1 / 11

WOORDE

skuil. kaal. krag. byt. sing. pleit. Kromme note. swak. WOORDE. vergeet. grense. wens. Vincent Olifant. Bose magte. medeburgers. grofgeskut. mens. Woorde m y woorde het nie die krag o m bose magte tot ‘n val te bring nie m y woorde kan bloot sing

gaye
Download Presentation

WOORDE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. skuil kaal krag byt sing pleit Krommenote swak WOORDE vergeet grense wens Vincent Olifant Bose magte medeburgers grofgeskut mens

  2. Woorde my woorde het nie die krag ombosemagte tot ‘n valte bring nie my woordekanbloot sing my woorde is nie ‘n dak omonderteskuilnie my woorde is swak my woordekanniekeer datons die kromme note haalnie my woorde is kaal glo tog my woorde het nie die byt van koeëls en grofgeskutnie nee my woordekanbloot bid en pleit en wens medeburgers van die lewe datons van grensesalvergeet en blootmenssalwees en medemens

  3. woordeskat • Krag – power • Bose magte – evil powers • Kromme note haal – get in trouble • Koeëls en grofgeskut – cannons and artillery • Pleit – beg • Wens – wish • Bid – to pray • Medeburger – fellow citizens • Medemens – fellow-man

  4. WOORDE – TITEL Gedigtewatoor die skryfprosesgaan word metapoësiegenoem. Hierdiegediggaanoor die tipegedigtewat die digterskryf en waaromhyhierdiesoortgedigteskryf.

  5. my woorde het nie die krag- sywoorde is doodgewoon. Dit is nieaggresiefnie. 2.om bosemagte tot ‘n valte bring nie– Bose magte – soosbv. die ouapartheidsregering; onderdrukkers 3.my woordekanbloot sing – hywilheelmaak met sywoorde. Hywilniedestruktiefweesnie.Hywil skep, nievernietignie. - klankryk gee uitingaanemosie. Die herhaling van mywoorde dui op die verpersoonliking van die gedig. Sprekerpraatnamenshomself; nie die mensenie.

  6. 4.my woorde is nie ‘n dak – metafoor 5.om onderteskuilnie --omsaamtestaan; -groepsgevoelaantewakker. -Die woorde is nie ‘n skuilingnie. 6.my woorde is swak– betekendieselfde as het geenkragnie. Herhaling van “my woorde” word anaforagenoemen is ‘n bindingsmiddelvir die vryevers.

  7. 7.my woordekanniekeer 8.dat ons die kromme note haalnie – in die moeilikheidbeland /swaarkry. Gebruik van ouaanspreekvorm dui op verdrukkingwat al reeds lank duur. 9.my woorde is kaal – dit is gestroop van allevoorbedagterade. - figuurlikebeeld – die gedig is nievolonnodigebeskrywendewoordenie. - eenvoudig en opreg - personifikasie (Kaal) - alliterasie – k-klanke

  8. 10.glo tog - met die plasing van “glo” dradit die klem/ hy is hoopvol. - uitroepsonderuitroepteken. - wending 11.my woorde het nie die byt – personifikasie 12.van koeëls en grofgeskutnie - dui op sterkprotesgedigte. 13.Nee definitieweuitspraak. Die spreker is nie ten gunste van gevegte/bakleierynie.

  9. 14.my woordekanbloot bid 15.enpleit – herhaling van “en” = polisindeton 16.en wens – soebatviraanvaarding en opregtheid

  10. 17.medeburgers van die lewe 18.dat ons van grensesalvergeet – die grense van kultuur, ras, sosiaal, taal. 19.en blootmenssalwees 20. en medemens Gedigdraboodskap van vredeliewendheiduit. Politiekegedigwatpositiewegesindheidoordra. MEDEMENSE

More Related