1 / 9

VERLOSSING

Les 4 vir 26 Julie 2014. VERLOSSING. “ Want so lief het God die wêreld gehad , dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo , nie verlore mag gaan nie , maar die ewige lewe kan hê . ” ( Joh 3:16). LIEFDE, ‘N GAWE.

larue
Download Presentation

VERLOSSING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Les 4 vir 26 Julie 2014 VERLOSSING

  2. “Want so lief het God die wêreldgehad, datHysyeniggeboreSeungegee het, sodatelkeenwat in Homglo, nieverlore mag gaannie, maar die ewigelewekanhê.” (Joh 3:16) • LIEFDE, ‘N GAWE Liefde is God se uitnemendsteeienskap. Daarby het Hynie net liefnie; Hy IS liefde. (1 Joh 4:8). God is liefvirelkemenswatHygeskep het. Die liefde het homgemotiveer om homselfwegte gee - in die persoon van die Seun om die wêreldte red. Hoe kanons God se verlossingbekom? Onsmoet net die tollenaar se voorbeeldtevolg: “God o God, wees my, sondaar, genadig!” (Luk 18:13). Niemandverdienreddingnie. Onskanditniekoopnie, onskandit net ontvang. Dit is genade. Dankievir U liefde, Vader. Dankievir U Seun.

  3. GESTUUR “Maar Ek ken Hom, omdatEk van Homkom en Hy My gestuur het.” (Joh 7:29) Jesus verduidelikdatHydeurdie Vader gestuur is. Hymoetdiegeneopsoekwatdeur die Vader getrek word: “Niemandkanna My toe kom as die Vader wat My gestuur het, homnie trek nie; en Eksalhomopwek in die laaste dag.” (Joh 6:44) Vader, Seun en Heilige Gees probeer om alle mans en vrouete trek. Hulle is bereid om enigepogingaante wend om almalte red. Jesus vertel twee gelykenisse om ditte leer. Onskandit lees in Luk 15:3-10. • Soos 'n herder watsyverloreskaapsoek, so soek God ons en draonssagkensterugna die skaapstal. • Soos 'n vrouwatdesperaatsoeknahaarverlore penning, sal God ookonophoudelikprobeer om onsnaHom toe te trek.

  4. “Die jode het geleerdatalvorens God syliefde op ‘n sondaaruitstort, hyhomselfeersmoetbekeer. Volgenshulopvatting is bekering ‘n werkwaardeur die mens guns in die Hemelverdien. Dit was danookhierdieopvattingwat die Fariseersdaartoegedryf het om uitteroep, ’Hierdieman ontvangsondaars.’ Volgenshulideesmoes Jesus nieiemandnabyHomtoelaatwatniebekeer was nie. In die gelykenis van die verloreskaap het Christusgeleerdatverlossingkomdeurdat God naonssoek, en niedeuronswatna God soeknie. “Daaris niemandwatverstandig is nie, daar is niemandwat God soeknie. Hulle het almalafgewyk, saam het hulleontaard.” Rom 3:11, 12 Ons het nieberousodat God onskanliefhênie, maar HyopenbaaraanonsSyliefde, sodatons tot bekeringkankom.” E.G.W. (Christ’s Object Lessons, cp. 15, pg. 189)

  5. STERF “Ek is die goeie herder. Die goeie herder lêsyleweafvir die skape.” (Johannes 10:11) Johannes die Doper het gesê, “Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreldwegneem!” (Joh 1:29). Hy het verwysna die manierwaaroponsgeredsal word. Elkeofferdier was 'n les vir die sondaar. Sondekan net vergewe word indien 'n onskuldigesousterf. Mensekanookvergewe word as 'n sondelosemens in hulpleksousterf (dit is, Jesus die Seun van God). Niemand het homgedwing om vironstesterfnie. Hy het ditvrywilliggedoenomdatHyonsliefhet. “Daarom het die Vader My lief, omdatEk my leweaflê om ditweerteneem. Niemandneemdit van My afnie, maar Eklêdituit Myself af. Ek het mag om ditaftelê en Ek het mag om ditweerteneem. Hierdiegebod het Ek van my Vader ontvang.” (Johannes 10:17-18)

  6. VERGEWE EN BEVRY “Jesus antwoordhulle: Voorwaar, voorwaarEksêvirjulledatelkeenwat die sondedoen, ‘n dienskneg van die sonde is.… As die Seunjulledanvrygemaak het, saljullewaarlikvrywees.’” (Joh 8:34, 36) Sondemaak‘n slaaf van die sondaar. Jesus is die enigste ware Verlosser. Hy was nog nooit 'n slaaf van die sondenie. Jesus genietdit om onstevergewe en bevryonsvan die veroordeling. “Die woordewatuit Jesus se mondkom, "jousondes is jouvergewe. "(Matt 9:2), is vironsalleswerd. Hy het gesê: Ek het al jousondes op my eieliggaamaan die kruis by Golgotagedra. Hysienjousmarte. Sy hand rus op die hoof van elkeberouvollesiel, en Jesus word onsAdvokaatvoor die Vader, en onsVerlosser. Die nederige, berouvolle hart het ‘n grootbesefvir die vergifnis en kwytskelding.” E.G.W. (That I may know Him, August 17)

  7. LEWEGEWEND “Die diefkom net om te steel en te slag en teverwoes. Ek het gekom, dathullelewe en oorvloedkanhê.” (Johannes 10:10) Weensonssondesverdienons om testerf. Maar Christusneemonsplekaan die kruis en betaal die doodsprys, watandersins op onssourus. Jesus, die onskuldige, neemonsskuld en ontvangonsstrafsodatons, so sondig, onskuldigverklaarkan word. In plaasdaarvandatonsverloregaan, ontvangonsdeurHom die ewigelewe. Toe Jesus onsVerlossergeword het, het onslewens ‘n totaalnuwebetekenisgekry en onsgenietnou ‘n ryker en vollerbestaan.

  8. LEWEGEWEND Brood en water onderhou die lewewat Jesus virons gee: “Diegenewatdeel het aanChristus se nederigheid, reinheid en liefde, salverheugwees in God, en sallig en blydskaprondomhullewerp. Die gedagtedatChristusgesterf het om virons die gawe van die ewigelewete gee, is genoeg om in onsharte, die meesopregte en ywerigedankbaarheid, uitteroep, en van onslippe die meesentoesiastieselof. God se beloftes is ryk, vol en gratis.” E.G.W. (Sons and Daughters of God, November 16)

More Related