1 / 39

Psalm 87

Psalm 87. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Hoe welkom laat ons mense by ons voel?. Ps 87:4

jacoba
Download Presentation

Psalm 87

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Psalm 87

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Hoe welkom laat ons mense by ons voel?

  4. Ps 87:4 “Ek reken onder dié wat my ken ook die mense van Egipte en Babel, selfs dié van Filistea, Tirus en Kus. Hulle het almal kinders van Sion geword.”

  5. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  6. Sondag van Christus, die Koning

  7. God het Sion lief!

  8. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  9. God se liefde is 'n ruim liefde

  10. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  11. Dorp van die Jaar

  12. Die Allerhoogste hou Sion in stand

  13. Vertel van ’noomblik toe jy onwelkom op ’nplek gevoel het. Of van ’n tyd toe jy graag deel wou wees van ‘ngroep, maar jy altyd “uit” gevoel het.

  14. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  15. Bono U2

  16. “I just go where the life is, you know? Where I feel the Holy Spirit. If it's in the back of a Roman Catholic cathedral, in the quietness and the incense, which suggest the mystery of God, of God's presence, or in the bright lights of the revival tent, I just go where I find life. I don't see denomination. I generally think religion gets in the way of God.”

  17. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  18. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  19. “I got all the glory”

  20. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  21. As God ons Vader, jou jare lange vyande as Sy kinders reken, wat is die implikasies vir ons, vir hoe ons leef met mense wat ons nie vertrou nie, wat nie deel van ons is nie, wat jou ongemaklik maak, wat anders is as ons, wat ek selfs haat?

  22. As Jerusalem (die kerk, foute en al) ons almal se moeder is, wie sit saam met ons aan by die feesmaal, wie nooi ons saam na die dansvloer en wie se liedere sing ons almal?

  23. Flam 18 Ek kyk op(U is heilig, Heer) Ek kyk op, op, op, op, hoër as die berge en ek sien my God waar Hy sit op sy troon.

  24. Ek buig laag, laag, laag, laag, laer as gewoonlik en saam met die engele daar rondom sy troon,

  25. sing ek: "Heilig, heilig, heilig is die Here. Heilig, heilig, heilig is die Heer."

  26. Ek kyk ver, ver, ver. ver, tot in aller ewigheid en ek sien my God sit nog steeds op sy troon,

  27. want Hy heers, vir ewig, oor sy hele skepping, in die nuwe hemel sing ons saam om sy troon:

  28. Abba, Vader, Skepper van die heelal, ons aanbid U, U is heilig, Heer.

  29. Jesus, Christus, Lam van God, Verlosser, ons aanbid U, U is heilig, Heer.

  30. Gees van Waarheid, Trooster en ons Leidsman, U is heilig, ons aanbid U, Heer.

  31. Ek hef my hande op na U, o Heer,en op my kale knieë kniel ek voor U neer.Met my gesig na die gronden met leë hande op na U,aanbid ek U Naam, Koning Jesus. Flam 29 Kale knieë

  32. Halleluja, halleluja,U is heilig, U is almagtig.O, halleluja

  33. Ek wil kom dankie sê, op my kale knieëen als wat ek wil hê, net vir eers laat lê,want om net so by U te wees - sonder voorbehoud en sonder vrees -is meer werd as goud, Koning Jesus

  34. Halleluja, halleluja,U is heilig, U is almagtig.O, halleluja

  35. Flam 48 Hemelvader Hemelvader, ek aanbid U. Koning Jesus ek bring lof aan U. Heilige Trooster, ek vereer U Vir ewig wil ek U Naam verhoog.

  36. Halleluja, halleluja, ek buig neer voor U as ek sing Halleluja, halleluja, aan die Koning van die eeue, amen

  37. God praat – Leef Luisterryk • Eerste gedrukte media vir die Seisoen van Luister. • Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1 begeleiersgids – R49.95 • Bestel by Bybel-Media • 0860 26 33 42

More Related