1 / 35

MTA-Studie na 8 jaar J Am Acad Child Adolec. Psychiatry, 2009

MTA-Studie na 8 jaar J Am Acad Child Adolec. Psychiatry, 2009. Was dit die moeite werd om kinders met ADHD te behandel? Watter lesse kan ons leer uit die studie? Dr Erich Theunissen M.B.Ch.B. ADHD. Algemeenste gedragsprobleem by kinders

ciqala
Download Presentation

MTA-Studie na 8 jaar J Am Acad Child Adolec. Psychiatry, 2009

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. MTA-Studie na 8 jaarJ Am Acad Child Adolec. Psychiatry, 2009 Was dit die moeite werd om kinders met ADHD te behandel? Watter lesse kan ons leer uit die studie? Dr Erich Theunissen M.B.Ch.B.

  2. ADHD • Algemeenste gedragsprobleem by kinders • Ritalin is in1944 gemaak, op mark gekom in 1954 en in 1960 spesifiek vir ADHD gebruik • Daar is DUISENDE artikels oor ADHD en Ritalin • Self:

  3. MTA-studie: Ondersoek die effektiwiteit van die behandeling van ADHD • 579 Kinders • 7 jr tot 9.9 jr ( gemid 8.5 jr) • Duur= 14 mnde • $11 miljoen • Vier groepe • Na 14 mnde: Almal uitgeplaas na “gemeenskaps-gesondeheid”

  4. Studie wys: Daar is GEEN eenvormige behandeling wat vir almal werk nie. Behandeling moet uitgewerk word volgens elke kind se probleme en behoeftes ADHD is NIE ‘n statiese toestand nie….. Dit verander met tyd! Daarom moet die kind dikwels opgevolg word en die behandeling ook aangepas word van tyd tot tyd.

  5. Studie wys: Deeglike monitering van medikasie met langer afsprake en maandelikse opvolg gee die beste resultate In hierdie fase het die medikasie-groep gemiddeld 3 dosisse per dag, 7 dae per week gekry..... met goeie resultate.

  6. Studie wys: Goeie opvolg is noodsaaklik vir effektiewe behandeling Gemeenskaps-gesondheid groep: Kinders is net 1 tot 2 keer per jaar gesien Elke besoek was kort van duur. Die meeste van die groep het ook medikasie gekry, maar die resultate was swak

  7. Op 24 mnde is ‘n normatiewe (LNCG) kontrole-groep van 289 kinders gekies om hulle te vergelyk met die studie-groep. Gemiddede ouderdom was 10.4 jaar wat dieselfde was as die studie-groep

  8. Na 3 jaar: Hoekom geen verskil tussen die 4 groepe van die MTA-studie nie? Na 3 jaar: almal nog beter as basis-lyn, maar GEEN verskil tussen die 4 groepe nie! Kry 3 subgroepe of klasse by die groep wat medikasie gebruik: Klas 1: 34% Konstante verbetering getoon. Groep wat baie gebaat het by Rx by 3 jr Klas 2: 54% Dramatiese verbetering reg aan die begin, wat gehandhaaf is by 3 jr Klas 3: 14% Wat aan die begin gebaat het by die Rx en later teruggeval het tot byna die begin-vlak voorRx Pasop vir meeloper toestande: angs, depressie, ODD, leerprobleme, Dosis of medikasie wat nie reg is nie ens.

  9. Na 8 jaar is die kinders nou 13 tot 16 jaar oud: Op 14 maande het 62% of 257 uit 406 kinders medikasie gereeld gebruik Na 8 jaar is daar net 32% van die kinders wat nog medikasie gereeld gebruik. Dosis: Gemideld 4 tab per dag 61% het medikasie op een of ander stadium gestop of was nie meer op medikasie by die 8 jr opvolg nie

  10. Redes waarom medikasie gestop word: • Berigte in pers: • Finansies: behandeling kan DUUR wees • Swak resultate van Rx of newe-effekte • Pasiënt voel goed en stop dan Rx • Probleme is opgelos na ongeveer 4 jaar • Hardkoppig en eie wys ouers en kinders • Neem nie Rx gereeld nie of soos hulle moet nie.

  11. Na 8 jaar is die kinders nou 13 tot 16 jaar oud: Tienerprobleme Die MTA-groep het in 91% van die afdelings wat gemeet is, duidelik slegter gedoen as die kontrole groep! Bv Akadelmies was die MTA-groep 50% swakker as die kontrole groep! Die MTA-groep normaliseer nie!!!! Les: Herken en behandel probleme: Kombinasies van medikasie, RO en psigoterapie mag ook nodig wees

  12. Na 8 jaar: Akademies Twee maal soveel kinders in die MTA-groep DOP of herhaal ‘n jaar as in die kontrole groep Persentasies wat jaar herhaal het: Comb 29% MedMgt 24% Beh 23% CC 30%

  13. Na 8 jaar: 15% (Med Mgt) tot 20%(CC) van die kinders het angs Beh = 17% Kontrole groep LNCG = 5.2 % Weereens is die idee dat Ritalin angs veroorsaak verkeerd bewys 6% tot 8% van die kinders het het depressie 15% (Comb) 20% (MedMgt) 20.5% (Beh) 16% (CC) het ODD Kontrole groep: ODD = 2.6 %

  14. Na 8 jaar:Ander belangrike verkynsels: Daar was GEEN toename in die insidensie van psigose , manie, hipomanie of “tics” in die medikasie-groep nie. Die idee dat die soort probleme vereger of veroorsaak word deur die gebruik vanstimmulant-medikasie is dus foutief.

  15. Na 8 jaar:Ander belangrike verkynsels: Net 30% van die kinders voldoen nog aan die DSM IV kriteria vir ADHD ! Les om te leer: Moenie NET op die DSM IV kriteria vertrou om te kyk of of die behandeling suksesvol is en of die kind se problme opgelos is Evaluasie van die kind se funksie ( akademies sosiaal, emosioneel ens ) is ‘n beter indikator Van hoe suksesvol jou behandeling is

  16. Na 8 jaar:Ander belangrike verkynsels: Wiskunde punte het verbeter by almal wat Medikasie gehad het NB: Wiskunde en tale ( lees ) is die belangrikste vakke om na te kyk in die kind se skoolwerk As die kind sukkel met die ander vakke, kyk na die kind se studiemetodes.

  17. Na 8 jaar: In die groep wat medikasie gebruik het Die gebruik van medikasie was gekenmerk deur uitwissing van al die probleme op 14 en 24 mnde By 6 en 8 jaar het die groep wat mediasie gebruik die volgende probleme getoon: • Impulsiwiteit • ODD • Funksionele probleme: • Sosiaal, Emosioneel en Akademies Waar kom die probleme vandaan?? en is die medikasie nie veronderstel om dit te voorkom nie ???

  18. Is dit mootlik om die kinders normaliseer met medikasie???? • As die kinders genormaliseer het in die eerste 14 maande, MOET dit moontlik wees om hulle te normaliseer later ook

  19. Na 8 jaar:Ander belangrike verkynsels: Na 8 jaar, het selfs ‘n 40% verhoging in die kind se dosis, NIE gehelp om van kinders te beter te laat vaar nie!!! Hoekom nie???? As daar ‘n probleem is, help dit meestal nie om NET die dosis te verhoog Nie……. Gaan soek WAT die probleem is en behandel dit spesifiek. NB: Verpreiding van dosis, leerprobleme, gemoed

  20. Na 8 jaar: In die groep wat medikasie gebruik het Die gebruik van langwerkende medikasie het ook nie die uiteindelike resultate verbeter nie! NB:Langwerkende medikasie werk nie vir almal nie Al word langwerkende medikasie gebruik, moet die dosis nog presies uitgewerk en aangepas word soos nodig Die resultate moet ook nog steeds deeglik opgevolg en dopgehou word om sukses te bereik…. EN al die ander probleme moet OOK nog steeds spesifiek behandel word!

  21. Langwerkende medikasie: bv Concerta: Praktiese feite wat belanrik is Daar is 4 sterktes: 18, 27, 36 en 54 Dit neem ongeveer een uur om te begin om te werk!!!..... en werk vir 10 tot 12 uur Party kinders staan sleg op en het onmiddelik ‘n effektiewe werking nodig. Ouer kinders en studente wat na 18hoo nog moet leer of werk: Gee ekstra dosis Ritalin 17-18h00 Party kinders het gedurende toetse of eksamens ekstra Ritalin nodig gedurende die dag, behalwe die Concerta

  22. Suksesvolle behandeling: Geagte Dr. Theunissen My Dogter, Estelle was omtrent nege jaar gelede een van u pasiënte. In graad drie kon sy skaars lees en moes remediërendeonderwysklasse by- woon. Tydens 'n besoek aan u praktyk het u ons meegedeel dat sy dat sy lei aan aandagafwyking-sindroom. U woorde aan my was op daardie stadium dat sy 'n "Porche" sonder Petrol is en u het vir haar medikasie voorgeskryf. Daar was omtrent onmiddellik 'n verbetering in haar skoolwerk na sy die medikasie begin gebruik het. Sy was omtrent vir een jaar op medikasie. Dit het later net beter en beter met haar skoolwerk gegaan. Tydens haar jare by Zwartkop Hoërskool was sy vir drie jaar onder die top tien presteerders in haar graad en het erekleure vir akademie ontvang. Sy het verlede jaar matriek geskryf. Uit die tien vakke wat sy geneem het, het sy sewe onderskeidings behaal, vir een vak 79% en vir die ander twee vakke 76% behaal. Hierdie jaar begin sy by NWU studeer vir die graad Bing Elektroniese Ingenieurswese.Ek wil u bedank vir wat u vir haar beteken het en hoop dat haar sukses vir ander kinders met dieselfde probleem 'n aansporing kan wees. Groete Wiaan L

  23. Toetse wat gebruik is om resultate te meet • Diagnose met DSM IV gemaak • Standaard Ouer-onderwyser vraelyste vir ADHD • Vraelyste vir agressie en gedrag: ouers en onderwysers • Ersnstigheid van gedragsprobleme: bots met polisie en aantal arrestasies • Algehele funksie: CIS ( Columbia Impairment Scale) • Vraelys vir depressie ( Childre’s Depression Inventory) • Vraelys vir angs (Multidimensional Anxiety Scale for Children) • Lees en wiskunde toetse • Onderwyser verslag oor akademiese vordering • Sosiale funksie (Social Skills Rating System: SSRS) • Opnames in psigiatriese hospitaal • Motor ongelukke en boetes • Verslag van Engels en Wiskunde onderwyser

  24. Hoekom normaliseer die MTA-Goep nie en hoekom doen hulle slegter as die kontrole groep: Swak opvolg ! Konsultasie te kort en lang tye tussen konsultasies Meeloper toestande en ander probleme word nie herken en behoorlik behandel nie Medikasie word nie behoorlik uitgewerk vir ELKE kind nie Medikasie word nie reg gegee nie of newe-efffekte word nie herken nie Les: spandeer tyd om ‘n GOEIE geskiedenis te kry en ‘n opsomming van AL die Probleme en inligting van die ma, kind en onderwyser te kry

  25. Les: Om net simptome van ADHD te meet en op te volg is nie genoeg nie!!!......... Want dit kan veroorsaak dat jy Dalk ‘n groot klomp tierners se ADHD gaan miskyk EN JY GAAN OOK NIE DIE MEESTE VAN HULLE PROBLEME HERKEN NIE!! As dieselfde bg parameters gebruik word tydens diagnose en opvolg sal baie beter resultate gekry word Maak ‘n lys of opsomming van AL die probleme en BEHANDEL al die probleme

  26. Na 8 jaar is hulle opsoming oa: Daar is ‘n behoefte vir die ontwikkeling van ‘n riglyn vir ‘n behandeling vir tieners wat effektief, beskikbaar en oor ‘n lang tyd bly werk Tieners met ADHD is nie maklik om te behandel nie Dit is belangriker om na die tiener se FUNKSIE en PROBLEME te kyk wanneer jy opvolg doen, as na die ADHD simptome

  27. Die MTA studie wys duidelik dat: Medikasie vir ADHD sal net werk as dit reg uitgewerk word en goed opgevolg word Gebruik tabelle en vraelyste om AL die probleme raak te sien en op te volg Behandel AL die probleme: as jy een uitlos, gaan jou behandeling nie goed werk nie Ritalin of stimulant-medikasie moet REG gegee word nl Dit REGTE dosis op die REGTE tyd en moet oor die HELE dag versprei word Omdat ADHD in die meeste gevalle SAAM met ander probleme voorkom, is Ritalin of stimulant-medikasie alleen, NIE genoeg nie!!! Klein dosisse van 2 tot 4 soorte medikasie sal beter resultate gee as ‘n massiewe dosis van net EEN soort medikasie alleen

More Related