1 / 41

CHARLES DARWIN

CHARLES DARWIN. THE ORIGIN OF SPECIES BY MEANS OF NATURAL SELECTION Saamgestel deur Lorraine Kuun. In ‘n hoek in Westminster abdy is daar ‘n steen wat die volgende inskripsie dra: CHARLES ROBERT DARWIN. Born 12 February, 1809. Died 19 April, 1882.

jenaya
Download Presentation

CHARLES DARWIN

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. CHARLES DARWIN THE ORIGIN OF SPECIES BY MEANS OF NATURAL SELECTION Saamgestel deur Lorraine Kuun

  2. In ‘n hoek in Westminster abdy is daar ‘n steen wat die volgende inskripsie dra: CHARLES ROBERT DARWIN. Born 12 February, 1809. Died 19 April, 1882. Duisende toeriste loop elke dag oor hierdie steen; naby is daar stene vir Faraday, Herschel en Maxwell, asook ‘n standbeeld van Sir Isaac Newton. In die boekwinkel sal jy egter nie ‘n kopie van The Origin of Species vind nie.

  3. Waar het alles begin? Darwin is gebore as die kleinseun van twee beroemde persone; sy oupa Erasmus Darwin was ‘n bekende dokter, digter en wetenskaplike. Hy was ook die skrywer van een van die eerste geskrifte wat op evolusie gesinspeel het, Zoonomia.

  4. Sy ander oupa, Josiah Wedgwood, het die beroemde blou-en-wit porseleinware ontwerp. Albei sy oupas was ryk, intelligent en geïnteresseerd in die wetenskappe. Darwin se moeder, Susannah, sterf toe hy net 8 jaar oud is. Hy was die vyfde kind in die gesin, en baie bederf deur sy ouer susters. Hy het ook goed oor die weg gekom met sy ouer broer, Eras.

  5. Altyd ‘n alleenkind… • Darwin se kinderjare was baie eensaam. Sy ma se dood het hom diep getref. Sy vader was depressief en het enige verwysing na haar totaal verbied. • Sy ouer suster het om by die huis onderrig totdat hy op die ouderdom van 8 skool toe is. Hy het nie van die klassieke opvoeding gehou nie en was baie meer geïnteresseerd in die buitelewe. • Hy het dikwels op lang staptogte op sy eie gegaan en begin om voorwerpe uit die natuur te versamel.

  6. Die seuntjie stel vroeg belang in die natuur … • Op 11-jarige ouderdom word Darwin met ‘n potplant geskilder – ‘n teken van sy belangstelling? • Hy en sy ouer broer, Eras, het hulle eie tuislaboratorium gehad en verskeie eksperimente uitgevoer. • Hy versamel goggas –die Victoriane het ‘n obsessie gehad met “beetling”.

  7. Charles, die student … • Sy pa wou gehad het dat hy ‘n mediese dokter word; hy het wel medies in Edinburgh studeer, maar het glad nie daarvan gehou nie en nooit gekwalifiseer nie. • Hy was baie meer geïnteresserd in jag en die skiet van wild. Hy was gewild onder sy mede-studente. • Hy het by die Plinian Society angesluit waar die lede artikels oor die natuur aan mekaar voorgelees het. Hulle het ook meestal hulle eie navorsing gedoen. • Sy pa, Robert, het na sy mislukking aan Edinburgh besluit dat hy as kerklike moet kwalifiseer. • Darwin het meer tyd daaraan bestee om goggas te versamel as wat hy aan sy studie gegee het. Hy het in elk geval Ja gesê om ‘n “dominee” te word omdat hy dan meer tyd sou gehad het om in die veld te stap.

  8. Die student kry wel rigting en die tafel is gedek … • Darwin ontmoet John Henslow, professor in Plantkunde. Hy het Darwin (21) bewus gemaak van die wonder van Botanie. • In 1831 gradueer Darwin aan Cambidge. • Darwin ontvang ‘n uitnodiging om Fitzroy op HMS Beagle te vergesel.

  9. Die rol van die Wedgwoods in sy lewe • Sy pa was baie gekant teen sy voorgenome seevaart; hy moes hom oortuig van die voordele. • Sy oom Josiah het hom gehelp om sy pa te oortuig deur antwoorde op al sy besware uit te dink. • Hy en die Wedgwood-niggies en nefies was goeie vriende; hy sou later met een van hulle, Emma, trou. • Sy niggies se briewe was ligpunte op die lang seevaart wat maar by tye eensaam kon wees.

  10. Die kaptein en die skip • Robert Fitzroy was kaptein van die HMS Beagle sedert 1831. • Opdrag om Suid-Amerika en spesifiek kus van Patagonië en omgewing te karteer. • Benodig natuurkundige om waarnemings te maak en materiaal te versamel, asook om as geselskap op te tree. • Henslow stel jong Charles Darwin voor.

  11. Die reis wat alles begin het… • Darwin en Fitzroy kliek dadelik; Darwin deel kaptein se woonkwartiere as “gentleman”. • Vertrek op 27 Desember 1831 – Darwin dadelik seesiek. • Doen Bahia (nou Salvador) eerste aan, beweeg kuslangs na suidpunt. Darwin versamel en bestudeer natuurlewe.

  12. Darwin begin lees … DARWIN’S PASSAGE • Darwin ontvang Lyell se boek oor geologie van Fitzroy. (Lyell word later lewenslange vriend.) • Teken alles in notaboeke aan, maak sketse en versamel voorbeelde. • Hy en Fitzroy gesels en redeneer ure lank oor omgewing, geologie en die skepping. • Name van bemanning en ander vlootoffisiere, koninklikes aan berge, ens. gegee. MNTFITZROY

  13. Darwin begin stadigaan dink … • Aardbewing aan weskus van Suid-Amerika laat Darwin sien hoe natuurlike geologiese prosesse die aarde se voorkoms geleidelik kan verander. • Hy versamel ook fossiele uit die gebied. • Uiteindelik vertrek hulle na die Galapagos-eilande.

  14. GALAPAGOS ‘n UNIEKE WÊRELD • Die Galapagos-eilande is vernoem na die reuse-skilpaaie wat deur die eerste seevaarders daar aangetref is. • Dit is ‘n groep vulkaniese eilande op die ewenaar an die weskus van Suid-Amerika. • Die eilande verander steeds en dien as ‘n lewende laboratorium waar verandering en evolusie bestudeer kan word.

  15. Hoe dramaties bg. ook al mag klink – Darwin het nie dadelik aan evolusie en natuurlike seleksie gedink nie. Hy het wel besef dat die aarde veel ouer was as wat gedink is, en dat alles geleidelik plaasvind. Fossiele op berggebiede was dus nie a.g.v. Bybelse vloed nie, maar geologiese gebeurtenisse. Hy besef dat die omgewing ‘n rol speel in die spesiasie van organismes. GALAPAGOS – waar alles begin het.

  16. Die reis staan einde se kant toe • Beagle se reis sou uiteindelik 5 jaar duur en ook Australië, Nieu-Seeland en Kaapstad aandoen. • Darwin se waarnemings en gepreserveerde monsters is van tyd tot tyd per skip na Cambridge gestuur. • Briewe met sketse en lang beskrywings is ook aan Henslow gestuur.

  17. Henslow het Darwin se briewe en notas aan vriende en die Royal Society voorgelees. Hy laat ook Darwin se voorbeelde versorg, klassifiseer en uitstal. Darwin is as held ontvang met sy tuiskoms. Sy naam as wetenskaplike was reeds gemaak deur Henslow se vroegtydige hulp. Land by Falmouth op 2 Oktober 1836, amper 5 jaar nadat hulle vertrek het. Ontmoet Richard Owen, vooraanstaande bioloog, wat sy versamelings verder sou versorg en klassifiseer. DARWIN VROEG REEDS BEROEMD

  18. Darwin se gesondheid swak; aanvanklik dink medici dis a.g.v. “kiem” wat hy op reise gekry het. Egter meer waarskynlik probleem met immuunstelsel. Van sy kinders het ook probleme met immuniteit gehad. Gesondheidsprobleme teister hom vir res van lewe; hy verwyt homself dat hy met naby familie getrou het (al was hy baie lief vir sy vrou). Darwin was an extremely dedicated scientist, and with his reputation as well as his father’s financial support, he could pursue a career as a naturalist. He moved to London although he missed the countryside. LEWE NA DIE BEAGLE

  19. He thought of marriage and made a list of the pros and cons. The list still exists. He married his cousin and childhood friend, Emma Wedgwood. The marriage was very happy; they were blessed with 6 sons and 4 daughters. They also moved to the village of Downe, living in Down House. His wife Emma was his lifelong support and devoted partner.

  20. Darwin worked extremely hard at organizing his notes on the Beagle voyage. He and Fitzroy initially planned to co-write a book, but the break between the two men occurred soon after the end of the voyage. Eventually the book was published in two parts; Darwin’s being the best-seller and Fitzroy being jealous. Darwin started to make sense from all that he has seen and learnt, and started on his great work, The Origin. He kept it secret, though … DARWIN’S WORK:

  21. Darwin was “brought up as a Christian, studied to be a cleric, and died an atheist”. Contrary to popular belief, his theory of evolution did not make him doubt God; he went on the voyage as not totally a believer. His concern for his wife, Emma and her strong faith, kept him from making his ideas on evolution known immediately. He also worried about public opinion. It eventually took him 20 years before he published his ideas. The Origin …

  22. Darwin published a book on the geology of South America. After a chance remark about scientific credibility he studied and reclassified the Barnacles – a study that took 8 years and established him as a renowned scientist. He also intermittently suffered from a variety of symptoms, all pointing to a weak immune system, disabling him from time to time. One of his favorite children, 10-year Annie, died of organ failure, a tragedy from which he never quite recovered. This, more than most things, removed him from God. In the meanwhile he was not idle

  23. Darwin het aanhou werk aan sy idees oor evolusie en natuurlike seleksie. Hy het ook kontak met Lyell (Principles of Geology), ontmoet Hooker, en woon vergaderings van die Geological Society en Royal Society by. In hierdie stadium is hy nog versigtig om oor sy idees te praat. Sy notas en sketse getuig egter van sy vordering. DIE “ORIGIN” BROEI STEEDS

  24. At one stage he wrote to Hooker … I am convinced (quite contrary to the opinion I started with) that species are not (it is like confessing to a murder) immutable.

  25. Die dag kom nader … • Darwin se woorde aan Hooker toon sy eie aanvanklike twyfel. • Soos Lyell, is Hooker aanvanklik nie oortuig nie. • Na twee jaar se nadenke en eie waarnemings word Hooker egter een van Darwin se grootste ondersteuners en kampvegters. • Darwin se eerste weergawe word in 1844 begin as ‘n kort oorsig wat sowat 231 bladsye beslaan het.

  26. Darwin ontmoet Huxley, ook later ‘n sterk ondersteuner. Hy korrespondeer met Wallace en vind tot sy skok uit dat die jong man dieselfde idees as hy ontwikkel het. Lyell en Hooker dwing Darwin om sy werk te publiseer. Hulle lê Darwin se oorsig saam met Wallace se brief aan die Linnaean Society voor op 1 Julie 1858. Wallace kry erkenning en Darwin word as eerste outeur van die “evolusie teorie” erken. Die tyd loop uit … ALFRED WALLACE

  27. A NEW BEST-SELLING AUTHOR • The Origin of Species by Means of Natural Selection was published in the winter of 1859. • The first run of 1 250 copies was immediately sold out. • It met with an uproar, from both sides – Darwin took to his beloved sandwalk to think … and worry.

  28. Remember, Darwin was NOT the first to talk about evolution! It was an acceptable concept in Aristotelian times and after. St Augustine and Thomas of Aquinas also accepted the concept. The 15th century church in Spain started a campaign against it. Lamarck and Lyell both published ideas and “evidence” in the 19th century… It was widely discussed in the mid-nineteenth century. Darwin (and Wallace) provided an explanation of how evolution occurs. The novelty of Darwin’s work is that it was in language that people without scientific background could easily understand. Exactly what did “Origin” say?

  29. According to Darwin evolution worked like this: It keeps an existing species tailored to its existing ecological niche, as long as that niche still exists. New species can be created from the varieties among existing species. This may happen when groups or individuals become separated from one another and take up slightly different life styles – through change or necessity. EVOLUTION IN A NUTSHELL

  30. Darwin se Galapagos-vinke is ‘n uitstekende voorbeeld van spesiasie: Die vinke wat op Galapagos beland het, het tussen die eilande versprei en moes verskillende voedsel-bronne benut. Mettertyd het een soort ‘n bek ontwikkel om sade mee oop te kraak, ‘n ander om insekte uit gate te haal ens. “Adaptiewe radiasie” Adaptiewe radiasie by vinke

  31. Die probleem was nie soseer met evolusie nie, maar met die feit dat Darwin die mens by implikasie insluit (al het sy boek “The Descent of Man” eers heelwat later verskyn). “The Origin” sou dus (volgens kritici) sê dat die mens ook uit ‘n “ander voorvader” ontwikkel het, by implikasie die aap, al het Darwin dit nooit direk gesê nie. Debat op debat, spotprent op spotprent verskyn – vir en teen Darwin en sy boek en teorie. “Origin” bly steeds ‘n blitsverkoper. Die “Origin” verwek opspraak …

  32. Wat was/is mense se probleem met evolusie? • Dit laat nie ruimte vir sg. Intelligente Ontwerp nie m.a.w. Darwin (en ander na hom) se teorie berus op “toevallighede”. • Die mens word soos ander diere behandel – niks maak hom meer spesiaal as enige ander organisme nie. • Die Kreasioniste glo dat die 7 dae van die Skeppingsverhaal letterlik opgeneem moet word as 7 x 24 uur.

  33. Why do we not agree with the previous viewpoints? • The randomness of change does not mean that there is no God. God did create heaven and earth, but used (and still uses) natural processes such as natural selection. • Man, although in the (spiritual) image of God, is another biological organism who shares 98% of his DNA with chimpanzees! • There is overwhelming evidence that life on earth is very old, actually 3,5 billion years!

  34. Adaptations between organisms of the same species, and between different species are driven by “the struggle for life”. This struggle for existence does not only influence the everyday life of an organism, but also its ability to reproduce. The secret to adaptations lies in natural selection. “Natural selection is daily and hourly scrutinizing, throughout the world, every variation, even the slightest; rejecting that which is bad, preserving and adding up all that is good …” More about evolution …

  35. Die aarde is baie ouer as wat altyd gedink is. Natuurlike prosesse, bv. aardbewings, oor lang tye dra geleidelik by tot toestande op aarde. Organismes pas aan by veranderende omstandighede. Aanpassings van organismes “toevallig” deur natuurlike seleksie. “Survival of the fittest” beteken oorlewing van dié organismes wie se aanpassings hulle geskik maak vir nuwe omgewing. Darwin sê dus …

  36. Lamarck sê dat omstandighede organismes dwing om aan te pas, en dat nuwe aanpassings aan die volgende geslag oorgedra kan word. Hierdie veranderings kan van een geslag na die volgende geskied. Darwin sê dat aanpassings toevallig plaasvind, en dat sommige aanpassings organismes in staat stel om beter te oorleef en ‘n groter nageslag te hê. Op hierdie manier vind geleidelike veranderings oor lang tye plaas. Darwin vs Lamarck

  37. Evolusie is nie ‘n direkte opeenvolging van organismes met veranderinge nie. Evolusie vind eerder plaas sodat groepe al hoe minder aan mekaar verwant is hoe meer tyd verloop, en andersom. Patrone van evolusie

  38. Wat Darwin nie geweet het nie … • Vandag weet ons dat daar verskeie katastrofes was wat vir massa-uitwissings gesorg het. • Hierdie uitwissings het elke keer tot ‘n “ontploffing” van nuwe spesies gelei. • Sommige gebiede is meer spesie-ryk as ander – brandpunte van biodiversiteit.

  39. Nog ‘n probleem wat Darwin gehad het… • Darwin het geweet natuurlike seleksie “soek geskikte kenmerke uit”, maar hoe dit gebeur het en selfs hoe “kenmerke” normaalweg oorgedra is, het hy nie geweet nie. • Die ironie was dat ‘n tydgenoot van Darwin, die Oostenrykse monnik Gregor Mendel, die wetenskap van Genetika ontwikkel het. • Mendel het oorerflikheid bestudeer, maar a.g.v. geografiese isolasie, taalprobleme en lang afstande het die twee nooit van mekaar geweet nie.

  40. Darwin was a dedicated scientist and published books, most of them best-sellers on topics such as orchids, insects, farming, vegetable growing etc. He was also a landowner with tenant farmers, invested money and took part in local politics. One of his children, Francis, worked with him in his later years and was responsible for the preservation of Darwin’s diaries and notes. Down house can be visited today; Darwin’s study is a special place of interest. The famous sandwalk still exists and can be followed. Darwin did work on much more than just evolution

  41. THE END • Charles Robert Darwin died on 19 April 1882. • He never received the honour he deserved from his country of birth, but was buried in Westminster as were many other important men of science. • His funeral service was attended by every prominent scientist of the time as well as hundreds of other people.

More Related