1 / 15

Hipertensie

Hipertensie. Definisie: bloeddruk. Bloeddruk is die krag van die bloed wat deur die arteries stoot – dit is noodsaaklik om sirkulasie te behou. Met elke hartklop, pomp die hart bloed deur die arteries na al die dele van die liggaam. sistoliese bloeddruk diastoliese bloeddruk

kara
Download Presentation

Hipertensie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hipertensie

  2. Definisie: bloeddruk • Bloeddruk is die krag van die bloed wat deur die arteries stoot – dit is noodsaaklik om sirkulasie te behou. Met elke hartklop, pomp die hart bloed deur die arteries na al die dele van die liggaam.

  3. sistoliese bloeddruk • diastoliese bloeddruk • Rustende bloeddruk

  4. Definisie: hipertensie • Hipertensie is bloeddrukwatkonstantverhoog is bo 140/90 mmHg. • Die bloeddrukmoethoogweesvir ten minste3 opeenvolgendemetings, gemeetdieselfdetyd van die dag, op die regtemanier: - sit - 33cm cuff - arm geposisioneer op hartvlak

  5. Potensiële gevolge van hipertensie • Koronêre hartsiekte (angina, hartaanval) • Beroerte (trombose en bloeding) • Hartversaking • Kroniese niersiekte (insluitende nierversaking) • Aorta aneurisme (gedilateerde aorta met die risiko van massiewe interne bloeding) • Retinale siekte (visuele inperkings), en • Perifêre vaskulêre siete.

  6. Bloeddruk waardes • Normale BD: 100/60 mmHg – 140/90mmHg • Lae BD: < 100/60 mmHg • Hoë BD: >140/90 mmHg

  7. Tipeshipertensie • Essensiële (of primêre) hipertensie • Sekondêrehipertensie • Kwaadaardige(versnelde) hipertensie • Gestasiehipertensie • ‘White-coat hypertension’

  8. Risikofaktore • Onveranderlike risikofaktore • Veranderlike risikofaktore

  9. Onveranderlike risikofaktore • Ouderdom en geslag • Etnisiteit • Familie geskiedenis • Diabetis (Tipe 1)

  10. Veranderlike risikofaktore • Oormatige soutinname in dieet • Lae kalium inname in dieet • Oorgewig en obesiteit • Onaktiwiteit • Oormatige alkohol • Rook • Koue huise • Sosioekonomiese status • Psigososiale stressors • Diabetis (tipe 2) • Lae geboortegewig • Mense wat formulemelk as babas gedrink het

  11. Gemeenskapsgebaseerde intervensies

More Related