1 / 20

Kategese

Kategese. Ouerskap Lewenslange verpligting Veelbesproke onderwerp. Belangrikste vraag ... “Hoe en Wie is God vir jou?”. Watter dieet is die beste Maak dit saak?. Liefde – een tot een Aanvaar Aanhoor Aanraak. I have spent most of my life in recovery from the church Philip Yancey.

dorinda
Download Presentation

Kategese

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kategese • Ouerskap • Lewenslange verpligting • Veelbesproke onderwerp • Belangrikste vraag ... • “Hoe en Wie is God vir jou?”

  2. Watter dieet is die beste • Maak dit saak? • Liefde – een tot een • Aanvaar • Aanhoor • Aanraak

  3. I have spent most of my life in recovery from the churchPhilip Yancey

  4. Is die skepping/wêreld ’n vriendelike plek? Albert Einstein

  5. Wat is jou eie egte/eerlike belewenis van die kerk/gemeente waarin jy groot geword het? • Die meeste mense word nie oud genoeg om oor hulle kinderjare te kom nie

  6. Ouers Grootmense sit op twee stoele Godsdiens en die Bybel is ‘n goeie ding. Moet net nie na my kyk nie ...

  7. Wat het jy ervaar?

  8. Wat dink jy is die doel van jeugbediening?

  9. Jongmense verlaat die Kerk na belydenisaflegging – “They graduate out of church”

  10. Bou nog ’n siloKerk met ’n familiebediening Baba Kleuter Kinder Tiener Jong volwasse Manne en Vroue Familie Bedieninge

  11. Geloofsvorming TuisKerk deur familiebediening Baba Kleuter Kinder Tiener Jong volwasse Manne en Vroue Familiebediening / Geloofsvorming tuis Bedieninge

  12. Milestones, lewensoorgangegeloofsgewoontes, vieringsmomente ens Benut die natuurlike geleenthede

  13. Hoe lyk so bediening in die praktyk? Wat in die huis gebeur in verband met ’n vehouding met God is belangrik?

  14. Milestones en lewensoorgange Benut die natuurlike goed

  15. “TRAIN” ouers in geloofsvorming Reistye Tye van siekte Bed-toe-gaan-tye Etenstye Vakansietye Skep nuwe onthou-tye Een-tot-een-tye

  16. Is jy bereid om ‘n kopskuif te maak?

  17. Kyk terug op jou dag

  18. Kyk vorentoe na more

  19. Help ons asseblief om weer te dink oor hoe om die verhaal van God in die lewens van ons kinders te laat tuiskom. Jy is die belangrikste skakel! Jou mening en saam gesels is moontlik deur die elektroniese adres leonlouw.com/kerk.html te gebruik

More Related