1 / 16

EENHEID 2.1 HOOFSTUK 4 WERKBOEK HOOFSTUK 4 VAN DIE HANDBOEK p 93- p104

EENHEID 2.1 HOOFSTUK 4 WERKBOEK HOOFSTUK 4 VAN DIE HANDBOEK p 93- p104. BELANGRIKE VRAE VIR DIE EKSAMEN: VRAAG 23 VRAAG 24 VRAAG 25. VRAAG 23: Bespreek die reel delegatus delegare non potest.

leigh
Download Presentation

EENHEID 2.1 HOOFSTUK 4 WERKBOEK HOOFSTUK 4 VAN DIE HANDBOEK p 93- p104

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. EENHEID 2.1 HOOFSTUK 4 WERKBOEK HOOFSTUK 4 VAN DIE HANDBOEK p 93- p104

  2. BELANGRIKE VRAE VIR DIE EKSAMEN: VRAAG 23 VRAAG 24 VRAAG 25

  3. VRAAG 23: Bespreek die reel delegatusdelegare non potest • Die reel betekendatwanneer ‘n owerheidsliggaamgemagtig is om ‘n bepaaldehandelingteverrigen die handelinggaangepaard met die uitoefening van ‘n diskresie • mag die funksie of handelingniegedelegeerword sonder die uitdruklikestatuteremagtiging of noodwendigemagtigingdaartoenie (l) • ‘n Administratieweliggaammag die diskressiepersoonlikuitoefen en dan ‘n ondergeskikteopdrag gee om die beslissinguittevoer. (1) • In die saak van Attorney-General OFS v Cyril Anderson Investments • Is beslisdat ‘n provinsialeadministrasiedie voorwaardesvirdorpstigtingmagbepaal en ditdanaan ‘n stadsraadoorlaatom die voorwaardesteimplementeer.(1) • ‘n Owerheidsliggaammagiemandaanstelomsekerefeitenamenshom vas testel, maarhymoet steeds die diskresioneremag self uitoefen. (1)

  4. ATTORNEY –GENERAL, OFS v CYRIL ANDERSON INVESTMENTS (PTY) LTD 1965 (4) SA 628 (A) Die respondent was skuldigbevindaan die oortreding van sekerevoorwaardeswat teen die titel van syerfgeregistreer is ingevolge die DorpOrdinansie. Hy was die eienaar van ‘n erf in Welkom Hy het onwettiglik en wederegtelikbesigheidbedryfvanafsyerfsiendedat die bedryf van daardietipebesigheidvanaf die erfniedeur die voorwaardes van die Ordinansiegemagtig is nie. Die voorwaardesaangaande die soortbesigheidwatvanaf die erwe in die spesifieke area bedryfmag word is deur die Administrateurgoedgekeur en teen die titels van die erwegeregistreer. Die Hoof argument van die Respondent ( relevant hiertoe) was dat die voorwaardewatbepaal het: that the erven shall be used solely or mainly for such special industrial purposes and for purposes incidental thereto as may be approved in writing by the council {D(a)} Was ultra vires

  5. REGSVRAAG Is die voorwaarde D(a) ultra vires in sovereditneerkom op delegasie van magaan die Stadsraad van Welkom om die spesifiekeindistrieledoel van die eiendomme in die spesifieke area tebepaal? UITSPRAAK Die Administrateurmag, ingevolge die magteaanhomtoevertroudeur die Ordinansie, voorwaardesdaarstelwatgemik is daaropom die doelwaarvoorsekereerwegebruikmag word tebeperk of tebeheer. Die vraag is of die Administrateur , wanneerhyhierdievoorwaardestoepas/instel , verplig is omdit SELF tedoen, of is dittoelaatbaardathy die magdelegeeraan die plaaslikeowerheidsooshy in die gevalgedoen het.

  6. Die reel delegatusdelegare non potest is gebasseer op die aannamedat: Waar die wetgewersekerefunksies en magteaan ‘n ondergeskikteliggaamdelegeer; Die wetgewerbedoel het datdaardieliggaam self hierdiefunksie / magmoetuitoefen En nieomdaardiefunksie / magaaniemandanderstedelegeernie, En dat die magwataan die liggaamgedelegeer is NIE die magomditverdertedelegeerinsluitnie. MAAR nieelkedelegasie van gedelegeerdemag word getrefdeur die reel nie, Slegs die delegasieswatniedeur uitdruklikestatuteremagtiging of noodwendigemagtigingdaartoe Gereel word nie

  7. NB Die magomvoorwaardesneerte le en toe te pas om die gebruik van sekereerwevir ‘n sekeredoeltebeperk is ‘n geimpliseerdemagwatvloeiuit die wyemagtewatuit die Ordinansiegegee word Die Hof konnieenigeaanduiding in die Ordinansievinddat die Administrateur se magte so beperk is dat Administrateur SELF moetbepaalwatsebeperkings en voorwaardes van toepassingsalweesnie. Die magom die gebruik van die erwetebeperk MOET die maginsluitom die magaan ‘n gepasteowerheid (bv die plaaslikeowerheid) tedelegeer. Die magom die doel van die erwe se gebruiktebeperk of tebeheermaggedelegeer word.

  8. DECISION Die D(a) voorwaardevaldusbinne die magtewataan die Administrateurtoegeken is. Dus NIE ultra vires Appelsuksesvol

  9. In die saak van BEF v CAPE TOWN MUNICIPALITY 1983 2 SA 387 (C) Het die Administrateursybevoegdhedeingevolge die DorpeOrdinansieaan die stadsingenieurgedelegeer Die stadsingenieur het weer op sybeurtsybevoegdhedeaan die assistant- bourekenaargedelegeer het Die Hof het bevinddat die delegasieaan die assistant- bourekenaar in stryd met die reel DDNP was. Dus was die delegasieaan die assistant – bourekenaargevolglikongeldig. s unlawful.

  10. VRAAG 24: • Bespreek die delegasie van bevoegdhede ten aansien van • Dekonsentrasie & Desentralisasie. • Gee voorbeelde van beidevorme van delegasie (15) • Die doel met delegasie van bevoegdhede is omwerksverdelingbinne die administrasietebewerkstelling. (1) • Alg reel: • Waar ‘n diskresionerebevoegdheidaan ‘n spesifiekeliggaam / amptenaarverleen is vanweesybesonderekennis of kundigheid, kanhierdiebevoegdheidniegedlegeer word nie (1)

  11. ADMINISTRATOR CAPE v ASSOCIATED BUILDINGS 1957 2 SA 317 (A) Die bevoegdhedewat die Administrateuraan die ProvinsialeSekretarisgedelegeer het in terme van die Ordinansie, Ingesluit het die bevoegdheidombesluiteteneemwat die Administrateur self konneem ten aansien van dorpsgebiede En dat die Sekretarissyadjunkkanmagtigombesluitenamenshomteneem. MAAR dat die delegasiedeur die Administrateurniesybevoegdheidontneem het nie ne dathynogsteedstussenbeidekon tree aangesien die aangeleentheidnogniegefinaliseer was nie. Voorbeeld van: DEKONSENTRASIE

  12. UNIVERSITY OF PRETORIA v MINISTER OF EDUCATION 1948 4 SA 79 (T) Wet 13 van 1930 bepaal Rektor van Universiteit van Pretoria salaangestel word deur die raad van die Universiteit Op die wysesoosvoorgeskryfdeur die Statute van die Universiteit Regulasie 11 van die Statute het bepaaldat die Rektoraangestelsal word deur die raadonderhewigaan die goedkeuring van die Minister van Onderwys UITSPRAAK Die Minister het nie die bevoegdheid / magom die Rektoraantestelnie Hyoesslegs die besluit van die raadgoedkeur, MAAR Konniesybesluit / keuse in die plek van die van die raadstelnie.

  13. VRAAG 25: Komdelegasie van bevoegdhede by wyse van mandaatneer op ‘n oortreding van die verbod op subdelegasie? Motiveer u antwoord. (5) Die algemene reel is datwaar ‘n diskresionerebevoegdheidaan ‘n orgaanverleen word venweesybesonderekennis of kundigheid, hy die bevoegdheidnie an ‘n andermagdelegeernie. (1) In die geval van delegasie by wyse van mandaatneem die hoërorgaan die beslissing en gelasdan ‘n laerorgaan / amptenaaromdituittevoer. (1) Die orgaanwat met die bevoegdheidbeklee is, neempersoonlik die beslissing en is verantwoordelikvir die funksie en die uitvoeringdaarvan. Hierdieeenvoudigevorm van delegasie by wyse van instruksiekomnieneer op ‘n oortreding van die verbod op delegasienie. Hierdievorm van delegasiekomgewoonlikbinnedieselfdemagshierargievoor, soosbv in ‘n staatsdepartement, maarkan / magook in kontroleverhoudingvoorkm. (2)

  14. Question 28 : Does ADR’ve law apply to the actions of the following bodies? Discuss the question with reference to case law: Voluntary associations such as jockey clubs and rugby clubs? CARR V JOCKEY CLUB 1976 2 SA 717 The Health Professions Council of SA? SA MEDCAIL and DENTAL COUNCIL v MCLOUGHLIN 1948 2 SA 255 (A) The Johannesburg Stock Exchange? DAWNLAAN BELEGGINGS v JOHANNESBURG STOCK EXCHANGE 1983 2 SA 344 (W)

More Related