1 / 40

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG. Wilma Stockenström. OPSOMMING Die gedig kyk spottend na die mens se koorsagtige bedrywighede soos dit tot uitdrukking kom in sy bouvernuf, goudmynbedryf en uraanontginning, maar ook in sy tevergeefse paleontologiese grabbeling na die verlede. TEMA

Download Presentation

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG Wilma Stockenström

  2. OPSOMMING Die gedig kyk spottend na die mens se koorsagtige bedrywighede soos dit tot uitdrukking kom in sy bouvernuf, goudmynbedryf en uraanontginning, maar ook in sy tevergeefse paleontologiese grabbeling na die verlede. TEMA Die mens se grootste prestasie in die lewe kan hom nie red van die dood nie. In werklikheid vertoon die mens pateties en droewig ten spyte van die voornemende ywer. Daarom dat die gesig in die slotstrofe “huil”.

  3. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare STROFE 1 Die spreker is terdeë bewus van sy/haar sterflikheid, maar is seker dat hy/sy die dood met “laggende skedel” sal “trotseer”.

  4. TEENSTELLING “Lag” is ‘n uiting van vrolikheid en vreugde teenoor “huil” wat uiting gee aan iets onaangenaam soos pyn, smart en nood. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare

  5. SIMBOLIEK Kopbeen is die simbool van sterflikheid en verganklikheid van die mens, maar dit is ook die deel van die mens wat oorbly nadat die liggaam vernietig is. Di kan dus ook staan vir lewe en denke. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare

  6. IRONIE Dit lyk asof die skedel lag. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare

  7. Dit beteken om uit te daag, aandurf of die hoof te bied. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare

  8. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare Die vermoë om die amusante/lagwekkende in iets raak te sien.

  9. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare oorlede

  10. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare Hierdie kopbeen is in 1947 deur dr. Robert Broom in die Sterkfonteingrotte naby Krugersdorp gevind. Die benaming “mevrou Ples” kom van die oorspronklike benaming wat dr. Broom die vonds gegee het nl. “Plesianthropus” wat “byna mens” beteken.

  11. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare VERGELYKING Die spreker sê dat sy nie soos Mevrou Ples of die bloubok, die museum sal haal nie.

  12. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare Dit is ‘n groot, blougrys wildsbok wat teen ongeveer 1800 uitgesterf het. Hy lyk baie soos die swartwitpens.

  13. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare RETORIESE VRAAG Die spreker sê dat sy nie die feit dat sy die dood “met laggende skedel” sal trotseer, as belangrik genoeg beskou om haar ‘n plek in ‘n “glaskas in ‘n museum” te besorg nie.

  14. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare Skaars/ wat nie veel voorkom nie.

  15. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare Dit is die ingewikkelde / deftige meganisme om tyd aan te wys. bv. binne ‘n horlosie.

  16. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare Kundigheid/ vindingrykheid.

  17. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare Dit is meestal ‘n toestel wat gebruik word om swaar laste op te lig en oor ‘n kort afstand horisontaal te verplaas.

  18. DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG • Eendag sal ek, weet ek, die dood • met laggende skedel trotseer. Minstens • my sin vir humor sal ek behou. Maar • of ek soos oorlee mevrou Ples en soos • die bloubok van my geboorteland • ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? • ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis. • Tog, hoe slim tog is ons met ons • innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk • die groot swaaiende hyskraangebare PERSONIFIKASIE Die hyskrane word gepersonifiseer deur die “gebare”. Letterlik verwys dit na die hyskraan wat met groot gebaar wolkekrabbers bou, maar ook na die mens wat hierdie masjiene met groot gebaar beheer.

  19. Besonder hoë geboue/ toringgeboue. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand.

  20. Belangrik/betekenisvol 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand.

  21. Grypende/ Rondtastende na goed wat rondlê. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand.

  22. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand. VERGELYKING Die diepte waarmee die mens met sy arms in die aarde af gryp word vergelyk met die diepte van ‘n skag.

  23. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand. Dit is ‘n blougrys mineraalsteen wat gevind word in kristalle of in kalksteen.

  24. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand. Mynskag/ openinge om in ‘n myn af te daal en erts te vervoer.

  25. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand. Metaalhoudende delfstof.

  26. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand. Fynmaak/verbrokkel of in klein stukkies opbreek.

  27. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand. Verbeter/verfyn of meer edel maak.

  28. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand. METAFOOR ‘n Beeld van die goudstawe word gegee wat dan die produk van die “grabbelende” navorser is.

  29. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand. Dit lyk soos ‘n byekorf.

  30. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand. Verbasend/ buitengewoon of onbegryplik.

  31. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand. Atoombom/kernkrag

  32. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand. Vinnige en sterk opvlamming / ontploffing

  33. 11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand 20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou 21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing 22. woes skoon kan laat ontbrand. Begin om te brand.

  34. HERHALING 23. Ek sê mos die skedel lag 24. al huil die gesig. Uit: Van vergetelheid en van glans, 1976

More Related