spondilolistese n.
Download
Skip this Video
Loading SlideShow in 5 Seconds..
Spondilolistese PowerPoint Presentation
Download Presentation
Spondilolistese

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 14

Spondilolistese - PowerPoint PPT Presentation


  • 291 Views
  • Uploaded on

Spondilolistese. Jeandré Labuschagne Rozelle van der Merwe. Definisie. Toestand waar ‘n lumbale werwel uit posisie uit gly en die distale werwel affekteer Voorwaarts (“ anterolisthesis ”) of terugwaarts (“ retrolisthesis ”) gly tov die volgende werwel. Patofisiologie.

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'Spondilolistese' - ewan


Download Now An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
spondilolistese

Spondilolistese

JeandréLabuschagne

Rozelle van der Merwe

definisie
Definisie
  • Toestandwaar ‘n lumbale

werweluitposisieuitgly en

die distalewerwelaffekteer

  • Voorwaarts(“anterolisthesis”)

of terugwaarts (“retrolisthesis”)

gly tov die volgendewerwel

patofisiologie
Patofisiologie
  • Kinders:
    • Tussen L5 en S1
  • Volwassenes:
    • Tussen L4 en L5
  • Hiperekstensievdlumbalewerwelkolom lei tot stresfrakturevdwerwel
    • Lei tot verswakkingvdwerwel en dusgly die werweluitposisie
      • Kan lei tot sentralespinalestenose of kompressievdnnwortels
oorsake
Oorsake
  • Kinders:
    • Geboortedefek
    • Akute trauma
  • Volwassenes:
    • Degeneratiewetoestandebv OA
    • Sonderverskuiwingvdwerwel = spondilolise
tipes
Tipes
  • Displasties: defekvdfaset
    • Geboortedefek
  • “Isthmic”: aanhoudendetrauma
    • Bvatlete
  • Degeneratiewe: veranderingvdwerwelagvkraakbeendegenerasie
    • Bv OA
  • Traumatiese: direkte trauma vdwerwel
    • Fraktuurvdpedikel, lamina of fasetgewrigte
  • Patologiese: defekvd been
    • Bv tumor
risiko faktore
Risikofaktore
  • Familiegeskiedenis van rug probleme
  • Been siektes
  • Traumatiesefrakture
  • Stresfraktureagvhiperekstensie
    • Gimnaste
    • “Weight lifting”
tekens en simptome
Tekens en Simptome
  • Matig to erg
  • Somsasimptomaties
  • Tekens
    • Aanvanklik:
      • Lordose of “swayback” postuur
    • Later:
      • Kifosesoos die boonstewerwels ‘val’
slide9

Simptome

    • Lae rug pyn
      • Verergernaoefening
    • Mm styfheid – veralhamstringe
      • Verminderde OVB lumbaal
    • Boud en bobeenpyn
    • Algemenestyfheid
    • Teerheid in die area vdverskuifdewerwel
  • Nnskade/kompressiekan lei tot swakheid en verlies van sensasie in die bene
    • Somsookcaudaequinasindroom
mediese hantering
MedieseHantering
  • Diagnose
    • Fisieseondersoek
    • RBO is pynlik
    • X-straalvdwerwelkolom
  • Behandeling
    • Aanvanklik:
      • Rus
      • Anti-inflammatoriesemiddels
      • Rug stut teen hiperekstensie
    • Later: geenverbetering – fusievdwerwels
fisioterapeutiese behandeling
Fisioterapeutiesebehandeling
  • Verbeterlumbale OVB
  • Verlenghamstringedmv STREKKE
  • VersterkTrA
  • Vermy
    • Sit-up tipeoefeninge
    • “Twisting” aktiwiteite – oormatigerotasie
artikel
Artikel
  • “Evaluation of Specific Stabilizing Exercise in the Treatment of Chronic Low Back Pain With Radiologic Diagnosis of Spondylolysisor Spondylolisthesis”
    • 44 persone met ‘n radiologiese diagnose van Spondilose of Spondilolistese
    • 2 groepe
      • Kontrole – konserwatiewe Rx soosvoorgeskryfdeurdokter
      • Toetsgroep
        • 10 week spesifiekeoefen program
          • Transverse Abdominusversterking
          • Lumbalemultifidisproksimaalvdsubluksasie
  • Resultatena 30 maande
    • Toetsgroep - ↑ pynintensiteit en fxbeperking
    • Kontrolegroep – geenverbetering
verwysings
Verwysings
  • Vorvick LJ. 2010. Spondylolisthesis. A.D.A.M Medical Encyclopedia. http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0002240/
  • Eck JC. 2009. Spondylolisthesis. MedicineNEt.com. http://www.medicinenet.com/spondylolisthesis/page4.htm
  • Atlantic Spine Center. 2012. http://www.atlanticspinecenter.com/spinehealth/conditions/spondylolisthesis/
slide14

SRS Solutions. 2012.Spondylolisthesis. http://www.spondylolisthesis.biz/

  • O'Sullivan PB, Phyty DMG, Twomey LT, Allison GT. 1997. Evaluation of Specific Stabilizing Exercise in the Treatment of Chronic Low Back Pain With Radiologic Diagnosis of Spondylolysis or Spondylolisthesis. Spine 22(24).
  • Meyerding HW. 1930. Spondylolisthesis.Section on Orthopaedic Surgery, The Mayo Clinic.
  • Google Images