50 likes | 194 Views
Getuienisaksie. Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde. Kom help ons om getrou te werk aan Jesus se groot opdrag. Afhanklik van die Heilig Gees wil ons: Lidmate betrokke kry by getuienis aksies binne en buite die gemeente
E N D
Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde
Kom help ons om getrou te werk aan Jesus se groot opdrag Afhanklik van die Heilig Gees wil ons: Lidmate betrokke kry by getuienis aksies binne en buite die gemeente Bid vir sendelinge Sendelinge inspireer deur uitreikaksies Geld insamel vir sending
Help ons om die lewende water by verlore mense naby ons en ver van ons af uit te bring
Aksie België SIM: Sending onder Moslems Cala Radio Feba Geopende Deure Gospel for Asie Frankryk KMB Maranata Diensjaar vir Christus Veritas- Egipte Kleinskool Muapula Seyisi Thailand
Die oes is groot en die arbeiders min Kontak: Ds MG van Rooyen - 041 360 0665 Giel Meyer (Voorsitter) – 041 364 3925