1 / 43

TRAKSIE

TRAKSIE. UITKOMSTE. Moet vertroud wees met die tipes meganiese traksie . Moet vertroud wees met die meganiese effekte van traksie . Moet vertroud wees met die indikasies vir meganiese traksie . Moet vertroud wees met die kontra-indikasies vir meganiese traksie . UITKOMSTE.

judson
Download Presentation

TRAKSIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. TRAKSIE

  2. UITKOMSTE • Moet vertroudwees met die tipesmeganiesetraksie. • Moet vertroudwees met die meganieseeffekte van traksie. • Moet vertroudwees met die indikasiesvirmeganiesetraksie. • Moet vertroudwees met die kontra-indikasiesvirmeganiesetraksie.

  3. UITKOMSTE • Moet vertroudwees met die aanwending en tegniek van meganieseservikaletraksie. • Moet vertroudwees met die dosis en progressie van meganieseservikaletraksie. • Moet vertroudwees met die aanwending en tegniek van meganieselumbaletraksie. • Moet vertroudwees met die aanwending en tegniekvirmeganieselumbaletraksie.

  4. DEFINISIE Traksie is afgelei van die Latynsewoord “tractico” watbeteken ‘n prosesomte trek Dit word op dieselfdewyse as gewone passiewemobiliseringstegniekegebruik

  5. TIPES TRAKSIE • Konstantetraksie • Volgehouetraksie • Intermitterendetraksie • Manueletraksie • Auto-traksie • Posisioneletraksie • 90/90 traksie

  6. TIPES TRAKSIE • Inversietraksie • Gravitasietraksie • Swembadtraksie

  7. MEGANIESE EFFEKTE • Delordose van die werwelkolom • Skeiding van die werwels • Verwyding van die intervertebrale foramen • Kombinasie van distraksie en gly van die fasetgewrigte • Strek van die spinaleligamente en spiere • Distraksie

  8. MEGANIESE EFFEKTE • Vermeerderde spanning op die posterior longitudinaleligament • Suigkrag • Ontspanning van die spinalespiere • Gewrigmobilisasie • Reduksie van gehernieerdediskusmateriaal • Vergroteinterspineusespasie • Epiduralevetweefsel word meer prominent

  9. MEGANIESE EFFEKTE • Klein drukveranderinge • Normalisering van geleiding • Pynverligting

  10. Onel (1989) – negatieweintradiskusdruk“suig” die gehernieerdenukleusmateriaalterug en verwyding van die IF diskusspasieveroorsaak ‘n strek op die ant en post longitudinaleligamente MEGANIESE EFFEK (SUIGKRAG)

  11. Krause (2000) verwerp die bevinding MEGANIESE EFFEKTE (SUIGKRAG)

  12. KLINIESE EFFEKTE VAN TRAKSIE • Bly kontroversieël • Word veroorsaakdeur ‘n kombinasie van meganiese en fisiologieseeffekte

  13. Ergesenuweewortelsimptome Onlangseneurologieseveranderinge Degeneratiewetoestande Wydverspreide areas van torakale en lumbale Patologieë Trauma aanligamente Spondilolistese en spondilolise Geenverdereverbetering met mobilisasies Lumbaletoestandewaarbewegingspynloos is tydensobjektieweevaluering INDIKASIES

  14. Onlangseaanvangs van ergelumbalepyn Hipermobiliteit of onstabiliteit Ongediagnoseerdepyn Aanhoudende hoes Kardio-vaskulêretoestande Spinalemaligniteite Koordkompressie Spinaleinfeksie Hiatus hernia Ongekontroleerdehipertensie Aorta aneurisme Abdominalehernia Ergeaambeie KONTRA-INDIKASIES

  15. KONTRA-INDIKASIES • Onvoldoendemediesetoetse • Akutetraumatieseletsels • Grootsentralediskusletsel • Ileofemoraleinkompetensie • Ontegemoetkomendepasiënte • Merkbare ligament ontoereikendheid en segmenteleonstabiliteit

  16. KONTRA-INDIKASIES • Duiseligheid, naarheid en siekgevoelnaeersteversigtigepoging – servikaal • Vertebro-basilêreontoereikendheid • Pasiëntwatniekanontspannie - servikaal • Onwillekeurigenek en kop bewegings - servikaal

  17. TRAKSIE KRAG NODIG

  18. AANWENDING VAN TRAKSIE

  19. MAAGLê

  20. RUGLê

  21. MAAGLê IN FLEKSIE

  22. UNILATERAAL

  23. DUUR VAN BEHANDELING

  24. Boonsteservikale area C1-C4 Neutraleposisie BOONSTE SERVIKALE TRAKSIE

  25. BOONSTE SERVIKALE TRAKSIE

  26. Laagservikale area C4-T1 Nek in fleksie met kussing of handdoekrol ONDERSTE SERVIKALE TRAKSIE

  27. METODE • Pasiëntlê met twee kussingsonderknieë • Pas geringetraksie toe deurverspreider • Ken die area en intensiteit van die pasiënt se simptome • Proefpogingvir10 sekondes • Her-evalueer die simptome

  28. PROGRESSIE • Wend daagliksaan • Toetsnekbewegingsdireknatraksiebehalwevirergesenuweewortelpyn • Tydmoeteerstevermeerder word • Kragmoet met kleinhoeveelhedevermeerder word • Behandelinggewoonlik15 minute • Ergesenuweewortel: 30 minute

  29. PROGRESSIE • Staaktraksieindiengeenverbeteringna4-5 behandelings • Ergesenuweewortelpynsomtyds ten minste7-8 behandelings, maar • Vergelykbaretekenmoetverbeter teen die 4de of 5de sessie • NB: Tekens en simptomemoetversigtigvoor, gedurende en nabehandelingevalueer word

  30. BOONSTE LUMBALE TRAKSIE • L1-L4 • Neutraleposisie

  31. BOONSTE LUMBALE TRAKSIE

  32. L4-S1 Pasiënt word in die Fowler’s posisiegeposisioneer (Thomas-curl posisie) LAAG LUMBALE TRAKSIE

  33. LAAG LUMBALE TRAKSIE

  34. LUMBALE TRAKSIE • Sit die torakaleharnas in staanaan en verstel in ruglê • Assesseer die area en intensiteit van pynvoordattrekkragaangewend word • Knieëgeflekseerdoorkussingsom die gewrig in mid-posisieteplaas • Proefpoging

  35. 12,5 kg toT13 kg vir10 sekondes Arms langs die sye Verminderindien die pasiëntlaerugpynervaar Her-evalueer die rug en been simptomena10-20 sekondes LUMBALE TRAKSIE

  36. TYDENS LOSLATING • Rol die pelvis van kant tot kant • Rusvir ‘n paar minute • NB: Moet nie die pasiënt se vergelykbaretekenonmiddeliktoetsnie – toetseers die volgende dag • Waarsku die pasiënt

  37. PROGRESSIE • Pyn minder of weg= verbetering • Tekens en simptomeerger • Tekens en simptomedieselfde • Oor die verloop van 3-4 sessies is verbeteringklein • As tekensverbeter – vermeerdertydeerste • Met geenopvlamming- vermeerderkg

  38. ONTHOU • Daar is dikwels ‘n posturalekomponentbetrokke by lumbalewerwelkolomafwykings

  39. PROSEDURE REëLS(Grieve, 1989) • Houkontra-indikasies in gedagte • Evalueerdeeglik • Probeerom die probleemtelokaliseer • Beheer die behandelingdeurvoortdurendte her-evalueer en akkuraattedokumenteer • Elkestapmoetberedeneer word • Pas tegniekeaanwatonproduktief is

  40. PROSEDURE REëLS(Grieve, 1989) • Waarsku die pasiëntoorbehandelingspyn • Moet nieoorbehandelnie • Moet nooitdeurspierspasmabehandelnie • Behandelprikkelbaarheid van ‘n gewrig met respek

  41. BEHANDELINGS PROTOKOL • Aanleer van spinalestabilisering • Dinamieseinstandhouding van posturalebeheer • Stelpasiëntgerus • Adviesrakendeergonomika • Meganiesebeginselsbetrokke • Herstel van maksimalefunksie van pasiënt • Pynbeheer

  42. BEHANDELINGS PROTOKOL • Inligtingaan die pasiënt • Instandhouding van lumbalespiere • Kombinasie van tegnieke • Rug skool • Versterkingsoefeninge

  43. BEHANDELINGS PROTOKOL • Soepelheidsoefeninge • Fiksheid • Totalebedrus • Aanmoedigingomtefunksioneer ten spyte van simptome • Korset • Lumbaleintervertebraletraksie

More Related