1 / 4

Gedwonge Rasse-skeiding

Die Koloniale Demokrasie of Amerikanisme.

edda
Download Presentation

Gedwonge Rasse-skeiding

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Koloniale Demokrasie of Amerikanisme If ethnic amalgamation really becomes an implemented policy, it could be a violation of human rights, and it could also be in direct violation of the constitution.Chi Chun-chieh is an associate professor at National Dong-Hwa University. Translated by Perry Svensson Hede Verlede Meng Gedwonge Rasse-skeiding Gedwonge Rasse-vermenging Twee kante van die selfde munt (Stelsel) Ideologika APARTE Administrasies EEN Administrasie ? Gemengheid ? Apartheid Wette Beleid Skei By 2010 there may be no more than 9,6% whites in the police force. The ideal will be 79% blacks, 2,5% Indians, 8,9% coloured people and 9.6% whites. (News24. February 2008)Navorsing Dr J du Plessis

  2. Administratiewe Selfbeskikking. Taalgemeenskappe eis afsonderlik en gesamentlik minderheidsregte op deur georganiseerd te raak 1994/45. Draft United Nations declaration on the rights ofindigenous peoples Affirming that indigenous peoples are equal in dignity and rights to all other peoples, while recognizing the right of all peoples to be different, to consider themselves different, and to be respected as such. Welcoming the fact that indigenous peoples are organizing themselves for political, economic, social and cultural enhancement and in order to bring an end to all forms of discrimination and oppression wherever they occur, Article 4 Indigenous peoples have the right to maintain and strengthen their distinct political, economic, social and cultural characteristics, as well as their legal systems, while retaining their rights to participate fully, if they so choose, in the political, economic, social and cultural life of the State. • 1652 : • Khoi-SanBrWHollanders(W) • Br o SLAWE: (Onbetaalde Arbeiders) • 1659 Br oWEerste Khoikhoi oorlog • 1688 Br oW Franse Hugenote 1701 Die saaimasjien word ontwikkel. • 1706 Br oW Adam Tas word in die donkergat toegesluit 1712 Die stoommasjien word ontwikkel • 1740 Br oWKhoikhoi verset in Kambeboo • Br oWSWART: (S) • 1778 Br oWS Visrivier word aanvaar as oosgrens 1789 Franse revolusie. Vryheid, gelykheid en • 1795 Br oWS Eerste Britse besetting broederskap. • 1799 Br oWSKhoikhoi knegte opstand • Br oWS • 1806 BRITSE MAGSOORNAME • BrB o E SBoere + Engelse (B & E) • 1809 Br B o ESPaswette vir Khoisan • 180-- BrB o ESDifanqane - Swartstamme word • Br B o E S saam gevoeg tot volke • 1828 BrB o ES Khoisan - gelykheid voor die reg; 1825 Die eerste spoorlyn met stoomaangedrewe enjin • BrB o E S verlies van hulle grondgebiede. • 1834 BrBE o S Vrystelling van slawe • 1835 Br o BvE o SVoortrekkers (v) • 1836 BroBvE oSKwalifiserende stemreg in die Kaap • BrBvELS • BrBvELS • 1857 BrBv ELSOnderwerp Xhoza's; - • BrBvEL S aneksasie van hul grond gebied. • 1867 Br BvELS Ontdekking van goud en diamante • BrBvEuLSUitlanders (u) 1875 Die eerste telefoonboodskap word gestuur. • 1879 Br BvEuLS Onderwerp Zulu's; Inlywing by • BrBvEuL S Natal onder Britse beheer. • 1900 TWEEDE VRYHEIDS OORLOG Die wêreld se volke • 1902 Br X X S in een land onder Britse beheer • Br x x S 1903 Die eerste vliegtuig is in die lug. • Br B ELOOSTERS: Uitstel klousule 8; stemreg • Br B ELOS Selfregering + Federalisme • UNIE WORDING • 1910 BrBEL OS Selfregering onder Britse gesag 1914 Eerste Wêreldoorlog. 10 Miljoen • BrBELOS Westminster-regeringstelsel soldate is gedood. • 1913 Br B ELOS Grondverdelingswet 1939 Tweede Wêreldoorlog. • BrBELOS 1945 Atoombom- 100 000 mense dood en • 1952 Br BEL OS Verwyder bruin kiesers van 94 000 beseer. • X BEL X X kieserslys 1957 Begin van die ruimte eeu. • BrLBEL I xx xx • APARTHEID Een party oorheersing • 1961 BrL BELOL S L Vryheid van Brittanje 196? Begin van afgooi van koloniale oorheersing, • BrLBELOL SL Rasseklassifikasie Wêreldwyd. • Br LBELOLSL • BrLBEL OL SL 19?? New Age ideologie van gelykheid met • 1984 BrL BEL OLSL Magsdeling; 3 kamer wêreldburgerskap. • BrL BE LOL SL parlement • BrL BELOL SL 1998 Suid Afrika is deel van die wêreld met • ====================== kitskosse supersoniese vliegtuie, • wêreld inligtingsweb, metruimte-eeuse tegnologie. Wêreld Gebeure en Ontwikkeling Geskiedenislyne Article 15 Indigenous children have the right to all levels and forms of education of the State. All indigenous peoples also have this right and the right to establish and control their educational systems and institutions providing education in their own languages, in a manner appropriate to their cultural methods of teaching and learning. Article 31 Indigenous peoples, as a specific form of exercising their right to self-determination, have the right to autonomy or self-government in matters relating to their internal and local affairs, including culture, religion, education, information, media, health, housing, employment, social welfare, economic activities, land and resources management, environment and entry by non-members, (die reg van keuse) as well as ways and means for financing these autonomous functions. Kolonialisme (NB) Voor 1652 was daar uiteenlopende erfenisse. Na 1652 was daar gelyklopende erfenisse. Na 1805 was daar saamgevoegde erfenisse. Na 1902 was daar saamlopende erfenisse. Na 1996 is daar gedeelde erfenisse met patriotisme as gedeelde band wat die verskeidenheid van gemeenskappe erken, asook die eenheid van ‘n Suid Afrikaanse nasie. Kwalifiseerde STEMREG Gedwonge Segregasie (NB) (L)= LIBERAAL –(NB) (L)= LIBERAAL –(NB) Gedwonge Integrasie (NB)

  3. Good government is achieved when rulers are made accountable – and accountability is assured when ordinary citizens can participate in decisions, remove elected representatives who abuse their mandate, and repeal unpopular laws.THE SWISS CANTONAL SYSTEM Dr F Kendall Wat is die voordele van ‘n direkte demokrasie ? • Dat inwoners weer beheer kry oor hul dorpe en woonbuurte, en daardeur munisipale dienslewering op ‘n hoë standaard lewer teen bekostigbare belastings. • Dat dorpe en woonbuurte ontwikkel word in samewerking met die inwoners. • Dat korrupsie, magmisbruik en selfverryking uit die sisteem verwyder word deur lui en onbevoegde raadslede te vervang. • Dat misdaad onder beheer gebring word deur straatkomitees in samewerking met die polisie. • Dat gemeenskappe mandate aan leiers gee om vir en namens hulle te praat, nie ten koste van die een of die ander nie. • Dat taal-gemeenskappe se regte erken word, wat nou misken word. • Die eenheid en die verskeidenheid van gemeenskappe word erken. Die Reg van Keuse !!!Rut se keuse is vrye assosiasie by uitnemendheid :- “U volk is my volk, en u GOD is my GOD.” Daarom kan elke landsburger besluit by watter woonbuurt organisasie en/of taalgemeenskap hy/sy hom/haar mee wil assossiër. Die meerderheid is altyd reg. Getalle speel GEEN rol met konsensus besluitneming nie, omdat jy moet konformeer of apêlleer indien jy nie saam stem met ‘n besluit nie. Indien enige gemeenskap ‘n dispuut teen ‘n besluit sou verklaar, word alle ter saaklike dokumente na ‘n versoeningsraad verwys, wat moet oordeel of die besluit in die dorp- of streek se belang is. Daarom kan geen besluite ten koste van een of ‘n ander gemeenskap geneem word nie. Gemeenskap en/of Organisasie My administrasie 2% Die Zulu’s se administrasie 20% Wie praat namens watter gemeenskap? Verskillende taal-administrasies-in-een dorp, streek en land deur SELF taalregte op te eis en uit te leef. Raak betrokke by jou EIE straat. ‘n Demokratiese Gemeenskap kan SELF verantwoordelikheid aanvaar deur hul eie woonbuurt/gebied se begrotings te BESTUUR volgens art. 238 GW Agentskap en Delegering en art. 160 GW. So ook kan ‘n Demokratiese Samelewing die gemeenskaplike in dorpe en streke se begrotings BESTUUR. Hoe sien JY self- en saam BESTUUR ? Moet dorpe nie weer beheer oor hul eie begrotings en bestuur kry nie? Van ‘n ge-organiseerde straat, volg ‘n ge-organiseerde woonbuurt, volg ‘n ge-organiseerde dorp, volg ‘n ge-organiseerde streek, volg ‘n ge-organiseerde land VOLGENS DIE VISIE VAN VREEDSAME NAASBESTAAN, wat tot almal se voordeel is sonder oorheersing van of oor een of die ander. Die LIBERALE STELSEL. DieDEMOKRATEwat die verskeidenheid van gemeenskappe binne ‘n samelewing herken, en die nodigelewensruimtevir elke minderheidsgroep skep. Elke landsburger het diereg van KEUSEom hom of haar te voeg by ‘n organisasie / gemeenskapvan sy of haarkeuse. Rasse Kookpot

  4. A Three-Tier Federation – Switzerland is small – about one quarter the size of the US State of Ohio – and it is divided into 26 areas called cantons. (By ons : 282 streke of munisipalegebiede) The cantons are comprised of approximately 3000 communes. (By ons : Duisende woongebiede)THE SWISS CANTONAL SYSTEM Dr F Kendall ‘n Inwonersvereniging kan dit doen !! Vir wie gaan die mense stem ? Vir ‘n politieke party wat hul eie belang voorop stel OF vir ‘n demokratiese beweging waar inwoners self verantwoordelikheid van hul gemeenskappe, woonbuurte, dorpe en streek neem ? Volksrade. Al die volke in Suid Afrika het reeds hul eie volksrade gevestig, wat na die verskillende volke – van die Joodse-, Moslem, Chineseraad tot by Contraleza en die Khoesanraad – hul belang bevorder en beskerm, behalwe die Boere/Afrikaner en Engelse gemeenskappe. Wanneer ongeorganiseerde gemeenskappe wakker skrik en politiek, asook ideologië los, dan kan ons ook ons eie President, in ons eie Volksraad, met ons eie Vlag en Volkslied in ons eie deel van ons dorp, streek en land se administrasie vestig. Bou Volksrade van onderaf, en ons sal die regte leiers kry wat ons na vreedsame naasbestaan lei. Die oplossing is belange ! Woonbuurt leiers praat vir en namens ge-organiseerde gemeenskappe wat die belang van Jacobsdal dorp dien. Daarom kan munisipale amptenare en die huidige politieke partye se raadslede nie ge-organiseerde gemeenskappe ignoreer nie, want dan is hulle buite die wet. DIREKTE Gemeenskap- en Samelewing Demokrasiëmet die REG van KEUSE om administratiewe selfbeskikking te vestig, teenoor gedwonge rasse-skeiding en gedwonge rasse-vermenging, wat ‘n misdaad teen die mensdom was en is. Taal en Kultuurrade Sub-gemeenskappe Selfbestuur EIE Belang Die oplossing is belange ! Ons land se grondwet erken 11 taal-gemeenskappe. Maar die probleem is dat taal-gemeenskappe se grondwetlike regte nie die staat se mag ontmoet om tot vervulde wisselwerking te kom nie. Kan die 11 taal-gemeenskappe, hul eie plaaslike taal- en kultuurrade vestig, wat deel van woonbuurt-, dorp- en streeksrade is om hul taalregte te bevorder as ook te beskerm, netsoos enige ander gemeenskap organisasie dit ook kan doen ? As Lipset points out, people affiliate with multiple interest groups that are sometimes politically inconsistent.Wallace en Wallace (1989 : Bl 445) Die DRIE pilare van direkte demokrasie is:- Dorp- en Streeksrade Samelewing Saambestuur Gemeenskaplike Belang Woonbuurtrade Gemeenskappe Selfbestuur EIE Belang Ek assossiër met wie ek wil !!!

More Related