slide1 n.
Download
Skip this Video
Loading SlideShow in 5 Seconds..
Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom PowerPoint Presentation
Download Presentation
Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 7

Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom - PowerPoint PPT Presentation


  • 967 Views
  • Uploaded on

SEL- RESPIRASIE. Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom. Vergelyk fotosintese met selrespirasie. Fotosintese bou en stoor energie !!!. Selrespirasie breek die energie af !!!. Fotosintese is dus ‘n opbouende proses !!. Selrespirasie is ‘n afbrekende proses.

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom' - kurt


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
slide1

SEL-

RESPIRASIE

Dr Willem Stolk

Goudveld-Hoërskool

Welkom

slide2

Vergelyk fotosintese

met selrespirasie

slide3

Fotosintese bou en stoor energie !!!

Selrespirasie breek die energie af !!!

Fotosintese is dus ‘n opbouende proses !!

Selrespirasie is ‘n afbrekende proses

Fotosintese is anabolies !!!

Selrespirasie is katabolies !!!

Fotosintese !!

Fotosintese !!

Fotosintese !!

Respirasie

Respirasie

Respirasie

slide4

ensieme

C6H12O6 + 6O2 6CO2 + 6H2O + 38 ATP

  • Dit is die geleidelike vrystelling van energie…
  • deur die stapsgewyse afbreking van ‘n ener-
  • gieryke brandstofmolekuul, bv. glukose…
  • geproduseer tydens fotosintese.
slide5

Glukose

C6H12O6

FOS-FORILASIE

2 ATP

2 ADP

GLUKOSEDIFOSFAAT

  • Energie word benodig om die proses
  • aan die gang te sit...
  • d.w.s aktiveringsenergie
  • Twee losdrywende ATP’s vanuit die
  • sitoplasma word aangewend d.w.s
  • dit is fosforilering van glukose

PGAL

C3H6O3

PGAL

C3H6O3

Die glukosedifosfaat is

‘n verswakte verbinding wat maklik kan breek. Dit breek gevolglik in twee PGAL (C3) molekules

slide7

Wat is die doel van die

eksperiment ?

  • Om vas te stel of hitte tydens selrespira-

sie vrygestel word.