esegi l 37 1 14 n.
Download
Skip this Video
Loading SlideShow in 5 Seconds..
Esegiël 37:1-14 PowerPoint Presentation
Download Presentation
Esegiël 37:1-14

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 31

Esegiël 37:1-14 - PowerPoint PPT Presentation


  • 119 Views
  • Uploaded on

Esegiël 37:1-14. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Esegiël 37:1-14

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'Esegiël 37:1-14' - kanoa


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
ingenooi deur god
Ingenooi deur God

Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

ingaan in god se tyd
Ingaan in God se tyd

Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

luister na god se woord
Luister na God se Woord

Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

slide6

Esegiël 37:1-14

- Israel sal weer lewe -

luister na mekaar
Luister na mekaar

God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

slide8

Vertel van ’ntyd wat jy gedink het:

“Hier kan niks goeds uitkom nie!”

óf “Hier is geen salf aan te smeer nie”

óf “Ons is in ’ndoodloopstraat”

en waar dit heeltemal

anders uitgedraai het.

ingenooi deur god1
Ingenooi deur God

Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

luister weer na god se woord
Luister weer na God se Woord

Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

slide11

“Nature has let us down,

God seems to have left the receiver off the hook,

and time is running out,

the world is in a mess!”

Arthur Koestler

slide12

Alles is reg,

al is alles verkeerd

slide14

“He was a flop at 33

His whole career was one

of failure and loss

But the one thing

that was so distressful

Is He could have been so successful

But instead of climbing

the success ladder’

he climbed a cross!”

slide17

This is Friday,

But Sunday is a comin’

slide21

As dit God se plan is, wat verwag Hy van ons?

1. ’80% of life is just showing up’ – Woody Allen.

Blom waar jy geplant is

slide22

As dit God se plan is, wat verwag Hy van ons?

2. Nadat jy opgedaag het, wag jy op God. Die doodsbeendere moes wag op God!

slide23

I do not wrestle anymore

only wait, only wait

for you to bring my dry bones

into dancing once again.

Joyce Rupp

slide24

As dit God se plan is, wat verwag Hy van ons?

3. Om God te vertrou - om vir die wêreld te sê: “God is nie dood nie!”

slide25

“Moenie jou ore laat hang nie. Nooit nie! Want die wêreld word nie regeer in Moskou, Washington óf Peking nie; maar dit word regeer en wel op aarde, vanuit die hemel… die Here regeer en Hy het ’n plan.”

Karl Barth

fokus op wat god nou doen
Fokus op wat God nou doen

Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

antwoord met ons lewe
Antwoord met ons lewe

Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

tree af met oemf

Ontdek die Here se

plan met jou lewe ná aftrede

en lewe enduit sinvol.

Tree af met oemf

Groepstudies vir lidmate

Prys: R39.95

Bestel by:

0860 26 33 42

bestel@bmedia.co.za

www.bybelmedia.co.za