1 / 3

Onderwyser

Antwoorde. Onderwyser. U / Meneer / Juffrou / Mevrou (1) Sy moedertaal, sy vak, sy kennis, sy liefde vir sy vak. (4) Hy is die menslike weergawe van die stad, Jerigo. (1) Om hulle teen aanslae (aanvalle) te beskerm. (1)

isi
Download Presentation

Onderwyser

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Antwoorde Onderwyser

  2. U / Meneer / Juffrou / Mevrou (1) • Sy moedertaal, sy vak, sy kennis, sy liefde vir sy vak. (4) • Hy is die menslike weergawe van die stad, Jerigo. (1) • Om hulle teen aanslae (aanvalle) te beskerm. (1) • Sy onsekerhede in homself. Hy steek ook dalk dinge in sy hart weg wat hy nie wil hê • mense moet van weet nie. (2) • 6. “en al het jy wagters in jou torings” (1) • 7. Ja, daar is foute of swakhede in sy wapenrusting OF Nee, daar is goud in sy • woorde. (2) • 8. Sy het haar gesin beskerm, hy beskerm sy taal en hy gee om vir die kinders. (2)

  3. 9. Nee, “Tog bly jy sterk” (2) 10. Hulle gebruik hulle jeug as wapen (hulle is jeugdig) en hulle is ligsinnig. (2) 11. Die val van die mure. (1) 12. Hy stort ineen, want daar staan “Al val jy vooroor op die aarde”. (Hy voel depressief en wil dalk nie meer skool toe kom nie.) (1) 13. Sondag (1) 14. Kla oor die kinders wat stout is. Hy word baie moeg. Hy word nie respekteer nie. (3) 15. Hulle word gesien as afgode, nie God nie. (2) 16. moedertaal, D.F. Malherbe en Totius (J.D. Du Toit) (4) 17. Nee. “Jy” en “jou” en “hoedjie” (2) – die spreker het wel insig dat die onderwyser skwaarky en nogsteeds bly werk. 18. Ragab was ‘n verraaier (sleg) en ‘n heldin (goed). (2)

More Related