1 / 17

Module 2.4

Module 2.4. Rekenaarbestuur. Inhoud. Aanvanklike instandhouding Opstel van rekeninge vir gebruikers Pas die werkskerm aan Sekuriteitsopstellings Deurlopende instandhouding Byvoeg en verwyder van programmatuur en apparatuur Ander instandhoudingstake Woordelys. Aanvanklike instandhouding.

elmer
Download Presentation

Module 2.4

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Module 2.4 Rekenaarbestuur

  2. Inhoud • Aanvanklike instandhouding • Opstel van rekeninge vir gebruikers • Pas die werkskerm aan • Sekuriteitsopstellings • Deurlopende instandhouding • Byvoeg en verwyder van programmatuur en apparatuur • Ander instandhoudingstake • Woordelys

  3. Aanvanklike instandhouding

  4. Opstel van rekeninge vir gebruikers Daar kan dan aan elke gebruiker ’n eie profiel toegeken word, wat bepaal: Gebruiker se rekening • tot watter lêergidse hulle toegang het • watter veranderinge hulle aan die rekenaar se opstellings • kan maak

  5. Opstel van rekeninge vir gebruikers • Die administrateur se rekening Laat admin toe om take te doen wat nie deur ander gebruikers uitgevoer kan word nie, soos om aan sekuriteitsopstel lings te verander en programmatuur en apparatuur te installeer.

  6. Pas die werkskerm aan Die Control Panel bied ’n hele klomp opsies om verstellings aan die werkskerm en algemene skerm-resolusie te maak. Jy kan ook op die werkskerm regsklik om ’n opwipkieslys te laat vertoon met opsies vir verstellings aan die werkskerm.

  7. Pas die werkskerm aan Die rekenaarskerm se resolusie Windows sal outomaties die beste stellings vir jou instel • Die resolusie • Die refresh rate Ten minste 75 Hertz • word aanbeveel • Die kleurdiepte wat verwys na die • hoeveelheid verskillende kleure • waarin ‘n pixel verstel kan word

  8. Sekuriteitsopstellings Firewall-programmatuur Firewall-programmatuur is programmatuur wat jou beheer gee oor watter programme toegang tot die Internet kan verkry - en wat jou rekenaar probeer wegsteek vir die ander rekenaars NB: opdateer anti-virus, anti-spyware en anti-adware sagteware

  9. Deurlopende instandhouding

  10. Deurlopende instandhouding

  11. Byvoeg en verwyder van programmatuur en apparatuur Jy word d m v ’n installasie-wizard deur die stappe gelei Installasie van programme

  12. Byvoeg en verwyder van programmatuur en apparatuur Jy kan nie bloot net die program se lêergids uitvee nie Verwydering van programme Uninstall: Hierdie nutsprogram sorg dat die program en al die komponente wat daarmee saam gaan, korrek verwyder word.

  13. Byvoeg en verwyder van programmatuur en apparatuur Drywerprogramme Plug-and-play Byvoeg van nuwe apparatuur Die tegnologie waar toestelle wat aan ’n PC gekoppel word, outomaties ‘raakgesien’ word, en die PC dan outomaties opgestel word vir gebruik.

  14. Ander instandhoudingstake Skyf-defragmentasie ’n Skyf-defragmenteerder is ’n nutsprogram wat die dele van lêers herorganiseer en jou rekenaar weer vinniger maak. Defragmentasie stel nie skyfspasie beskikbaar nie. Dit herrangskik net die verskillende dele van die lêers sodat hulle vinniger is om oop te maak.

  15. Ander instandhoudingstake Archiving Archive beteken dat lêers wat staties is (nie verander gaan word nie), op ’n sekondêre stelsel of byvoorbeeld op DVD gestoor moet word.

  16. Aktiwiteit 1

  17. Woordelys

More Related