1 / 14

VENNOOTSKAPSREG

LESING 1. VENNOOTSKAPSREG. BEGRIP VENNOOTSKAP. Verskillende betekenisse: Ooreenkoms wat besondere verhouding skep Spesifieke regsverhouding wat uit ooreenkoms spruit Vereniging van persone wat uit ooreenkoms spruit. BEGRIP VENNOOTSKAP. Ooreenkoms/Kontrak 2-20 (invloed van Mpyewet)

lana-kane
Download Presentation

VENNOOTSKAPSREG

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LESING 1 VENNOOTSKAPSREG

  2. BEGRIP VENNOOTSKAP • Verskillende betekenisse: • Ooreenkoms wat besondere verhouding skep • Spesifieke regsverhouding wat uit ooreenkoms spruit • Vereniging van persone wat uit ooreenkoms spruit

  3. BEGRIP VENNOOTSKAP • Ooreenkoms/Kontrak • 2-20 (invloed van Mpyewet) • Bydra • Gesamentlike voordeel • Wins

  4. KENMERKE • Getal vennote: • 2-20 vennote • Nie net een vennoot nie • Doel van vennootskap : • Materiële of vermoënsvoordeel • Ally v Dinath: “gemeen baat trekken”

  5. KENMERKE • Samewerkingselement : • affectio societatis = werk op gelyke basis saam om wins te maak • Geen regspersoonlikheid: • Bloot vereniging van persone • Informele oprigting : • Geen formaliteite • Geen registrasie • Mondelings, skriftelik • Stilswyend deur gedrag

  6. GESKIEDENIS • Oudste • Teruggespoor Griekse, RR en RHR • Ander vorms ontstaan uit vennootskap

  7. BRONNE • Wetgewing • Geen Wet • Ander wette – Wet op Prokureurs • Tans geen projek vir kodifikasie nie • Gemenereg • Gebaseer op RHR • Ou skrywers Grotius, Van der Linden, Van Leeuwen en Voet • Appèlhof in Robson v Theron= Pothier

  8. REGSAARD • Internasionaal: Entiteitsteorie en versamelingsteorie • Entiteitsteorie • VSA, Nederland en Skotland • Vennootskap apart van vennote • Eie regte, verpligtinge, bates en laste • Party tot regsgeding (eie naam) • Vennote steeds aanspreeklik vir skuld • Versamelingsteorie • Suid-Afrika • Vennootskap is slegs ‘n versameling van lede • Nie bates, laste, regte en verpligtinge • Nie party tot regsgeding nie • Vennote aanspreeklik virskuld • Ontbind as samestellingverander

  9. REGSAARD • Teorieë nie konsekwent toegepas nie • Litigasie • Individule vennote nie gedagvaar tydens bestaan • Individuele vennoot kannie eis instel nie • In beginsel word vennote gesamentlik gedagvaar in eie name • Hofreëls: maggedagvaar word in die naam van die vennote, eers vennootskap se bates • Sekwestrasie • Insolvensie Wet: vennootskap is ‘n afsonderlike entiteit • Vennootskap gesekwestreer – gewone vennote se boedels word gesekwestreer + vennootskap se boedel

  10. TIPES • Tipe 1: Universele vennootskap • Societas universorum bonorum Vennootskap van alle goedere Bestaande en toekomstige goedere Gewoonlik saamleefverhouding Ally v Dinath • Societasuniversorum quae ex quastu veniut Vennootskap van alle wins Dra alle wins uit besigheid by, ongeag van die vennootskap Bedyfvenootskap

  11. TIPES • Tipe 2: Buitengewone vennootskap  Aanspreeklikheid beperk Aanspreeklikheidkanopgehef word Moet ‘n gewonevennoothê Stille vennootskap Vennootskap en commandite

  12. TIPES • Stille vennootskap : • Vennootskap in naam van sommige vennote • Neem nie deel bedryf van besigheid • Nie aanspreeklik vir totale skuld aan skuldeisers • Pro rata aanspreeklikvirverlieseteenoorvennote • Vennootskap en commandite • Dieselfde as stillevennootskap • Maargeregtig op vasteaandeel in wins • Aanspreeklik vir verliese tot ‘n bepaalde bedrag

  13. Ally v Dinath

  14. Ally v Dinath • V1: Was ‘n universele vennootskap stilswyend geskep? • V2: Was vennootskap geskep om winsgewind te wees ? • v3: Was vennootskap stilswyend beëindig?

More Related