1 / 18

Servikale Spondilose

Servikale Spondilose. Servikale Spondilose. Die term spondilose verwys na osteoartritis van die servikale werwelkolom . Met ander woorde vind degenerasie van die spinale vertebrae en/of neural foraminae tussen servikale vertebrale gewrigte plaas .

Download Presentation

Servikale Spondilose

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ServikaleSpondilose

  2. ServikaleSpondilose Die term spondiloseverwysnaosteoartritisvan die servikalewerwelkolom. Met anderwoordevinddegenerasie van die spinale vertebrae en/of neural foraminaetussenservikalevertebralegewrigteplaas. In ernstigegevallevernou die spasiestussen 2 aaneengrensende vertebrae tot so mate datditkompressie van die senuweewortels in die servikalespinaalkoordveroorsaak (radikulêrepatie) watdanverder tot sensoriese en/of motorieseversteurings lei, bv. ergepyn, parestesie of spierswakheid. (Baron, M.E (2007))

  3. Direktedrukking op die spinaalkoord is tipies by die servikalespinaalkoord en by pasiëntemagdit lei tot globaleswakheid, verlies van balanswatdanverder die pasiënt se loopganggaanbeïnvloed, asook die verlies van maag en/of blaaskontrole. Pasiëntekandanverderookparestesie in hullehande en beneervaara.g.v die senuwee watvasgedruk word en die verminderde bloedvloei.

  4. Patofisiologie: Servikalespondilose is die meesalgemeensteprogressieweversteuring in die verouderdeservikalespinaalkoord. Ditkomvoor as gevolg van die degenerasie van die intervertebraleskywe en fasetgewrigte van die servikalespinaalkoord. Biomeganies is die fasetgewrigte en die intervertebraleskywe die konneksie struktuurtussen die vertebrae vir die oordra van eksternekragteasookvirfasilitasieom mobiliteit van die servikalewerwelste verseker.

  5. Die ontwikkelingsproses van osteofiete en die verderedegenerasie van die werwels in die servikale area magdalkmeganiesekompressie op een of meervlakke van die spinaalkoordveroorsaak. Die kompressiemagdirekteneurologieseskade of isgemieseveranderingeveroorsaakwatdan lei tot spinaalkoordversteurings. Atrofiegaan later voorkom by die spiere met verminderdemotoriesefunksie. ‘n Deeglikebegrip van die biomeganika, patologie, neurologieseevaluasie, klieniesebeeldsowel as die chirurgieseindikasies van servikalespondilose is belangrikvir die hantering van pasiënte met servikalespondilose. (The spine journal (2006))

  6. RisikoFaktore Veroudering en “wear and tear” op die werwelkolom is die hoof risikofaktorevirservikalespondilose. Nog ‘n faktor is vorigebesering van die nek. Swakpostuurkanook ‘n rolspeel in die ontwikkelingvan veranderinge in die spinaalkoordwat lei tot servikalespondilose. Sommigelangtermynaktiwiteitesoosomswaarvoorwerpetedra ,professioneledans en gimnastiek. Rook kanook die risiko op servikalespondiloseverhoog.

  7. Oorsake Servikalespondilose word veroorsaakdeurkroniesedegenerasie van die servikalewerwelkolom.

  8. Ouderdom-gebondedegenerasie is die hoof oorsaak van servikalespondilose. By meestemensebo die ouderdom van 30 jaar, is tekens van degenerasie van die vertebraleskywesigbaar op X-strale, hoewelsimptomegewoonlikeersveel later presenteer. Spesifikeveranderingewatvoorkom met ouderdomsluit in: Droogheid en verliesaanelastisiteit in die wertebraleskywe Uitbulting of herniasie van skywetussen twee vertebrae Styweligamente in die nek. -

  9. Vorigenekbeseringkanook die oorsaakwees van servikalespondilose. Sommigenavorsersbeweerdat die oorsaakgenetiesmagwees

  10. Tekens en Simptome Kroniesepyn - pynvererger as die kop beweeg word. Styfheid van die nek- meeralgemeennalang periods vanmonaktiwiteitbv. Slaap. Hoofpynewat in die nekontstaan Pyn in die skouer , arms of bors “Krepitasie”geluid of sensasie as die nekgedraai word. Nog ‘n moontlikekomplikasie is veranderinge in beenstruktuur ( bv. met die formasie van “bone spurs”) watdruk op die senuweewortelsveroorsaak,

  11. Simptomesluit in: Tinteling ,swakheid en/of ‘n lam gevoel in die arms,hande ,bene en voete Probleme met koördinasieen sukkelomte loop Abnormalereflekse Spierspasmas Verlies van blaasbeheer of urinêreretensie

  12. Disfagie – been druk teen die esofagustydenssluk. Bloedvoorsieningaan die breinkanligtelikaangetas word watduisligheidkanveroorsaak. Die toestandkanookslaapaffekteer en die vermoëomtewerk, of die uitvoer van ADL aktiwiteitebeïnvloed.

  13. MedieseHantering Behandelingvan minder ernstigegevalle: Dra ‘n nekstut – omnekomvangtebeperk en senuweeirritasieteverminder. Fisioterapeutieseoefening- omnekspiereteversterk en spiere van die nek-en skouerstestrek. Laeimpakaerobieseoefeningsoos loop en hidroterapie word sterkaanbeveel. Koue of hitteterapie Massering –kanook help in die verligting van pyn.

  14. Spierverslappers en Pynstillers- medikasiesoos NSAIM’s en nie-narkotieseanalgetikakangebruik word as behandelling. Kortikosteroiedinspuitings– verminderpyn en inflammasie. Hierdiemedikasiekan help omchirurgietevoorkom. Hospitalisasievirintraveneusepynbeheer- in sommigegevallewaarnie-chirurgiesebehandelingfaal.

  15. Virmeerernstigegevallesalnie-chirurgiesebehandellinginsluit: Servikaletraksie op die nekvir ‘n week of twee om die druk op die senuweesteverlig. Gemodifiseerdeoefening met intermitterenderus- kiesaktiwiteitewatniepynuitlok of verergernie,enneemkortrusperiodestussenoefeninge.

  16. Chirurgie As neurologiesesimptomevererger ,in die geval van ernstigenek osteoarthritis is chirurgiegeïndikeerd. Die proseduresluit in ,die verwydering van been(“bone spurs”),of weefelwat op die senuwees van die spinaalkoorddruk. Servikalefusiekanook help om die nektestabiliseer.

  17. Verwysings Eustice C. 2007. Neck osteoarthritis-what you need to know. An overview of neck osteoarthritis http://osteoarthritis.about.com/od/neckcervicalosteoarthritis/a/neck_OA.htm Datum verkry: 16/05/12 Baron, M.E. (2007). Cervical spondylosis: Diagnosis & Management http://www.emedicine.com/neuro/topic564.htm Retrieved 16 May 2012 Nordqvist C.2009. What Is Cervical Spondylosis (Cervical Osteoarthritis)? What Causes Cervical Spondylosis? http://www.medicalnewstoday.com/ Datum verkry: 16/05/12

  18. The spine journal official journal official journal of the North American Spine Society (2006) www.mendeley.com/research/the-pathophysiology-of-cervical-spondylosis-and-myelopathy/ Pubmed. 2009. Cervical spondylosis anatomy: pathophysiology and biomechanics. Neurosurgery

More Related