1 / 20

Ontwikkel deur Info-Edu .

Ontwikkel deur Info-Edu . Voel u kind ook baie dae só ?. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!!. Wat is Academix ?. Academix is 'n rekenaarprogram wat die volgende aspekte inoefen:. Leesspoed en begrip Oogspanwydte en oogfiksasie Woordbou

leane
Download Presentation

Ontwikkel deur Info-Edu .

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ontwikkel deurInfo-Edu.

  2. Voel u kind ook baie dae só ? Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!!

  3. Wat is Academix? Academix is 'n rekenaarprogram wat die volgende aspekte inoefen: • Leesspoed en begrip • Oogspanwydte en oogfiksasie • Woordbou • Spelling • Geheue en konsentrasie

  4. Academixis beskikbaar as 'n laerskool- en/of hoërskoolprogram met lesse in: • Afrikaans • Engels Academix kan gebruik word deur: • Tuisgebruikers • Skole • Korporatiewe Instansies

  5. Unieke kenmerke van Academix • Onderwyser of ouer bly in beheer. • Academix is nie 'n geslote program nie - u kan self lesmateriaal (leeslesse, begripstoetse, spelling ens.) byvoeg. • Verryk die sterk leerling en ondersteun die onderpresteerder. • Gebaseer op die behoeftes van Suid - Afrikaanse lesers. • Eie keuse van lettertipes en groottes. Die Graad Een lettertipe word ook in die program ingesluit. • Ingeboude evaluasie fasiliteit. • Bou woordeskat en spelling • Nege leestegnieke • Oogbewegingsoefeninge vir effektiewe lees • Opskerping van taalvaardigheid • Gebruikersvriendelike program • Woordsomme

  6. Hoe werk Academix ? Die ouer, onderwyser, of fasiliteerder kan sekere parameters beheer, OF die gebruiker kan toegelaat word om self keuses uit te oefen Parameters wat verstelbaar is deur die gebruiker is: • Lees- of spelspoed. • Keuse van die tipe oefening: • Toets leesspoed • Oogbewegingslees • Fiksasielees met 3, 2 of 1 fiksasies • Merklees met 3, 2 of 1 fiksasies • Toepassingslees • Flits woorde of Frase flits oefeninge • Keuse van die les wat gelees wil word.

  7. Lees- of Spelspoed • Leesspoed: • Leesspoed kan in alle soorte leesoefeninge verstel word, behalwe in die bepaling van leesspoed oefeninge. • Leesspoed word in woorde per minuut gemeet. • Leesspoed is nie afhanklik van die rekenaar se spoed nie. • Die program hou rekord van die leesspoed van elke voltooide oefening. • Leesspoed kan deur die gebruiker, ouer of fasiliteerder beheer word. • Flits- of Spelspoed. • Flitsspoed word in millisekondes gemeet. • Woorde of frases word vir die bepaalde tydperk op die skerm geflits. Die gebruiker moet dan die korrekte woord of frase intik vanaf die sleutelbord. • Verskillende soorte oefeninge word beïnvloed deur die flitsspoed, nl. flitswoorde en fraseflits oefeninge, asook die meeste van die speletjies. • Flitsoefeninge kan ook uitstekend as geheue- en konsentrasie oefeninge aangewend word.

  8. Toets leesspoed • Hierdie oefening is die vertrekpunt in die program. • Hierdie oefening bepaal die pas waarteen die leser sy/haar oefeninge mee moet begin. • Wanneer die leser se vermoëns eers bepaal is, kan die leesspoed dienooreenkomstig aangepas word. • Die leser se leesvaardighede begin nou ontwikkel word deur die toepassing van verskillende leestegnieke. • Hierdie oefening is ook die laaste oefening in die program wat gedoen moet word. • Nadat 'n reeks oefeninge voltooi is, moet hierdie oefening weer gedoen word om die vordering van die leser te bepaal. • In die leerling modus van die program kan die resultate van leesoefeninge asook die begrip as grafieke deur die gebruiker besigtig word. • In die onderwysers modus kan die ouer/onderwyser na al die leerlinge se resultate gelyktydig kyk asook verslae hiervan uitdruk.

  9. Oogbewegingslees

  10. Fiksasielees met 3 fiksasies

  11. Merklees met 1 fiksasie

  12. Keuse van Leesoefening Die lesse van elke vlak word vertoon, waarvan die leser dan 'n les moet kies deur op die les te klik. Aan die linkerkant word verskillende oefeninge vertoon wat gedoen kan word in die Pret met Woorde afdeling.

  13. Flitsoefening: ooreenkomste Die leerling moet op die middelste prentjie fokus en dan probeer om al 5 prentjies gelyktydig raak te sien. Die prentjie wat dieselfde as die middelste een is moet dan gekies word.

  14. Flitsoefening: opeenvolging Die leerling moet die prentjies "Drag en Drop" na hulle regte plekke. Dit is die volgorde waarin hulle op die skerm geflits was.

  15. Wat behels 'n les in Academix ? • Daar is tussen 10 en 20 voorafopgestelde lesse op elke vlak. Elke les bestaan uit 'n leesstuk, begripstoetsvrae, spelwoorde, frases uit die leesstuk, 'n prentjie wat iets uit die les bevat, stimulusvrae oor die prentjie, asookverskillende speletjieswat met die les verband hou. • Daar is ook sekere oefeninge wat onafhanklik van die les gedoen kan word. • Enige van bg. kan deur die gebruiker self gewysig word. • Die gebruiker kan self lesse byvoeg met inhoud op elkeen van bg. terreine. • Eie lesse kan in enige taal bygevoeg word.

  16. Soek die woorde • Woordbou speletjies • Sinskonstruksie • Woordpare • Meervoude • Verkleinwoorde • Sinonieme • Antonieme Academix bevat verskillende speletjies soos: • Oogopwarmingsoefeninge • Geheue oefeninge • Blokkiesraaisels • Legkaarte

  17. en nog speletjies …

  18. Academix bevat 1500 woordsomme:

  19. Privaat of Tuisgebruikers • Ontwikkel die kind se leesvaardighede in die gemak u eie huis: • Verbeter leesspoed • Verbeter begrip • Ontwikkel spelling vaardighede • Geheue oefeninge • Woordbou oefeninge • Inoefen van sinskonstruksies. • Opstel van eie toetse vir kinders terwyl ouers by die werk is. • Die Academix "Engine" laat die gebruiker toe om self eie lesse by te voeg. Lesse kan ingetik word, of met 'n aftaster ingelees word en dan as "Text" formaat gestoor word. Lesse kan ook in Windows ge"Copy" en ge "Paste" word. Alle aspekte van die les, nl. leesstuk, begripstoetsvrae, spelwoorde, ens. kan op die manier self ingevoer word. • Met die kragtige "Engine" van Academix is dit moontlik om lesmateriaal oor enige vak in te sleutel. Die resultate van hierdie lesse kan later deur die ouer nagegaan word. • Selfs prentjies kan vir enige les ingevoer word. • Lesse kan in enige taal bygevoeg word.

  20. Wysiging van Lesmateriaal Enige les in Academix kan baie maklik in die program self gewysig word. Wysiginge word in verskeie temas behandel soos hieronder aangedui.

More Related