150 likes | 418 Views
Active Cycle of Breathing (p.137-141, 155-159). Doel. Verwydering van brongiale sekresies ↑ long funksie. ACBT. BC. Huffing. TEE. Gekontroleerde asemhaling “Breathing control”. Rusperiode tussen aktiewe dele van siklus Gety volume asemhaling, eie tempo en diepte
E N D
Doel • Verwydering van brongiale sekresies • ↑ long funksie ACBT BC Huffing TEE
Gekontroleerde asemhaling“Breathing control” • Rusperiode tussen aktiewe dele van siklus • Gety volume asemhaling, eie tempo en diepte • Skouergordel en boonste deel van toraks ontspanne • Diafragmatiese asemhaling • Inspirasie en ekspirasie skaars hoorbaar
Gelokaliseerde asemhaling • Diep asemhaling met klem op inspirasie • 3-sekonde eind-inspiratoriese hou • Kollaterale ventilasie • Herhaal 3 keer • Proprioseptiewe stimulasie • “Sniff” • Kan kombineer met klop, skud en vibreer
Geforseerde ekspiratoriese tegniek“Huffing” • Kombinasie van een of twee huffs met BC (5-10s or 10-20s) • Huffing van lae of hoë long volumes • Met geforseerdeekspiratoriese maneuver = dinamiesekompressie en lugwegkollaps • Minder met huffing • Net so effektief, minder inspanning, nie so uitputtend • “Forced but not violent”
ACBT • Aangepas vir elke pasiënt • In sit of PD-posisie • Einde van Rx = onproduktief met lae long volume hoes (2 siklusse)
ACBT BC TEE BC FET HUFF BC
ACBT BC TEE BC FET BC HUFF BC TEE HUFF BC FET
Ossillerendepositieweekspiratoriesedrukp .149-154 • “Flutter” toestel • Met ekspirasie = PEP en ossillerendevibrasies van lug in lugweg • Stadigeinasem, bietjiedieper as normaal, houvir 3-5 s. • Ekspirasiedeur “flutter”, bietjievinniger as normaalweg, herhaal 4-8 keer • Diepinspirasie, hou by eind-inspirasie, geforseerdeekspirasie, kanherhaal • BC en huff of hoes
“Incentive spirometry”p. 163-169 • Vergrootinspiratoriesekapasiteit • Stadige, diepinspirasie met visueleterugvoer • Genereervoorafbepaaldevloei of bereiksekere volume • Eindinspiratoriesehou • Asemhalingspatroon = uitsetting van laetoraks en diafragmatieseasemhaling
Verwysings • Pryor, J.A. and Prasad, S.A. 2009. Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adult and paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone • Beeldmateriaal met vergunning van Google soekenjin