1 / 14

Identifiseer die

Identifiseer die. Liggaam. 1 Pet 2 : 4 + 5. Kom na Hom toe, die lewende steen wat deur die mense wel verwerp is, maar by God uitverkore en kosbaar is;

keena
Download Presentation

Identifiseer die

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Identifiseer die Liggaam

  2. 1 Pet 2 : 4 + 5 Kom na Hom toe, die lewende steen wat deur die mense wel verwerp is, maar by God uitverkore en kosbaar is; En laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ‘n geestelike huis, ‘n heilige priesterdom, om geestelike offers te bring wat aan God welgevallig is deur Jesus Christus.

  3. Hand 7 : 48 + 49 Maar die Allerhoogste woon nie in tempels wat met hande gemaak is nie, soos die profeet sê: “Die hemel is my troon en die aarde is my voetbank van my voete. Watter soort huis sal julle vir My bou, sê die Here, of hoedanig is die plek van my rus?”

  4. Kol 3 : 15 - 17 En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar. Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here. En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.

  5. 1 Kor 14 : 26 Hoe staan die saak dan, broeders? Wanneer julle saamkom, dan het elkeen van julle is psalm of ‘n lering of ‘n taal of ‘n openbaring of ‘n uitlegging – Laat alles tot stigting geskied.

More Related