1 / 17

Ketubah

Ketubah. Exo 20:2 Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. Exo 20:3 Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.

eydie
Download Presentation

Ketubah

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ketubah

  2. Exo 20:2 Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. Exo 20:3 Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. Exo 20:4 Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie. Exo 20:5 Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie; want Ek, die HERE jou God, is ‘n jaloerse God wat die misdaad van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat; xo 20:6 en Ek bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie onderhou. Exo 20:7 Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie. Exo 20:8 Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig. Exo 20:9 Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; Exo 20:10 maar die sewende dag is die sabbat van die HERE jou God; dan mag jy géén werk doen nie—jy of jou seun of jou dogter, of jou dienskneg of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling wat in jou poorte is nie. Exo 20:11 Want in ses dae het die HERE die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, en op die sewende dag het Hy gerus. Daarom het die HERE die sabbatdag geseën en dit geheilig. Exo 20:12 Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God aan jou gee. Exo 20:13 Jy mag nie doodslaan nie. Exo 20:14 Jy mag nie egbreek nie. Exo 20:15 Jy mag nie steel nie. Exo 20:16 Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie. Exo 20:17 Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie.

  3. Primacy / Voorrang 1.Exo 20:2 Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. Die enigste gebod wat niks vra nie. Vader het alles van Sy kant af gedoen. Die feit Hy my Here my God is moet liefde en respek die uitvloeisel van ons huwelik teenoor mekaar wees 1. Gee Jouself.. Ek is die HERE jou God...sê hoe naby hy by ons is wat beteken die ander een kom altyd voor enige ander beplanning of reëlings. 2. Spandeer tyd met mekaar... Elke mens het ‘n begeerte om uniek en onvervangbaar te voel. Spandeer tyd om mekaar te koester en spesiaal te laat voel. 3. Daar is niemand behalwe jy nie... Dit maak uitdagings, moeilike tye en bekommernisse klein

  4. 4. Kom uit Egipte... Die huwelik vat jou vorentoe en is ‘n bewys dat alles het nuut geword en die ou dinge is verby. Moenie die ou dinge of patrone saamsleep in jou huwelik nie. 5. Die vreugde v.d. Huwelik... Die wêreld daarbuite is vol pyn en swaarkry terwyl jou huwelik die vertoonvenster van vreugde en lewe moet wees. 6. Verveligheid... As jou huwelik vervelig, sonder opwinding is oortree jy die eerste gebod. Hierdie is ‘n opwindende reis waaruit ons die beste uit mekaar moet haal vir ‘n vol lewe 7. Moenie mekaar probeer verander nie... Elkeen is uniek en laat die Gees toe om jou te verander na Sy beeld. Moenie mekaar probeer te verander na jou selfsugtige begeertes toe nie.

  5. Exclusivity / uitsluitent/ apart 2.Exo 20:3 Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. Exo 20:4 Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie. Exo 20:5 Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie; want Ek, die HERE jou God, is ‘n jaloerse God wat die misdaad van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat; God eis dat Hy alleen aanbid word. Net so moet jou anderhelfte weet en voel dat daar niemand anders is behalwe hy/sy. Jy vergelyk nooit hulle met iemand anders nie en dat hy/sy jou die gelukkigste van alle mense maak.

  6. 1. Moenie mense aanhang nie... Mense word so maklik aanhangers van ander/groepe/spanne en word dit later jou “afgod” waarin hulle nie meer kan sonder nie of ophou praat nie. Sy/hy bly die hoogtepunt in jou lewe... 2. Moenie jou eie wil aanhang nie... Een van die grootste afgode in jou lewe kan wees jou eie sterk karakter eienskappe soos eieliefde en trots. Niemand ander se opinie geld nie. Jy is altyd reg. M.a.w. die ander een is altyd verkeerd. Nee, hy/sy moet altyd belangriker geag word as jyself!! 3. Jaloersheid in die huwelik... Moenie die ander een rede gee vir jaloersheid nie, maar laat dit eerder verander in ‘n oortuigende wete dat daar niemand soos jy is nie. 4. Geduld, geduld, geduld ‘n huwelik het altyd tyd nodig om te groei

  7. Confidence / Selfvertroue 3.Exo 20:7 Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie. Dit is nie net vloek of godlasterlik nie, maar dit is daarop uit om verhoudings skade te laat lei. Daar is meer agter hierdie woord. 1. Wat jy ookal belowe moet jy doen... 2. Moenie situasies of beskrywende dinge vergroot nie... 3. Bly groei in selfvertroue vanuit jou verhouding met Hom...

  8. 4. Mense wat onveilig voel las/voeg baie keer nog dinge by/aan... 5. Net soos God se Naam belangrik is mag jy nooit van iemand skinder of slegpraat nie... 6. Moet nooit ‘n leuen vertel nie... 7. Moenie vir ‘n bakleiery/verskil soek nie...

  9. Sacred Moments / HeiligeOomblikke 4. Exo 20:8 Gedenk die sabbatdag, datjyditheilig. Exo 20:9 Sesdaemoetjyarbei en al jouwerkdoen; Exo 20:10 maar die sewende dag is die sabbat van die HERE jou God; danmagjygéénwerkdoennie—jy of jouseun of joudogter, of joudienskneg of joudiensmaagd, of jouvee of jouvreemdelingwat in joupoorte is nie. Exo 20:11 Want in sesdae het die HERE die hemel en die aardegemaak, die see en alleswatdaarin is, en op die sewende dag het Hygerus. Daarom het die HERE die sabbatdaggeseën en ditgeheilig. Die eerste 3 gebooie het tedoen met jouverhouding met God. Die volgende 6 gebooie het tedoen met jousosialeverhoudingsterwyl die 4de gebodtedoen het met jouverhoudings met God en met ander. Net soos God ‘n spesialeweeklikseafspraak het met Sybruid so moetons in die huwelikgedurigspesialeafsprakehê met mekaar. 1. Van gejaagtheid tot tydloosheid... Net so het onshuweliknodigwaardaar net niksgebeurnie en ons net mekaar het... 2. Die tyd van joulewe... Ditmoetnie net in ‘n huwelikgaanoorwatonsvirmekaardoennie, maareerderhoeveeltydonsvirmekaarafstaan. ‘n Opname het getoondatgemiddeldeegpare 37 min “face to face” in ‘n week met mekaarkommunikeer.

  10. 3. Hoeveelheid Vs Kwaliteit... 4. Waarde toevoeging is meer as rykdom... Waarde toevoeging kan nie met geld gekoop word nie. Hou op om te dink hoeveel geld jy op die Sabbat gaan verloor as jy dit nie doen nie. Laat die ander een die belangrikste voel – gehoorsaamheid 5.Leef die oomblik... Daar moet vaste spesiale oomblikke wees wat nooit vervang mag word met iets anders nie. 6. Leer geduld... Niks anders nie. Teken van totale gehoorsaamheid. 7. Pure plesier/vreugde...

  11. Gratitude / Dankbaarheid 5. Exo 20:12 Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God aan jou gee. Deur ons ouers het ons lewe gekry. Jy kan dit nooit terugkoop nie. Net totale dankbaarheid!! Hierdie gebod leer ons nie om ons ouers lief te hê nie, maar om hulle te eer vir altyd. 1. Krag van Vergifnis... Net soos ons gereeld ons ouers moet vergewe vir foute wat hulle maak (ns. Geen perfekte ouers) so moet ons mekaar gereeld vergewe in die huwelik. 2. Dankbaarheid... Wys dankbaarheid altyd en neem ‘n positiewe gesindheid teenoor mekaar 3. Vrygewigheid... Gee erkening, gee meegevoel met baie begrip. Wees verdraagsaam met mekaar en moet nie altyd in die ontvang kant wees nie. 4. Leiding... Leer die ander een wat jou gelukkig maak en gee dit vir hom/haar.

  12. Praise / Erkenning 6. Exo 20:13 Jy mag nie doodslaan nie. Moenie die gees in mekaar doodmaak nie en gee mekaar die reg om waardig te leef. 1. Moenie veroordeel nie... Veroordeling maak mekaar dood. Wees verdraagsaam en vergewe mekaar 2. Moenie kwaad word nie... Woede bring veroordeling en is vernietigend. Stille woede kan nog erger wees. Praat nugter en werk die uitdagings geestelik volwasse deur. 3. Moenie skinder nie... Moenie agter mekaar se rug met ander praat nie. Dit maak dood. Wees eerlik teenoor mekaar. 4. Luister na mekaar... 5. Beskerm mekaar altyd voor ander...

  13. Mystery / Geheimsinnigheid, raaiselagtig 7. Exo 20:14 Jy mag nie egbreek nie. Intimiteit wat die kosbaarste element in die huwelik is word nou met iemand anders gedeel en ‘n lewe van geheimsinnigheid en oneerlikheid vreet aan jou. Julle liefde en vertroue in mekaar mag nooit ruimte skep dat julle ooit mekaar verdink nie. Hierdie is ‘n ewige verbond wat altyd opgeweeg moet word met die waardes van die Woord, selfs in die donkerste tye!

  14. Sincerity / Opregtheid 8. Exo 20:15 Jy mag nie steel nie. 1. Respek vir mekaar bring opregtheid en eerlikheid in al jou handelinge. 2. Bly by jou beginsels... Beginselvaste mense het ‘n sterk gesonde karakter. 3. Moenie iemand se hart probeer steel nie... Om iemand se hart te probeer steel met mooi woorde en vleitaal en dit nie bedoel nie, is vernietigend en dit word nie maklik vergeet nie. Probeer altyd die ander een gelukkig maak.

  15. 4. Wys altyd die grootste waardering... 5. Laat die ander een altyd gekoester en spesiaal voel... 6. Moenie jou anderhelfte wegsteel van haar familie en vriende nie... Moenie dominerend en selfsugtig oor hom/haar word dat hulle nooit ook tyd met hulle familie en vriende het nie. 7. Maak op waneer jy gesteel het... Maak gebruik van die bybelse beginsel dat as julle mekaar se vreugde gesteel het julle dubbel daarvoor sal opmaak. Jammer of ekskuus mag nooit goedkoop raak nie.

  16. Sincerity / O Trust / Vertroue 9. Exo 20:16 Jymaggeenvalsegetuienis teen jounaastespreeknie. Moenievoordeelprobeer trek deur die andereenaftemaak of leuenstevertelnie. Vertroue in mekaar is die veiligstegevoelwatgeen band kanbreeknie. Weesaltydopbouend en praat net watgoed is.. Contentment / Tevredenheid 10. Exo 20:17 Jymagniejounaaste se huisbegeernie; jymagniejounaaste se vroubegeernie, of sydienskneg of sydiensmaagd, of syos of syesel of ietswat van jounaaste is nie. Moeniejoutekortkome die fokus van joulewemaaknie. My EersteLiefdevir God. My liefdevir my man/vrouomdatek al die bogenoemdenakomsal my ‘n totaletevredenheid gee met alleswatek het. Daaromsaleknie van enigeiemandandersietsbegeernie. maardankbaarweeswat Vader self byvoeg!!

More Related