1 / 44

Die Gees van Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Die Gees van Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr. dja hwhy Wnyhla hwhy lar`y [m` Sh'ma Yisra'el Yahuah Eloheinu Yahuah eghad. Luister, Yisra'el, hwhy is ons God; hwhy is een.

Download Presentation

Die Gees van Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Gees van Afsondering Ru’agHaKodesh `dqhjwr

  2. dja hwhy Wnyhla hwhy lar`y [m` Sh'ma Yisra'el Yahuah Eloheinu Yahuah eghad. Luister, Yisra'el, hwhy is ons God; hwhyis een

  3. Yog 7:37 Op die laaste groot dag (Hoshana Rabbah) van die fees, het Yeshua opgestaan en verklaar: “As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! 38 Elkeen wat in My vertrou, soos die Skrif sê: ‘Riviere van lewende water sal uit sy binneste vloei’.” 39 Dit het Hy gesê van die Gees, waarvoor dié wat in Hom vertrou, voorberei word om Hom te ontvang, want die Gees was nog nie gegee nie omdat Yeshua nog nie opgelig en vereer is nie.

  4. Outoriteit • Krag, vermoë en wysheid om taaktedoen • Lewe

  5. Yeg 37:8 Ek het gekyk en let op, daar was senings aan hulle, vlees het gegroei en ’n vel het hulle bedek, maar daar was geen gees in hulle nie. 9 Toe sêHyvir my: “Profeteer tot die asem, profeteer, seun van ’n mens en sêvir die asem: ‘So sêhwhy-God: “Komvanuit die vierwindstreke, o asem en blaas in hierdiedooies in sodathullelewendigkan word.”’” 10 Ek het geprofeteer soos Hy my beveel het en die gees het in hulle ingekom en hulle het lewendig geword en op hulle voete gestaan; ’n uitermate groot leër! ....

  6. 14 Ek sal My Gees in julle plaas en julle sal lewe en Ek sal julle in jul eie land sit; dan sal julle weet dat Ek, hwhy, gepraat en dit gedoen het,” verklaar hwhy.’”

  7. Tanakh (OT) Sporadiesewerking Yeg 3:24 Die Gees het in my ingekom en my op my voete laat staan en Hy het met my gepraat en vir my gesê: “Gaan, sluit jouself toe in jou huis. DeurOutoriteit DeurProfeet DeurPriester

  8. NuweVerbond Dit is voorspel Yo’el 2:28 Yeshua het hulleherinner- Hand 1:8. Op Shau’otvervul– Hand 2:16,17 16 hiérdie is wat deur die profeet Yo’el gesê is: 17 ‘Ditsalgedoen word in die laastedae, sê God: Eksal My Gees uitstort op allemense en julleseuns en julledogterssalprofeteer en jullejongmensesalvisioenesien en julleoumensesaldromedroomInlywing van ‘n nuwetydperkwaar die Gees vryelikwerkdeur die Kind van God.

  9. Deur die liggaam Deur die individu Dit is ‘n opdrag - Mat 10:7 Onskanvradaarvoor - Mat 7:7-11 - Luk 11:11-13 Ditsallewe bring – Yog 7:38-39

  10. Die Inwoning van die Gees. Die Gees is betrokke by en werk die wedergeboorte in ‘n person se gees. Niemandkan kind van God weessonder die inwoning van die Gees en die Gees neem net inwoning in Kinders van God. Yog 14:16,17 en is reeds besig om baie in die persoon se lewetedoen. Hyoortuig en werkherstel en vertroue en doen die volgende:

  11. 1. Verlig sy verstand. Efe 4:12,23 2. Woon in hom. I Kor 6:19 3. Troos. Hand 9:31 4. Leiding Yog 16:13 5. Sonder hom af Rom 15:16 6. Gee ‘n boodskap I Kor 2:13 7. Gee rigting Hand 13:2 8. Help in swakheid Rom 8:26 9. Stop om foute te maak. Hand 16:6,7 10. Wys altyd na Yeshua. Yog 16:13-14 11. Oortuig van sonde Yog 16:7-11 12. Rus toe vir diens Efe 4:12 13. Gee versekering van geloof Rom 8:16

  12. Sonder die Gees van God kan niemand die dinge van die Gees van God aanvaar nie. I Kor 2:14 Hy gee net die Gees aan hulle wat gehoorsaam is. Hand 5:32

  13. Hand 9:31 Hierna het die gemeentes deur die hele Y’hudah, die Galil en Shomron vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid gehad en is opgebou. Hulle het voortgegaan in die respekvolle vrees van  en het gegroei in die ondersteuning van die Gees van Afsondering.

  14. Dit is net virSykinders. Yog 14:17 Hy is die Gees van die Waarheid, wat die wêreldniekanontvangnieomdatditHomniegesien het of Homgeken het nie, maar julle ken HomomdatHy by jullebly en in julle is.

  15. Hand 2:38-39 38 Shim’onsêvirhulle: “Draaiweg van jullesondesna God toe en laatelkeen van jullegedoop word in die Outoriteit en Karakter van hwhy-Yeshua, tot bevryding van sondessodatjulle die geskenk van die Gees van Afsonderingkanontvang,

  16. Gal 4:6 6 maar omdat julle kinders is, het God die Gees van Sy Seun in julle verstand, wil en emosie gestuur, wat uitroep tot die Vader: “Ons Vader!”

  17. Die selfde Gees wat Yeshua uit die dooduitopgewek het, is die Gees wat in Sykinders is. Efe1:19 Al die kinders van God wysniehierdiehierdiekrag of die oorwinningwat Yeshua behaal het deur die kruisnie. Hoekom is daar ‘n verskil in die lewens en vrugte van die kinders van God as hullealmaldieselfde Gees het?

  18. Ekglodit is omdat die Gees teenwoordig is in hulle gees, maar nievrygestel is in hullewil, verstand en emosie of hulleliggamenie. Dit is soos ‘n pot met ‘n deksel op. Die dekselmoetafgehaal word vir die inhoud om oorte loop. Ditkan net vrygestel word wanneer die persoonbereid is om allebeheeroorte gee. Ditgebeur by die aanvanklikevervulling met die Gees – ookgenoem die doop met die Gees van Afsondering.

  19. Die Natuur van die mens I Thess 5:23 Heb 4:12

  20. Die Doel en redehoekomons die Gees ontvang.

  21. Efe4:10Die Een wat afgekom het, is dieselfde Een wat opgegaan het ver bo al die hemele sodat Hy alles kon herstel 11 en Hy het sommige as afgevaardigdes, sommige as profete, sommige as boodskappersvan die goeie boodskap en sommige as herders en sommige as leermeesters gegee, 12 om die afgesonderdes volledig te maak vir hulle dade in die bediening tot opbouing van die liggaam van Die Gesalfde Een 13 totdat ons almal een sal wees in vertroue en in kennis van die Seun van God, een man, tot die mate van die volgroeidheid van Die Gesalfde Een. 14 Ons sal ook nie meer kinders wees wat geskud word en gepla word deur elke wind van lering nie; deur die bedrog van mense, wat deur slinksheid beplan om te mislei nie, 15 maar ons is standvastig in liefde en dat alles waarmee ons besig is, mag vermeerder in Die Gesalfde Een, wat die Hoof is 16 en vanuit Hom is die hele liggaam inmekaargepas en een gemaak by elke ligament, volgens die gawe wat elke ledemaat na mate ontvang het, vir die groei van Sy liggaam sodat Sy gebou in liefde voltooi kan word.

  22. 17 Dit sê ek en getuig ek in hwhy dat julle van nou af nie langer moet leef soos die ander van ander nasies, wat leef in die leegheid van hulle denke, nie. 23 Julle moet die gees van julle denke voortdurend vernuwe 24en die nuwe mens aantrek wat in God, in onpartydige opregtheid en in die reinheid van die waarheid geskape is. Dit gaan alles oor die herstel van die Koninkryk

  23. Yeg 36:27 Ek sal My Gees in julle sit en julle in My instellings laat loop en julle sal versigtig wees om My wette na te kom. Yog 14:26 sal julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.

  24. Yog 16:12,13 maar wanneer Hy, die Gees van die Waarheid, gekom het, sal Hy julle in die hele waarheid lei, want Hy sal nie uit Homself praat nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy sê en die toekoms aan julle openbaar.

  25. Efe4Die 5 areas van dienswerk • 11 - sommige • Afgevaardigdes = Eerstegrondoopbreek • Profete= Beskerm en gee rigtingaan. • Verkondiger / Boodskapper = Om uit • tereik en tedien in liefde. • Leermeesters = Virgroei en opbou. • Herders = Om die kuddetevoed en • voorte loop in leiding.

  26. 12om(Rede) • Volledig te maak vir hulle dade in die bediening • Tot opbouing van die liggaam van Die Gesalfde Een • 13 Een sal wees in vertroue en in kennis van die Seun van God, • Nie meer kinders wees • Wat geskud word • Gepla word deur elke wind van lering nie • Die bedrog van mense, wat deur slinksheid beplan om te mislei nie,

  27. 15standvastig in liefde • alles waarmee ons besig is, mag vermeerder • Die Gesalfde Een, wat die Hoof is • 16 hele liggaam inmekaargepas en een • volgens die gawe wat elke ledemaat na mate ontvang het • vir die groei van Sy liggaam

  28. Wat anders is - gevolge • 17 nie langer moet leef soos die ander van ander nasies nie • 23 Julle moet die gees van julle denke voortdurend vernuwe • 24en die nuwe mens aantrek • wat in God, • in onpartydige opregtheid • in die reinheid van die waarheid geskape is.

  29. Begeer net ditwatdeel is van die Koninkryk Mat 6:31 Jullemoetdaaromniebekommerdwees en vra: ‘Watsalonseet, of watsalons drink, of watsalonsaantreknie,’ 32 want dit is die andernasieswatkonsentreer op al hierdie dinge. Jullehemelse Vader weetdatjulleook al hierdie dinge nodig het, 33 maar soekeerste die Koninkryk van God en Syonpartydigeopregtheid en al hierdie dinge salookvirjullebygesit word. Dit is moeilik as ek in beheer is.

  30. 1 Yog 5:18 Ons weet dat elkeen wat vanuit God gebore is, nie sondig nie, maar Hy wat vanuit God gebore is, beskerm sy lewe en die Bose een raak nie aan hom nie. Y’hu 1:18 wat vir julle gesê het: ‘In die laaste tyd sal daar spotters wees wat volgens hul eie begeertes agter boosheid aangaan.’ 19Dit is hulle wat die natuurlike mens uitlig, want die Gees is nie by hulle nie. 20Julle egter, vir wie ons lief is, wees bemoedig in julle afgesonderde vertroue van bo af deur die Gees van Afsondering terwyl julle bid.

  31. Rom 9:1 Ek praat die waarheid in eenheid met Die Gesalfde Een en ek lieg nie; my gewete getuig vir my in eenheid met die Gees van Afsondering Rom 14:17 want die Koninkryk van God is nie eet en drink nie, maar onpartydige opregtheid, vrede, gesondheid, voorspoed, vergenoegdheid en vreugde in die Gees van Afsondering, 18want wie ook al Die Gesalfde Een hierin dien, is pragtig voor God en goedgekeur voor die mense. 19Laat ons nou vrede en mekaar se opbouing najaag

  32. Rom 15:13 Die God van hoop sal julle vol maak met alle blydskap, vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid deur die vertroue sodat julle oorvloedig kan wees in Sy versekerde verwagting deur die krag van die Gees van Afsondering! 14Ek is ook, my broers, oortuig van julle, dat julle self ook vol is van wat goed is en vol van alle kennis, in staat om ook ander te leer. 1 Kor 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam ’n tempel van die Gees van Afsondering is, wat in julle bly, wat julle van God gekry het, nie? Julle behoort nie aan julleself nie, 20want julle is gekoop vir ’n prys. Bring daarom eer, lof en aanbidding aan God in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.

  33. 1 Kor 12:11 Al hierdie dinge doen die een Gees en deel uit aan elkeen soos Hy wil, 12want net soos die liggaam een is en baie ledemate het, maar al die dele van die liggaam, al is hulle baie, een liggaam is; so ook met Die Gesalfde Een, 13want ons is ook almal deur een Gees gedoop tot een liggaam, of ons Jode of Arameërs, slawe of vrymanne is en ons is almal van een Gees gegee om te drink, 14want ook die liggaam is nie een ledemaat nie, maar baie.

  34. Tit 3:4 maar toe Sy sagtheid en die liefdevolle goedheid van God, ons Lewegewer, openbaar is, 5het Hy ons Lewe gegee; nie op grond van die dade van onpartydige opregtheid, wat ons gedoen het nie, maar deur Sy eie liefde, deur die wassing van die geboorte wat van bo af is en deur die vernuwing van die Gees van Afsondering; Efe 5:8 want julle was eers duisternis, maar nou is julle lig in eenheid met ons Meester. Leef daarom soos kinders van die Lig, 9want die vrug van die Lig bestaan in alle goedheid, onpartydige opregtheid en waarheid. 10Onderskei wat voor ons Meester aanvaarbaar is

  35. Die vrugte van die Gees is nie sporadies of ‘n keuse of net aan sekeres nie - Die Skrif is duidelik – as jy nie vrug dra nie word jy uitgekap.

  36. Gal 5:22 Die vrugte van die Gees is liefde, blydskap, vrede, geduld, sagte omgee, goedheid, vertroue,23nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is geen wet in plek nie, 24maar dié wat aan Die Gesalfde Een behoort, het die menslike natuur met al sy passies en begeertes gekruisig. 25Ons moet daarom in die Gees leef en aan die Gees oorgee 26en laat ons nie sonder lof en eer wees nie; mekaar slegmaak en jaloers wees op mekaar nie.

  37. Die Gawes Die Gawes van die Gees het nikstedoen met persoonlikeambisie of beroepskeusenie. Hulle is niegegee om individuelereputasietebou – hoërposisie in die plaaslikegemeentete gee of om jougeestelikegroeiuittebeeldnie. Hulle is nietrofeënie, maar gereedskap (middele) om ander se lewensaanteraak en tesëen.

  38. Die algemene leer is datjy ‘n gaweontvang en dit is altydjoune en jyfunksioneer net daarin. Dit is die gawevan die Gees. Wanneernodigbinne ‘n gegewetyd en situasiesal die gawedeurjoufunksioneerwatnodig is vir die Koninkryk van God om opgeligte word.

  39. Sy Gees wildeurmensebeweeg, maar sommige is niegereed en mis die geleenthede. Teologie en leringestaan in die pad om teerkendat Vader in en deurelkeenwerk en nie net sekerekaraktertrekke en spesialemensenie.

  40. Die Gawes 1 Kor12; Rom 12 en Efe4 1. Afgevaardigde – Om vrytewees om tegaan - Sendelinge. 2. Profeet – Verklaar die wil van God – waarsku, maar nooit in vrees. 3. Boodskapper – Bring die goeienuus van Yeshua aanongelowiges. 4. Leermeester – Om gelowigeste leer sodathullekanverstaan 5. Herder – Sorgvir en lei mense 6. Onderskeiding – Onderskei die waarheid van die leuen en valse. 7. Kennis – Om bonatuurlikekennistehêoor ‘n saak of aangeleentheidwatniegeleer is nie. 8. Wysheid – Insig in kennis / soos God ditsien 9. Vertroue – Tealletyevirwatnodig is – sonder om tesien. 10. Dienskneg – Om andereersteteplaas

  41. 11. Onderskraging – Om die 2de myl saam te loop 12. Gee – Sonder om terug te hou 13. Omgee – Dra die las saam met iemand – passie vir die behoeftige 14. Leierskap – Om voor te loop en te staan – nie baasspelerig of oorheersend = voorbeeld 15. Administrasie – Organiseer en orden dinge 16. Raadgewer – Roep tot aksie / adviseer 17. Genesing – Verskillend deur vertroue 18. Wonderwerke – Kragtige vertoon van God se krag bo die normale 19. Tale – Ongeleerde aardse taal – Hemelse taal vir persoon of gemeente met vertaling. 20. Vertaling van tale – Bevestiging van Boodskap

  42. Die gawes van die Gees is nie trofëe, talente, jobs of speelgoed nie. Die gawes van die Gees is Vader se bonatuurlike uitdrukking van liefde, omgee, sagtheid, genesing en lewe wat op ons uitgestort word.

  43. Ons Vader wil saam met ons in die koel van die aandwind loop soos saam met Adam in die begin; vir dit om te gebeur, moet ons getrou wees om ons deel te doen. Ons moet voortgaan om te werk aan eenheid in die vertroue om ons voor te berei vir wat kom. Om van een gedagte en Gees te wees was die getuienis van die afgevaardigdes voordat hulle gevul is met die Gees by Shavu’ot; dit moet ook ons getuienis wees. Maf Vader jou sëen soos wat jy ywerig soek na Hom en die eenheid van vertroue.

  44. Waarskuwing!! Satan sal nie gelukkig wees nie. – verwag aanvalle om jou Vrede, Vreugde en Blydskap te steel. Hy sal twyfel bring, maar weerstaan dit in die Naam van Yeshua. Jy weet jy het die outoriteit. God se Gees sal aan jou dinge uitwys wat nie reg is in jou lewe nie – Gee toe aan die Gees so gou moontlik.

More Related