1 / 42

Sagaria 8:1-8

Sagaria 8:1-8. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Sagaria 8:1-3. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Wanneer is dit nie meer jou probleem nie?.

kasen
Download Presentation

Sagaria 8:1-8

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sagaria 8:1-8

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Sagaria 8:1-3

  4. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  5. Wanneer is dit nie meer jou probleem nie?

  6. “Kyk hoe lief het hulle mekaar - sowel as ander.”

  7. “Alles is My probleem!”

  8. Ons moet mense liefhê, en dinge gebruik. Die wêreld leer ons om dinge lief te hê en mense te gebruik

  9. Kitty Genovese

  10. Gelowiges moet vrug dra buite seisoen!

  11. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  12. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  13. Ek glo in die son ook wanneer dit nie skyn nie Ek glo in die liefde ook wanneer dit nie gegee word nie Ek glo in God ook wanneer Hy stil is.

  14. Vertel mekaar van ‘n tyd in jou lewe waar jy in liefde moes glo toe dit nie gegee is nie. En/of: Vertel mekaar van ‘n tyd in jou lewe toe jy in God geglo het, selfs toe God se Stem stil was?

  15. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  16. “Remember, Red, hope is a good thing. Maybe the best of things. It never dies.”

  17. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  18. Eerste Woord: God is hartstogtelik begaan oor Sy volk

  19. Lied 471 Soek allereers die koninkryk van God; en Sy geregtigheid. wat jul nodig het sal die Vader dan vir julle gee uit Sy oorvloed. Hy sal voorsien in Sy oorvloed. Halleluja! Halleluja! Halleluja! Amen. Amen.

  20. He’s either Lord of all or He’s not Lord at all

  21. Tweede Woord: God gaan terugkom na Sy volk

  22. “The Word became flesh and blood and moved into our neighbourhood. We saw the glory with our own eyes, the one-of-a-kind glory, like Father, Like Son. Generous inside and out, true from start to finish.” Joh 1:14

  23. Heaven is a place on earth They say in heaven love comes first We’ll make heaven a place on earth Ooh, heaven is a place on earth.

  24. Waar die kerk in die buurt is, behoort die eiendomspryse te styg

  25. Wie is hierdie kunstenaar?

  26. “At present we are on the outside of the world, the wrong side of the door. We see the beauties, but we cannot mingle with the splendours we see. But all the leaves of the New Testament are rustling with the rumour that it will not always be so. Some day, God willing, we shall get in.” CS Lewis

  27. Derde Woord: Daar sal weer bejaardes en kinders in die stad wees

  28. Hoop laat jou die beeld van God in oud en jonk raaksien en dit vier!

  29. Vierde Woord: Niks is vir God onmoontlik nie

  30. God kan die onmoontlike doen – as jy dit nog nie glo nie, glo jy nog glad nie

  31. Die sterwende seun en die taalonderwyser

  32. Vyfde Woord: God bring weer Sy volk bymekaar en hernu Sy verbond

  33. Met hoeveel mense buite ons gemeente is ons vriende

  34. “Die betaling begin al in hierdie lewe. Ons hoef nie eers dood te gaan om God se belofte te ervaar dat Hy vir ons ’n God is en ons vir Hom kinders is nie.”

  35. Die toets of ons regtig kerk is, kan gesien word in hoe ons hulle behandel wat in die sonsopkoms van hulle lewe is, die kinders ; wat in sonsondergang van hulle lewe is, die bejaardes; en wat in die skaduwees van lewe is – die siekes, armes, die gestremdes en ander randfigure.

  36. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  37. Die karakter van die nuwe gemeenskap wat God vorm: • Hulle is gesteld op geregtigheid, heiligheid en trou • Hulle leef asof God by hulle is • Hulle leef soos mense wat God leer ken het as 'n lewende God

  38. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  39. Maar die evangelie sê: selfs al is ek en jy heeltemal onskuldig, onthef dit ons nie daarvan om die pak te help dra nie… Ware geloof kan selfs van jou vra om ’n gemors op te ruim waarvoor jý nie verantwoordelik was nie… Ferdinand Deist

  40. God praat – Leef Luisterryk • Eerste gedrukte media vir die Seisoen van Luister. • Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1 begeleiersgids – R49.95 • Bestel by Bybel-Media • 0860 26 33 42

More Related