatreduksie ensiem

Aminosure

NO3-

Aminosure

NO3-

Verbruik 9-12 meer ATP-suikers, dus ± 10% meer ENERGIE. Minder wortels

NH2 amien

NO3-

NH4+

OH-

H+

Parasitiese organismes, laer pH, element tekorte, droër grond, laer weerstand

Simbiotiese rhizobium met antibiotika, laer pH, mikro-elemente beskikbaar, natter grond, hoër weerstand

Verskil tussen NO3- en NH4+ bronne
optimisering verliesbeheer

Optimisering & Verliesbeheer

Blaarvoeding

Onkruide

Insekte en swamme

blaarvoeding
Blaarvoeding
  • Blaarvoeding op gebalanseerde grond
  • 1 is basiese bemesting, 2 is biostimulering produkte, 3 is blaarvoeding
  • Groei-energie - “soet” - vir gewasse waarvan blare ge-oes word
  • Vrug-energie - “suur” – vir grane en vrugte
  • Tyd van toediening
  • Spesifieke tekorte
onkruide
Onkruide
  • Indikatorplante vir grondprobleme:
      • Grondeienskappe:
          • Humus
          • Porositeit
          • Bakteriese inhoud
          • Vog en dreinering
          • Soute
          • Harde lae
      • Grondbalansering en elementvlakke
onkruid beheer
Onkruid-beheer
  • Spreek grondbalansering aan
  • Spreek organiese fraksie aan (C + Ca)
  • Gebruik gewasse wat onkruid onderdruk
  • Bewerking
  • Parasiete
  • Deklaag
  • Boerdery-praktyke – besproeiing
insekte en swamme
Insekte en swamme
  • “Vullis versamelaars”
  • Indikators van probleme:
      • Grondbalansering
      • pH van plante
      • Infrarooi uitstraling van plante
      • Lae suikervlakke (brix) van plante
      • Paramagnetisme van grond en plant
  • Gewasse wat insekte lok of verstoot
  • Insekte & swamme van grond en van buite
afsluiting
Afsluiting
  • Biologiese boerdery se bestaansreg staan op twee hoofbeginsels:
        • Koolstof
        • Grondbalanse
  • Inteendeel, elke boerdery staan daarop
  • Voed die grond, die grond voed die plant
  • Moenie voordeel van C en balansering uitkanseleer deur bewerking, onkruid-, insek- en swambeheer nie