1 / 31

RASSTANDAARDE

RASSTANDAARDE. Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte. Totaal gefokus op ekonomiese faktore. Geteel om: Kostes so laag as moontlik te hou! Inkomste so hoog as moontlik te kry!! = MAKSIMUM WINS!!!. KLEUR EN VEL PIGMENT. Enige kleur kombinasie is aanvaarbaar.

keyanna
Download Presentation

RASSTANDAARDE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. RASSTANDAARDE Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte. Totaal gefokus op ekonomiese faktore. Geteel om: Kostes so laag as moontlik te hou! Inkomste so hoog as moontlik te kry!! =MAKSIMUM WINS!!!

  2. KLEUR EN VEL PIGMENT • Enige kleur kombinasie is aanvaarbaar. • Goeie pigment om die oë en oor die ore is noodsaaklik. REDE • Om kanker en oog infeksies te voorkom. • Sterk hoewe.

  3. KOP EN HORINGS • Ooie moet vroulik wees en neig na poenskop. • Ramme moet manlik wees en ook neig na poenskop. • Ligte horings in beide geslagte is aanvaarbaar. Rede • Makliker om in krale te hanteer • Minder vatbaar vir onsuiwer as gevolg van horing beserings.

  4. BEDEKKING • Moet hoofsaaklik kort, blink hare hê. • Onderliggende laag fyn donsige wol. • Moet nooit geskeer word nie, met natuurlike vermoë om bedekking af te gooi. REDE • Uiterste hitte en koue toleransie (Winter benede vriespunt – Somer 45°C +) • Beskerming teen bosluise en geen skeer kostes. • Skoon en Netjies – Geen vlieg en onsuiwer probleme.

  5. UITSTEKEND

  6. Goed vir Warm klimaat te kort vir Koue

  7. OOIE MET GOEIE BEDEKKING

  8. GOED

  9. GEMIDDELD

  10. Aanvaarbare Swakker Bedekking

  11. Aanvaarbare Swakker Bedekking

  12. PRUL

  13. PRUL

  14. BOUVORM EN BENE • Moet van gemiddelde grootte wees. • Moet ’n funksioneel doeltreffende bouvorm hê. • Goed geplaasde bene met uitstekende loop vermoë. REDE • Maklik lam. • Genoeg vleis en steeds goeie bewegings vermoë.

  15. AGTERKWART Moet goed gespierd wees. Geen vet lokalisering. Uitstekende stand van bene

  16. TESTIS • Goed gevorm met uitstekende elastisiteit. • Minimale abnormaliteite en foute.

  17. Meatmaster Let op die verskille in liggaamsbou tussen die ram en die ooi.

  18. BOUVORM RAMME • Groot en Gespierd • Veral sterk oor die agterkwart en lende. • Goeie balans tussen lengte, diepte en breedte. OOIE • Fyn en Vroulik. • Goed gevormde uier. • Uitstekende moeder eienskappe.

  19. STERT • Goeie aanhegting. • Verkieslik nie langer as die hakskeen. • Netjies wigvormig met slegs ’n beperkte hoeveelheid vet. • Moet nooit nodig wees om die stert af te sit nie. REDE • Voorkom bosluise en onsuiwer. • Geen stres en infeksies met stert sny – laer risiko. • Minder werk – Laer kostes.

  20. STERT PROBLEEM 1 • Te kort • Te vet • Nie wigvormig • PRUL REDE • Vet lokalisering • Swak karkas kwaliteit

  21. STERT PROBLEEM 2 • Te lank • Te vet • Lae aanhegting • Totaal onaanvaarbaar • PRUL REDE • Teel probleme • Swak karkas kwaliteit

  22. STERT PROBLEEM 3 • Hang kruis • Lae aanhegting • PRUL REDE • Teel probleme • Swak karkas kwaliteit

  23. STERT PROBLEEM 4 • Te vet • Te wye aanhegting • DISKRIMINEER REDE • Lei tot teel probleme • Vet lokalisering • Swak karkas kwaliteit

  24. DIE IDEALE STERT • Goeie aanhegting • Goeie V vorm • Nie te lank nie • Nie te kort nie • GEEN vet lokalisering

  25. BELANGRIKE EIENSKAPPE OM WAAR TE NEEM

  26. TROP INSTINK • Die ras moet n baie sterk trop instink hê. REDE • Noodsaaklik vir maklike bestuur in ruig bosveld of bergagtige gebiede. • Voorkom rondlopery en draad kruipery. • Beskerm hulself en die lammers teen roofdiere.

  27. NIE SELEKTIEWE VELD BENUTTERS • Goeie benutters van droë grasveld. • Nie selektiewe vreters. • Vreet gras, bos, bome en struike.

  28. DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE TOETSING AS DEEL VAN RASSTANDAARDE Selekteer vir die volgende: • Uiters vrugbare skape. • Goeie moeders wat hul lammers grootmaak sonder enige probleme. • Viriele ramme met uitstekende dek vermoë. • Lammers met ’n uitslag massa van 12-25kg (afhangend van die omgewing waarin geboer word). Dit moet van die ma af voor 5 maande geskied. • Gemiddelde gradering van A2-A3 moet behaal word teen bogenoemde massas.

  29. VIR LAE KOSTE EN GEHARDHEID • Doen bosluis tellings en seleksie daarvoor. • Speen skaap so ver as moontlik van dosering vir inwendige parasiete. • Geen skeer. • Geen sny van sterte. • Minimale inenting en dip. ’N MAKLIKE BESTUUR SKAAP IN ALLE OPSIGTE! GEEN BYVOEDING!!

  30. Genetiese verbetering vir jou nageslag en boerdery. Dankie vir u belangstelling, Probeer om ons Kursese by te woon vir Praktiese skaap werk.

More Related