1 / 11

Die karakter van ‘n dissipel – van binne nuut

Matt 5:8. Die karakter van ‘n dissipel – van binne nuut. Die Boodskap. Gelukkig is almal wie se lewe van binne af nuut geword het. God sal sorg dat hulle Hom met hulle eie oë sien. Geloof en dade stem ooreen. In die regte belydenis – 1 Kon 18:26-28

jariah
Download Presentation

Die karakter van ‘n dissipel – van binne nuut

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Matt 5:8 Die karakter van ‘n dissipel – van binnenuut

  2. Die Boodskap • Gelukkig is almalwie se lewe van binneafnuutgeword het. God salsorgdathulleHom met hulleeieoësien.

  3. Geloof en dade stem ooreen • In die regtebelydenis – 1 Kon 18:26-28 • Matt 5:20 - Skrifgeleerdes en Farisieërs , die minstegehoorsaam

  4. God in gees en waarheidaanbid • Joh 4:23,24 • 1 Kor 13 – liefde • Gal 5:22-25 – vrug v HG • Efes 4:32 – vergewesoos God • Arm voor God

  5. Sal God sien • Joh 3:8 uit die Gees gebore • Efes 5:18 – vervul met die Gees • Onderskei die werking van die Heilige Gees vandag

  6. Geseëndes • Getuig van God se sorg • Getuig van God se troos • Is niebelangriker as andernie • Tree in vir God se saak • Gee omvirander • Is van binnenuut

  7. Die Here salfons met sy Gees tot diens en heiligheid, tot koning, priester en profeet tot ware Christen-wees. LB 440 v 1/4

  8. Die Gees van God bly wonderbaar voortdurend inspireer - dat ons met Hom en met mekaar in liefde kan verkeer. B 440 v 2/4

  9. Die Heil’ge Gees gee uit die skat deur Christus self verdien - sy liefde, blydskap, vrede, guns kom Hy aan ons voorsien. LB 440 v 3/4

  10. Wie hul laat lei deur God se Gees, leer iets van Christen-wees Hy leer ons bid, getuig en dien en liefhê sonder vrees. LB 440 v 4/4

More Related