1 / 9

Daar is so baie wat ek met julle wil deel. Ek raak skoon angstig en bang dat daar nie tyd sal

Daar is so baie wat ek met julle wil deel. Ek raak skoon angstig en bang dat daar nie tyd sal wees nie. Kom ons kyk na 'n paar van die vernaamste en bekende name van Satan se verteenwoordigers. 1).Katolieke kerk 2).Kardinaal Ratzinger - nou die huidige pous Benedictus

josef
Download Presentation

Daar is so baie wat ek met julle wil deel. Ek raak skoon angstig en bang dat daar nie tyd sal

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Daar is so baie wat ek met julle wil deel. Ek raak skoon angstig en bang dat daar nie tyd sal wees nie. Kom ons kyk na 'n paar van die vernaamste en bekende name van Satan se verteenwoordigers. 1).Katolieke kerk 2).Kardinaal Ratzinger - nou die huidige pous Benedictus 3).Die presidente v.d wêreld - hulle almal behoort aan die een of ander tak van die vrymesselaars.

  2. Bv. George Bush behoort aan die Scull en Bones "tak" 4). Peter Hans Colvenbach- van Duitsland. Hy is die Swart Pous.(Die swart pous dra swart klere). Ons sien hom nie so baie soos die ander een in wit nie.Hy is die gevaarlike een wat die geld beheer en ook die oorloë- wat alles in die duister doen. Hy beheer die hele wêreld en ons weet dit nie eens nie !

  3. A Hy word ook die "Engel van die lig" genoem en is Satan se Hoof Uitvoerende Beampte! Satan word ook die "engel van die Lig" genoem, maar hy is eintlik die "engel van Duisternis" B Hy beheer ook die katolieke weermag (die Jesuits) - Hitler en Musolini was ook Jesuits. 'n paar gelowe wat uit die Jesuits kom is: C A) Vrymesselaars B) Mormone C) Unity D) Christian Science E) Jehovah getuies (en vele ander)

  4. Hulle werk ook saam met die toordokters, deur aan hulle "heilige water" te verkoop. D E Op 25 Des. word die geboorte van Nimrod - die songod gevier, en nie Christus s'n nie. Jesus is vermoedelik in Maart of April gebore. F Gen.10:8,9 Kus was ook die vader van Nimrod. Hy het begin om 'n geweldenaar op aarde te wees. Hy was 'n geweldige jagter voor die aangesig van die HERE. Daarom sê hulle:Soos Nimrod, 'n geweldige jagter vers 10: En die begin van sy ryk was Babel. voor die aangesig van die HERE.

  5. G 5. Die New World Organisasies. 6. Die Theosofiese vereniging van die spiritiste 7. Billy Graham 8. Oprah Winfrey 9. Kobus van Rensburg 10. Ray Mcauley Die kersboom is ook 'n heidense instelling, die blink ronde bal aan die boom stel die son voor. 11. Jessie du Plantis 12. Jessie Jackson 13. Rodney Howard Brown 14.Oral Roberts 15.Joel Osteen 16.Rick Joiner 17.James Dobson (Purpose driven boeke) 18. Rick Warren (Saddle back church & peace plan)

  6. 19. Benny Hinn 20. Toronto Blessing 21. Kenneth Hagan 22. TB Joshua 23. Jay Snell 24. Dwight Tomphson 25.Kenneth Copeland 26. Kim Clement 27. Marjoe (kinder-evangelis) 28. Die charismatiese kerke 29. Nie vergeet van die NG kerk 30. Die Ekumeniese beweging Hierdie is net 'n paar voorbeelde, hulle is te veel om op te (wees maar agterdogtig oor AL die kerke. Ek sal julle nog reghelp, as julle wil weet wie is eg) noem

  7. Maria verskynings en vvv"s - Dit is alles doelbewuste mis- leidings.Maria kan vir jou niks doen nie ! Die Bybel sê: 1 Tim.2:5 Want daar is EEN God en EEN middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus wat Homself gegee het as 'n losprys vir almal, as die getuienis op die regte plek. vvv's: Beeld het nou onlangs weer die land op hol gehad met sg.vvv's. Eintlik is die idee dat mense moet glo daar bestaan tog wel "Aliens" Hoekom ?

  8. Hulle berei die mense voor om vreemde wesens te aanvaar. (Demone wat ons in die toekoms openlik gaan sien.) Antw. ~ Leer jou kerk een van die volgende ? 1.Die Gebooie is aan die kruis genael. 2. Die Wegraping. 3. "Christelike" Meditasie 4. Jy is god/ god is in jou. 5. Israel in die Ooste is vandag steeds God se uitverkore volk 6. Gelag in die gees ? 7. Word dronk in die gees ? 8. Dat jy direk na jou dood hemel of hel toe gaan? (Dit gebeur eers heelwat later) ~ 9. "Praat in tale" 10. Nog vele ander

  9. Hulle is besig om al die mense onder 'n valse voor- wendsel van "vrede" onder een geloof bymekaar te maak sodat ons die Draak eendrag- tig kan aanbid en dien. Ns: Dink aan die week se groot nuus oor die Dali Lama. Ope.13:3 ...En die hele wêreld het verwonderd agter die dier aan gegaan. 1Thes.5:3 Want wanneer hulle sê: Vrede en Veiligheid - dan oorval 'n skielike verderf hulle soos die barensnood van 'n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie.

More Related