1 / 17

Bedryfsinligtingstelsels

Bedryfsinligtingstelsels. Kontaksessie 1. Juran van den Heever. Bedryfsinligtingstelsels. Definisies : Data Inligting Inligtingstelsel Globalisering Mededingers Inherente inligtingskwaliteit Pragmatiese inligtingskwaliteit Inligtingsargitektuur. Bl.12. Inligtingstegnologie

Download Presentation

Bedryfsinligtingstelsels

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Bedryfsinligtingstelsels Kontaksessie 1 Juran van den Heever

  2. Bedryfsinligtingstelsels • Definisies: • Data • Inligting • Inligtingstelsel • Globalisering • Mededingers • Inherente inligtingskwaliteit • Pragmatiese inligtingskwaliteit • Inligtingsargitektuur Bl.12

  3. Inligtingstegnologie veral rekenaargebaseerd DIE SAKEWÊRELD HET VERANDER Inligting in bedryfskonteks Bronne van inligting Tipe inligting Bl.13

  4. Inligting in bedryfskonteks Rou onverwerkte datamet geen nut of waarde nie... ...word verwerk tot: Inligtingwat betekenis aan die data gee... Dit moet sin maak Dit moet vir besluitneming gebruik kan word. ...nou kan `nbesluitgeneem word! Bl.15

  5. Inligting wat belangrik is vir die onderneming se voortbestaan. b.l. 17 Inligting oor mededingers se doen en late. Inligting oor kliënte se behoeftes. Inligting oor wetgewing. Inligting oor nuwe tegnologie. Daarom maak elke onderneming van `ninligtingstelsel gebruik.

  6. Wat maak hierdie man suksesvol? • Hy kan met enige iemand in enige land besigheid doen. • Hy neem mededingers regoor die wêreld in ag. • Hy besit noodsaaklike tegnologiese kennis. • Hy gebruik die internet wat wêreldwyd deure oopmaak. • Dit is alles as gevolg van GLOBALISERING. Globalisering Bl. 18-19

  7. Meer effektiewe bedrywighede. • Nuwe produkte, dienste en sakemodelle. • Beter verhoudings met kliënte en verskaffers. • Verbeterde besluitneming. • Mededingersvoordeel. • Oorlewing. Hoe kan inligting tot die onderneming se sukses bydra? Bl. 19

  8. Bronne van Inligting (Waar kom al die inligting vandaan?) (Internet) - webtuistes 1. Die regering se Gazette Internasionale finansiële nuuskanale Misdaad en werkloosheidstatistieke. Navorsingsverslae Finansiële verslae Interne e-posse en memorandums Bemarkingsplan Die visie, missie en doelstellings Notules van vergaderings. Verbruikers – Marknavorsing, navrae, aansoekvorms. Mededingers – advertensies, jaarverslae, persvrystellings. Leweransiers – Katalogusse, terugvoer op verkope, inligting oor produkte. Agente Bl.21-25

  9. Tipes inligting wat deur ondernemings benodig word. Hoe lyk industrie, markaandeel, Wetgewing Senior bestuur Stel pryse vas, produkhoeveelhede, Middelvlakbestuur Voorraadopname, personeelaangeleenthede, Operasionele Bestuur Werknemers Bl.25-28

  10. Tipes bedryfsinligtingstelsels (bl. 28-35)

  11. Kwaliteitskontrole (bl. 36-38) Daar is kostes daaraan verbonde om te verseker dat inligting se kwaliteit op standaard is. Verkeerde besluite word geneem Koste van lae kwaliteit inligting Geleentheidskoste en mededingende voordeel Koste verbonde aan soek en herstel van foutiewe of verlore inligting

  12. Tipes inligtingskwaliteit (bl. 39-40) Waarde van data Pragmatiese inligtingskwaliteit Inherente inligtingskwaliteit data NB vir verskeie redes

  13. Hoe om kwaliteitsbeheer te verseker (bl.41-46) prosesse: 1. Definieer kwaliteitsvereistes van die inligting en argitektuur 2. Bepaal die kwaliteit van inligting 3. Meet die koste van inligting wat nie aan kwaliteitsvereistes voldoen nie. 4.Herstel en skoonmaak van data 5. Verbeter die kwaliteit van inligtingsprosesse 6. Vestig 'n inligtingskwaliteitsomgewing

  14. Proses 1: Ses stappe om te volg wanneer bepaal word wat kwaliteit van inligting is. Bevestig die vereistes in proses 1 Bepaal die inherente kwaliteit van die data Bepaal die bron waarteen die data getoets word. Kies `n ewekansige steekproef Toets die inligtingskwaliteit. Interpreteer die resultate van die kwaliteitstoets en stel verslag op.

  15. Proses 3: Volgende kostes moet in ag geneem word: Koste van infrastruktuur Koste van verwerking van inligting Koste om data te verkry Koste van foute as gevolg van besluite wat op foutiewe inligting baseer is. Langtermynkoste verbonde aan foutiewe data

  16. By proses 4 kan data op twee maniere skoongemaak word: Geoutomatiseerde metodes Fisiese metodes, waar mense die data fisies skoonmaak.

  17. By proses 5 kan 5 stappe geïdentifiseer word om kwaliteit van prosesse te verbeter. Stap 1: identifiseer die probleme wat opgelos moet word. Stap 2: ontwikkel `nplan vir verbetering van inligtingskwaliteit. Stap 3: implementeer die plan in `nbeheerde omgewing. Stap 4: toets die impak van die plan. Stap 5: standaardiseer verbeterings aan inligtingskwaliteit.

More Related