1 / 24

Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Module 3.2: Elektroniese kommunikasie. Inhoud. Elektroniese Kommunikasie Toepassings E-pos Praktiese gebruik van E-pos. Elektroniese Kommunikasie.

eron
Download Presentation

Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Module 3.2:Elektroniese kommunikasie

  2. Inhoud • Elektroniese Kommunikasie • Toepassings • E-pos • Praktiese gebruik van E-pos

  3. Elektroniese Kommunikasie Is die proses waar rekenaars en ander kommunikasie toestelle soos selfone en slimfone gebruik word om boodskappe en/of digitale data uit te ruil

  4. Toepassings vir e-kommunikasie E-pos Opstel, stuur en ontvang van elektroniese boodskappe oor ‘n netwerk, Internet ingesluit.

  5. Toepassings vir e-kommunikasie Sosiale netwerktuistes Hier kan individue (of organisasies) hulle voorkeure, afkeure, belangstellings, foto’s en aktiwiteite vir hul vriende (en enige ander persoon, tensy toegang geblok is) oplaai om dit te kan sien en lees.

  6. Toepassings vir e-kommunikasie Aanlynklets ‘n Toepassing wat aan twee of meer persone die vermoë gee om te ‘gesels’, deur die Internet te gebruik en op ‘n rekenaar of selfoon te tik.

  7. Toepassings vir e-kommunikasie Instant Messaging Lewendige, teksgebaseerde kommunikasie, tussen twee mense, deur rekenaars of ander toestelle soos selfone te gebruik.

  8. Toepassings vir e-kommunikasie Boodskappe

  9. Toepassings vir e-kommunikasie Video konferensie Twee of meer mense kan aanlyn konferensies vanaf verskillende plekke hou, deur ‘n rekenaarnetwerk te gebruik om oudio en video data oor te stuur, asof hulle in dieselfde kamer is.

  10. Toepassings vir e-kommunikasie VoIP (Voice over Internet Protocol) ‘n Manier om klank op dieselfde manier as data oor ‘n netwerk te stuur. Die tegnologie laat toe dat telefoonoproepe oor LANs, WANs en die Internet gemaak word. Skype is een van die gewildste programme wat gebruik word om deur middel van VoIP te kommunikeer.

  11. Aktiwiteit Pas die scenario met die toepassing

  12. E-pos Hoe e-pos werk. E-pos-bediener verwerk, stoor en ontvang e-posse.

  13. E-pos Voordele van e-pos. • Dit kan baie vinniger as gewone pos ontvang en gestuur word. • Dit kan enige tyd, van enige plek in die wêreld gestuur word, solank as wat Internet toegang beskikbaar is. • Dit is goedkoop om e-pos boodskappe te stuur en te ontvang. • Lêers soos foto’s kan aan e-pos boodskappe geheg word. • E-pos gebruik minder papier en dit beskerm die omgewing.

  14. E-pos Nadele van e-pos. • Internet toegang is nodig om e-pos boodskappe te stuur en te ontvang. • Virusse word maklik deur e-pos aanhegsels versprei. • Die e-pos sal slegs gelees word indien die gebruiker op sy e-pos ingaan en boodskappe aflaai. • Baie spam (elektroniese gemorspos) kan ontvang word.

  15. E-pos ISP vs webgebaseerde e-pos

  16. E-pos ISP vs webgebaseerde e-pos

  17. E-pos E-pos adresse Mary.Jones @mweb .co .za Domein Gebruikernaam @Diensverskaffer se ID .Tipe organisasie .Geografiese ligging

  18. Praktiese gebruik van e-pos Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van boodskappe Stuur ‘n boodskap studyopportunities@gmail.com xxx@gmail.com;aaa@telkomsa.net Nuwe data vir leerlinge se lêers

  19. Praktiese gebruik van e-pos Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van boodskappe Lees van e-pos boodskappe Om ‘n boodskap te lees, gaan na die Inbox toe. Boodskappe wat nie gelees is nie, sal in bold wees. Dubbelklik op die boodskap om dit te lees.

  20. Praktiese gebruik van e-pos Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van boodskappe Om terug te antwoord (reply) op ‘n boodskap Klik op Reply. Die To veld sal outo-maties ingevul wees met die e-pos adres van die persoon wat jy terug antwoord. Tik ‘n nuwe boodskap hier. Ander persoon se boodskap.

  21. Praktiese gebruik van e-pos Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van boodskappe Om ‘n boodskap aan te stuur (forward) Klik op Forward. Tik die adres van die persoon in vir wie jy die boodskap wil aanstuur. FW: word outomaties by Subject ingevoer.

  22. Praktiese gebruik van e-pos Aanhegsels

  23. Aktiwiteit 2 E-pos opdrag – 3_2_EmailActivity

  24. Aktiwiteit Einde van Module Aktiwiteit

More Related