1 / 18

EENHEID 3 REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE OPTREDE

EENHEID 3 REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE OPTREDE. EENHEID 3.1 2012/09/05 ALGEMENE INLEIDING P 34 -38 studiegids P 197 – 213 handboek. DIE GRONDWETLIKE RAAMWERK EN KONTEKS VIR GELDIGE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE

casey-booth
Download Presentation

EENHEID 3 REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE OPTREDE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. EENHEID 3 REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE OPTREDE

  2. EENHEID 3.1 2012/09/05 ALGEMENE INLEIDING P 34 -38 studiegids P 197 – 213 handboek

  3. DIE GRONDWETLIKE RAAMWERK EN KONTEKS VIR GELDIGE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE OM DIE KONSEP “REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE HANDELING” TE VERSTAAN, IS DIT BELANGRIK OM TE WEET HOE DIT IN DIE KONTEKS VAN DIE GRONDWET FUNKSIONEER EEN WAAR IN DIE GRONDWET DIT GEPLAAS KAN WORD

  4. Belangrikomadministratiefregbinne die konteks van die Grondwetteverstaan want: • 1) Administratiewehandelingesalslegsgeldigweesas hulaan al die vereistesvolgens die reg voldoen. • 2) Die 1996 Grondwet is die basiesebronwat die regmatigheid van administratiewehandelingebepaal. • Voor die Grondwet is gemeenregtelikebeginsels, statute en hofbeslissingsgebruikom die geldigheid van administratiewehandelingetebepaal. • Alhoewel die Grondwetbasiesevereistes vir geldigehandelingedeurstaatsorganestel, moetanderbronneookgeraadpleeg word om die kontekstebepaalwaarbinnehierdievereistesinterpreteer en aangewend word.

  5. MEES NB ARTIKELS IN DIE 1996 GRONDWET: -Artikel 2 Die Grondwet is die hoogste reg. Enige wet of handelingteenstrydig met dit is ongeldig. Die verpligtingeopgelê op administratieweliggamemoetnagekom word.

  6. -Artikel 7 HvRverseker die regte van allepersone in ons land. HvRbevestig die demokratiesewaardes van menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Die staatmoet die regte in bogenoemderespekteer, beskerm, bevorder en nakom Die regte in die HvR is ondergeskikaan die beperkingswatvervat of naverwys word in artikel 36, of elders in die HvR.

  7. Artikel 8 • Die HvR is van toepassing op alle reg, en dit bind ook alle wetgewing, die uitvoerende mag, die regterlike mag en alle staatsorgane • Bepalings in die HvR bind natuurlike en Regspersone

  8. Artikel 32: Bepaaldatelkepersoon die reg het van toegang tot enigeinligtingwatdeur die Staat of enigeanderpersoongehou word watvereis word vir die uitoefening of beskerming van enigeregte. Nasionalewetgewingmoesverorden word omeffekaanhierdieregte gee, en datditvoorsieningkanmaakvirredelikemaatstawweom die administratiewe en finansiëlelas van die staatteverlig. – Die Wet op Toegang tot Inligting. Regtot inligting van belangvirgeregterlikehersiening van administratieweoptrede. `n Persoonwatbeweerdatdaarinbreukgemaak is op syregdeuradministratieweoptrede, kanhom op die betrokkeliggaamberoepom die nodigeinligtingtevoorsienwat `n invloed het op die uitoefening of beskerming van die betrokke reg.

  9. Artikel 32 maaknievoorsieningvirtoegang tot alleadministratieweliggame of instelling. En die verskaffing van inligting is beperk tot inligtingwat die individuvereisvir die uitoefening of beskerming van sy / haarregte.

  10. 32 Toegang tot inligting (1) Elkeen het die reg op toegang tot- (a) enige inligting wat deur die staat gehou word; en (b) enige inligting wat deur 'n ander persoon gehou word en wat vir die uitoefening of beskerming van enige regte benodig word. (2) Nasionale wetgewing moet verorden word om aan hierdie reg gevolg te gee, en kan voorsiening maak vir redelike maatreëls om die administratiewe en finansiële las op die staat te verlig.

  11. ARTIKEL 33: • Almal het die reg tot regverdigeadministratieweoptrede. • Almal het die reg tot administratieweoptredewatregmatig, redeliken prosedureelbillik is. • Almalwie se regtenadeliggeaffekteer is deuradministratieweoptrede get die regom van geskreweredesvoorsiente word. • Nasionalewetgewingmoetaangeneem word omeffekte gee aan die regte en moet: • Voorsienviroorsig van administratieweoptrededeur ‘n hof; • Waar van toepassing – onafhanklike en onpatydigetribunaal • Plig op staatplaasomeffekte gee aanbgregte • Doeltreffendeadministrasietebevorder.

  12. Artikel 33: Konsepvan administratiewegeregtigheidsoos in artikel 33 vervatspeel `n belangrikerolomteversekerdat die administrasieaan die basiesevereistes van geregtigheid in die uitvoering van hulfunksiesvoldoen: -Administratiewegeregtigheidversekergeregtigheidvir die individuelepersoon en privaatinstansies in hulverhoudings met administratiewestaatsorgane. -Artikel 33 – Nasionalewetgewingsêdatwetgewingingestelmoes word – Promotion of Administrative Justice Act -Administrasie en hulstaatsorganemoetvoldoenaanal die vereistesvirgeldigeadministratieweoptrede (wettigheid, reverdigeprosedures en redelikheid). -Die howe is die bewaarders van administratiewegeregtigheid. Artikel 33 praat van ALLE persone – sluitvreemdelinge in

  13. 34 Toegang tot howe Elkeen het die reg dat 'n geskil wat deur die toepassing van die reg besleg kan word, in 'n billike openbare verhoor beslis word voor 'n hof of, waar dit gepas is, 'n ander onafhanklike en onpartydige tribunaal of forum.

  14. -Artikel 39 Wanneer `n hof, tribunaal of forum die HvR interpreteer moet dit die waardes bevorder wat gegrond is op `n oop en demokratiese gemeenskap, gebasseer op menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Wanneer wetgewing interpreteer word, en wanneer die gemenereg of gewoonterg ontwikkel word, moet elke hof, tribunaal of forum die gees, betekenis en oofmerke van die HvR bevorder. -Artikel195 Publieke administrasie moet uitgevoer word volgens demokratiese waardes en die beginsels vervat in die Grondwet. Hierdie beginsels sluit in die verskaffing van dienste op `n onpartydige, regverdige en billike basis sonder partydigheid; die aanspreeklikheid van publike administrasie, deursigtigheid en bestuurspraktyke gebasseer op objektiwiteit, regverdigheid, en die behoefte om die wanbalans van die verlede te herstel en om `n wye verteenwoordegende deelname te verseker. Hierdie beginsels is van toepassing op administrasie in elke sfeer van die regering, staatsorgane, en publieke ondernemings. -Artikel 239 definisie van “Staatsorgaan”

  15. Uitsluitingsklousules Artikel 34 (Reg op toegang tot howe) van die Grondwet bepaal soos volg: “Elkeen het die reg dat `n geskil wat deur die toepassing van die reg besleg kan word, in `n billike openbare verhoor beslis word voor `n hof of, waar dit gepas is, `n ander onafhanklike en onpartydige tribunaal of forum.” Aangesien artikel 9 (die reg tot gelykheid voor die reg asook die reg tot gelyke beskerming van die reg), en artikel 35(3) `n reg van toegang tot `n hof verskaf, kan dit gevra word waarom dit nodig was om artikel 34 in die Grondwet in te sluit. Daar word geargumenteer dat die belang van hierdie artikel geleë is in die feit dat dit effektief die wetgewende mag se mag om uitsluitingsklousules te promulgeer, inkort, aangesien die wetgewende uitsluiting van regterlike hersiening nie meer moontlik is nie. Gevolglik is hierdie artikel van groot belang vir die beskerming van individuele regte soos gelys in hoofstuk 2 van die Grondwet..

  16. Uitsluitingsklousules Vorige sisteem van Parlementêre soewereiniteit, kon die Parlement geregtelike hersiening van administratiewe handelinge uitsluit deur “uitsluitingsklousules”. Hierdie klousules was `n daaglikse gebeurtenis. Byvoorbeeld, individue was gearresteer sonder verhoor en fundamentele regte soos vryheid van uitdrukking was ingeperk. Dus, die vereiste van regmatigheid (en ook die fundamentele reg van toegang tot howe) verbied wetgewende uitsluiting van geregtelike hersiening en kan net beperk word as dit aan al die vereistes van die beperkingsklousule voldoen.

  17. “Parastatals” en “fringe organisations” `n Fundamentele vraag is of artikel 33 slegs van toepassing is op staatsorgane soos regeringsdepartemente, en of parastatel en buite-organisasies ook ingesluit word. Wiechers stel voor dat vier toetse gebruik kan word om te bepaal of `n organisasie `n administratiewe liggaam is of nie: -Of die liggaam ingestel is deur `n statuut; -Of dit deel geword het van `n ingestelde administratiewe hiërargie; -Of dit `n publieke berpligting of funksie uitvoer -Of die liggaaam met gesag beklee is. Volgens Baxter word publieke ondernemings of “fringe organizations”, “parastatals”, en “quangos” ook beheers deur administratiefreg. Byvoorbeeld: Transnet, SABC, Law Societies

  18. Literatuur Eenheid 3.1 in Gids

More Related