1 / 16

Vader se seën

Vader se seën. Riaan & Sanet. Andries & Annemarie. VOORBEELDE UIT DIE SKRIF. Gen 1:28 En God het hulle geseën, en gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.

jalen
Download Presentation

Vader se seën

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Vader se seën

  2. Riaan & Sanet Andries & Annemarie

  3. VOORBEELDE UIT DIE SKRIF

  4. Gen 1:28 En God het hulle geseën, en gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip

  5. Gen 9:1 En God het Noag en sy seuns geseën en aan hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde

  6. Gen 12:2-3 Ek sal jou ‘n groot nasie maak en jou seën en jou naam so groot maak, dat jy ‘n seën sal wees. En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word

  7. Gen 14:18-19 En Melgisédek, die koning van Salem, wat ‘n priester van God, die Allerhoogste, was, het brood en wyn gebring en hom geseën en gesê: Geseënd is Abram deur God, die Allerhoogste, die Skepper van hemel en aarde

  8. Gen 17:16 En Ek sal haar seën en jou uit haar ook ‘n seun gee; ja, Ek sal haar seën, sodat sy tot nasies sal word; konings van volke sal uit haar voortkom

  9. Gen 24:60 En hulle het Rebekka geseën en aan haar gesê: Ons suster, mag jy duisende van tien duisende word, en mag jou nageslag die poort van sy vyande in besit neem

  10. Gen 26:12 Isak het toe in dié land gesaai en daardie jaar honderdvoudig gewen, want Jahweh het hom geseën

  11. Gen 27:27-39

  12. Gen 49

  13. Deut 33

  14. Mark 10:16

  15. Daar is verskillende soorte seëninge: van die eersgeborene - byv. Jakob & Esau van ander kinders - byv. Rebekka, Samuel van vrouens - byv. Sara van mekaar Mat 5:44 ... julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek ...

  16. Wat gebeur as die een wat kan seën, nie meer daar is nie? 1Kor 4:14 ... ek vermaan julle as my geliefde kinders ... 1Pe 5:1 Ek vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ‘n mede-ouderling .. is ... hou as herders toesig oor die kudde ...

More Related