1 / 12

Kommerwekkende Stats

Kommerwekkende Stats. Een in elke 4 kidz in SA word mishandel (abuse) gedurende hul kinderjare Ongeveer 1200 kidz in SA word per jaar as vermis aangemeld

eliora
Download Presentation

Kommerwekkende Stats

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kommerwekkende Stats • Een in elke 4 kidz in SA word mishandel(abuse) gedurendehulkinderjare • Ongeveer 1200 kidz in SA word per jaar as vermisaangemeld • NuutstePirls (Progress in International Reading Literacy Study) stats dui daaropdat SA die land is met die hoogsteboelie ratio • 55% van alleGraad 3 kidz word geboelie

  2. Stats vervolg • Voor 18 word 1 uitelke 3 dogters en 1 uitelke 6 seunsseksueelgemolesteer • In meer as 80% van die sake KEN die kinders die oortreder • “Human Trafficking” in SA neemgeweldig toe en so ookkinderprostitusie

  3. Hoe keer ons dat dit verder eskaleer?! • Kidzbenodiglewensvaardighede (‘life skills’) om die fisiese en emosioneleaanslae op hultekanhanteer • Kidz word ‘soft targets for exploitation’ as hulnie ‘n goeieselfbeeld het nie • As ‘n kind by die skool/huisgeboelie word is syselfbeeldnegatiefaangetas – ditmaakhaar/hom ‘n maklikeprooivirpedofiele

  4. Watdoen GRIP Kidz? • Kidz word toegerus met basiese maar kragtigelewensvaardighede (‘skills’) om die moontlikeaanslaetekanteenstaan. • OnsbiedookvolgehouenasorgdeursosialenetwerkesoosBBM, Whatsapp ens. • Fasiliteerders word gebruikomopvolgsessies met die kidztehêindiennodig.

  5. Die ontwikkelaars van GRIP Kidz is senior maatskaplikewerkers. Beide is kenners in hulonderskeieveldevan dienslewering. Deurhulkragtesaamtesnoerhet hulle die voorkomende program ontwikkelwat die kinders– fisies en emosioneel - kanbystaan. In hulprivaatpraktyke het beideboelie as ‘n ernstigeprobleem in skolegeidentifiseer. Hierdie program is so opgesteldatdieselfdevaardigheidwatontwikkel word ook die kind kan help omseksuele en dwelmmisbruikteen testaan.

  6. Komponente van GRIP Kidz

  7. Uitkomste van GRIP Kidz • Grip Kidz is ‘n groepkognitiewevaardighedewatkidzsal help om die volgendedoelwittetebereik: • Om kidzte help om ‘assertively resist’ enigevorm van misbruik – boelie, seksueel, emosioneelens – tevoorkom • Om kidzte help om ‘n eenheidtevorm teen misbruikdeurmekaarteondersteun • ‘n nasorgstelsel in plekteplaasvirkidzwat GRIP Kidzvoltooi het.

  8. Hoe help onsSimfonieGemeente? • Om kinders te help is onspassie/roeping • Beide van ons het pinkster grootgeword en verstaan die invloedwatdiskriminasie en boelie op ‘n kind se selfbeeldkan he. • Deur ‘n kind se selfbeeldteverbeterverminder die kansedat ‘n pedofielhom/haarkan “groom”. • ‘n Kind met ‘n goeieselfbeeld is meerselfgeldend en sêmakliker NEE.

  9. Hoe help onsSimfonievervolg… • Onsgaan die kidzeerstensleer datSELFBULLYINGskadelikis = G • Onsgaan die 3 partye in boelievirhuluitwys • Onssalhulparaatmaakoorwatterstrategie ‘n bully gebruik en wat bullying is en hoe omteenoor ‘n boelietereageer = R • Onsgaanhulvertel hoe pedofielehulnader en watomtedoen = I • Onsgaanhulbemagtigdeurinsig by hultebewerkoorhul stand in Christus en dathulkosbaar en waardevol is virHom (onsgaanhier Past Pieter gebruik) = P

  10. Watonsgaanbenodig? • ‘n lys van watterkidz die kampbywoon en hulouderdomme • Skryfbehoeftes • Versnapperinge en koeldrankvir die kidz • Pryslysvanaf24/7….

More Related