1 / 15

GEMEENTE KONSTITUSIE VERKLARENDE NOTAS

GEMEENTE KONSTITUSIE VERKLARENDE NOTAS. 1. Wetgewing in Suid Afrika vereis dat enige georganiseerde instelling , insluitende kerke , ‘n Konstitusie moet hê. 2.

lazar
Download Presentation

GEMEENTE KONSTITUSIE VERKLARENDE NOTAS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GEMEENTE KONSTITUSIE VERKLARENDE NOTAS

  2. 1. Wetgewing in SuidAfrikavereisdatenigegeorganiseerdeinstelling, insluitendekerke, ‘n Konstitusiemoethê.

  3. 2. Christelikegemeentes is veronderstelomgeregeer & geadministreerte word volgens die geestelikebeginsels & praktieseriglynesoosbeskryf & uiteengesit in die Bybel.

  4. 3. Elkegemeentebinne die Liggaam van Christus word deur God verantwoordelikgehouvir die daarstelling van ‘n leierskapstruktuurbinne die aanvaarbarespektrumwat die Skrifonsbied. Die Konstitusie gee definisie & kommunikeerhierdiestrukture.

  5. 4. Die Konstitusie van ‘n gemeentediendus as ‘n werksdokumentwatleiers & lidmate help om die betrokkeBybelsebeginsels & riglynekorrek toe te pas in praktyk.

  6. 5. Die Konstitusie word dusnie net uit die Bybelopgestelnie, maar blydeurentydondergeskikaan die Woordterwyldit die gesondegrenseuitspelwaarbinneelkepersoon in die gemeentehulself & hulbediening ten vollekanuitleef.

  7. 6. Verdervervul die Konstitusie ‘n rolrakende die raamwerkwaarbinneprobleme of konflik in die kerklikestruktuurhanteer & opgelosmoet word.

  8. 7. Indienenigedispuut of verdeeldheiddusnievolwasse, in verhouding & in die Heilige Gees opgeloskan word nie, word daarteruggeval op die inhoud van die Konstitusie.

  9. 8. Die feilbaremenslikefaktorlaategteraltyd die moontlikheidbestaanvirverkeerde of uiteenlopendeinterpretasiesrakende die riglynebetrokke en daaromsien ‘n gemeente se Konstitusie toe datalmal in eenheid is wat die toepassing van beginselsbetrefbinne die spesifiekeuitdrukking van die Liggaamwathullegekies het.

  10. 9. Die Konstitusie is dusnie ‘n dokumentwatonnodigebeperkinge op die gemeenteplaasnie, maar ditbiedveiligheid, skep vertroue, definieer & standardiseervir ‘n gemeente die kosbare & onverganklikeBybelseinspraak.

  11. 10. ‘n Konstitusie is dus ‘n gesondeaanwinsvir ‘n gemeente en daarom is ditnoodsaaklikdatalmalditsalverstaan en respekteer.

  12. 11. Daar is noodwendigsekereaspekte van ‘n Konstitusiewatalreedsbeskryf word, maar waarin ‘n gemeenteeersoortydsalingroei.

  13. 12. Die laastestap tot volwaardigeledemaatskap van die gemeentebehelsdat die Konstitusiedeurelkeenpersoonlikonderteken word.

  14. 13. Enigevoorstelle of veranderinge tot die Konstitusie word hanteer op die gemeente se AlgemeneJaarvergadering.

  15. 14. ‘n Kopie van die Konstitusie van die gemeentekanbesigtig word op die webtuiste: www.wildolive.za.org

More Related