1 / 52

Gesondheid !

Gesondheid ! . Waarom bestaan ons ? Hoe gedra ons onsself ? Wat doen ons ? Hoe bereik ons sukses ? Wat is nou die belangrikste ? Wie moet wat doen ?. Lied 164:1. Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom Tot die dood was Hy getrou en

gali
Download Presentation

Gesondheid !

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gesondheid! • Waarombestaanons? • Hoe gedraonsonsself? • Watdoenons? • Hoe bereikonssukses? • Wat is nou die belangrikste? • Wiemoetwatdoen?

  2. Lied 164:1 Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom

  3. L 164:1 (vervolg) Laat ons maak soos Hy ons sê Mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer Loof Hom Christus die Heer.

  4. L 164:2 Ons is almal hier tesaam verenig in Sy Naam, verheerlik Hom. Met ons hart en mond en hand, ons kragte en verstand kom loof ons Hom. Hou ons lewend deur U Gees, laat ons U kinders wees en U bo alles eer. Jesus Christus, die Heer.

  5. Groetseën

  6. Psalm 116:1 God het eklief, want die getroueHeerhoorna my stem uitvryewelbehae;ekroepHomaan in al my lewensdae,Hyskenk my hulp, Hy red my, keer op keer.

  7. Psalm 116:2 Om my was bande en strikke van die dood;en angste van die hel het my laatbewe;ek was benoud, voldroefheid was my lewe;maar 'k het die Heergesmeek in al my nood:

  8. Psalm 116:3 "Ag, red my, Heer, na u beloftenis!"Toe 't God gehoor; Hy is my lofsangwaardig;Hy is die Heerwatgoed is en regvaardig,en virsyvolkgroot van ontferming is.

  9. Lied 334: 1 "God is Liefde!" juig ons harte, en bedink wat liefde doen: Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen.

  10. L 334:2 Hy wat eerste liefgehad het, het in liefde ons vergeef - nou kan ons, uit God gebore, uit dié bron van liefde leef!

  11. L 334:3 Deur sy Gees, die wondergawe, laat Hy wederliefde spruit; en dié liefde - wat volmaak is - dryf die vrees en selfsug uit.

  12. L 334:4 As die Vader in sy liefde dan die sondaar maak tot kind, mag sy Seun al meer gestalte in ons doen en late vind!

  13. Lied 530:1 Praatekmense-, eng'letale, maardisnieuitliefdenie, is my woordeholsimbole - klankesondermelodie.

  14. Lied 530:1(vervolg) Al kanekgeheimeuitlê, bergedeurgeloofversit, of al het ek al die kennis - sonderliefde is ekniks.

  15. L 530:2 Sonderliefdesal my gawes, al my ywer, my niebaat: Net die liefde, onbaatsugtig, blyoorwin met goed die kwaad. Onregkanditnieverdranie, dit is met die waarheidbly. Deurvergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in onsvry.

  16. L 530:3 Al die tale, profesieë, met die tydgaanditverby. Net die liefde, die volmaakte, kom en salviraltydbly. Want geloof gee troos en rigting; na die toekomsreik die hoop - liefde is en bly die grootste: Liefdesluit die leweoop.

  17. Gesondheidvan Gemeente • Waarombestaanons? • Hoe gedraonsonsself? • Watdoenons? • Hoe bereikonssukses? • Wat is nou die belangrikste? • Wiemoetwatdoen?

  18. Offergawe: Tydens die diens: Sarfat (Minderbevoorregtesbinne en buite die gemeente) Deure: Huis Hoëveld

  19. Gesondheidvan Gemeente • Waarombestaanons? • Hoe gedraonsonsself? • Watdoenons? • Hoe bereikonssukses? • Wat is nou die belangrikste? • Wiemoetwatdoen?

  20. SleutelsvirGesondheid • Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) • Gesindheid (terugwenvsterugkry) • Vergiffenis (miskienversoening) • Vry of vrot? (miskienanderook) • Sterf! • Saai!

  21. Matt 1619 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.

  22. 11 uur

  23. SleutelsvirGesondheid! • Gebed+ sleutels+ Gesag (Matt 16, 18) • Gesindheid (terugwenvsterugkry) • Vergiffenis (miskienversoening) • Vry of vrot? (miskienanderook) • Sterf! • Saai! Neem ‘n oomblik …

  24. Matt 1815 “As jou broer verkeerd opgetree het teen jou, gaan wys hom tereg waar julle eenkant alleen is. As hy na jou luister, het jy jou broer teruggewen. 16 Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat alles wat gesê word, deur die woord van twee of drie getuies bevestig kan word. 17 En as hy na hulle nie luister nie, sê dit vir die gemeente. As hy ook na die gemeente nie luister nie, moet jy hom as ’n heiden en ’n tollenaar behandel.

  25. 18 “Dit verseker Ek julle: Wat julle ook al op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat julle ook al op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly. 19 Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry, 20 want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”.

  26. Matt 1815 “As jou broer verkeerd opgetree het teen jou, gaan wys hom tereg waar julle eenkant alleen is. As hy na jou luister, het jy jou broer teruggewen. 16 Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat alles wat gesê word, deur die woord van twee of drie getuies bevestig kan word. 17 En as hy na hulle nie luister nie, sê dit vir die gemeente. As hy ook na die gemeente nie luister nie, moet jy hom as ’n heiden en ’n tollenaar behandel.

  27. SleutelsvirGesondheid! • Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) • Gesindheid (terugwenvsterugkry) • Vergiffenis (miskienversoening) • Vry of vrot? (miskienanderook) • Sterf! • Saai!

  28. 18 “Dit verseker Ek julle: Wat julle ook al op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat julle ook al op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly. 19 Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry, 20 want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”.

  29. Matt 1821 Daarna het Petrusna Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveelkeermoetek my broervergewe as hyietsverkeerds teen my doen? Selfssewekeer?” 22 Jesus antwoordhom: “Eksêvirjou, niesewekeernie maar selfssewentigmaalsewekeer. 23 Daaromkan die koninkryk van die hemelvergelyk word met ’n koningwatbesluit het omsaam met syamptenarehulleboekenategaan.

  30. 34 Die koning was woedend en het hom oorgegee om gemartel te word totdat hy al die skuld betaal het... 35 “So sal my Vader wat in die hemel is, ook met julle maak as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie.”

  31. SleutelsvirGesondheid! • Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) • Gesindheid (terugwenvsterugkry) • Vergiffenis (miskienversoening) • Vry of vrot? (miskienanderook) • Sterf! • Saai!

  32. SleutelsvirGesondheid! • Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) • Gesindheid (terugwenvsterugkry) • Vergiffenis (miskienversoening) • Vry of vrot? (miskienanderook) • Sterf! • Saai!

  33. 2 Tim 223 Moet jou nie met dwase en sinlose strydvrae inlaat nie, want jy weet tog dat dit net rusies veroorsaak. 24 ’n Dienaar van die Here moenie rusie maak nie. Inteendeel, hy moet vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om ander te leer en iemand wat onreg kan dra.

  34. Kop in bynes ….

  35. 25 Met vriendelikheid moet hy teenstanders teregwys. Dit kan wees dat God hulle bekeer en hulle tot kennis van die waarheid bring. 26 Dan sal hulle weer tot nugtere insig kom en vry raak uit die vangstrik van die duiwel, waarmee hy hulle gevange gehou het om sy wil te gehoorsaam.

  36. Gesondheidvan Gemeente • Waarombestaanons? • Hoe gedraonsonsself? • Watdoenons? • Hoe bereikonssukses? • Wat is nou die belangrikste? • Wiemoetwatdoen?

  37. SleutelsvirGesondheid • Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) • Gesindheid (terugwenvsterugkry) • Vergiffenis (miskienversoening) • Vry of vrot? (miskienanderook) • Sterf! • Saai! Hoe gesond is jy?

  38. SleutelsvirGesondheid • Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) • Gesindheid (terugwenvsterugkry) • Vergiffenis (miskienversoening) • Vry of vrot? (miskienanderook) • Sterf! • Saai! Oorwin!

  39. Oorwinningslied Eksien in my gees die glorie en die almag van die Heer Die Allerhoogstewat in liefdeoorSykoninkrykregeer. Hy’tbeloweaan die einde op die wolkekomHyweer, Hy is koning, Hyregeer!

  40. Oorwinningslied (vervolg) Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Hy is Koning Hy regeer!

  41. Oorwinningslied (vervolg) Die Here is ons Vesting wat vir altyd sal bly staan, Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan Hy’s ons Skuiling, Hy’s ons Wapen, Hy het die vyand reeds verslaan, Hy’s die Rots wat ewig staan

  42. Oorwinningslied (vervolg) Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Hy’s die Rots wat ewig staan!

  43. Oorwinningslied (vervolg) Kom deel nou in ons loflied, hef jou hande op na bo, Blaas basuine, slaan op tromme en kom dans voor God se oë. Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo want Sy Woord sal ewig staan

  44. Oorwinningslied (vervolg) Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Sy Woord sal ewig staan!(x3)

More Related