1 / 36

Torakale beelding

Torakale beelding. Borskas radiografie en ander tegnieke. X-straal projeksie. Department of mobile eenheid Projeksie – PA of AP n.a.v rigting van X-strale deur die pasiënt Hart vergroot met AP projeksie X-straal word geneem tydens volle inspirasie Arms in abduksie. X-straal projeksie.

carl
Download Presentation

Torakale beelding

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Torakale beelding Borskas radiografie en ander tegnieke

  2. X-straal projeksie • Department of mobile eenheid • Projeksie – PA of AP n.a.v rigting van X-strale deur die pasiënt • Hart vergroot met AP projeksie • X-straal word geneem tydens volle inspirasie • Arms in abduksie

  3. X-straal projeksie

  4. X-straal projeksie • Laterale X-straal – pasiënt gedraai 90º, geaffekteerde kant op film kasset • Arms vorentoe uitgestrek

  5. X-straal projeksie

  6. X-straal projeksie • Laterale decubitus – klein pleurale effusions • Pasiënt lê horisontaal, geaffekteerde kant onder • Film kasset agter die pasiënt, X-straal van voor

  7. X-straal projeksie • Lordotiese film – middellob kollaps • AP projeksie – pasiënt geboë rug na agter sodat skouers kasset raak

  8. Ander tegnieke • Fluoroskopie – “real time” visuele terugvoer oor pasiënt op televisie monitor

  9. Ander tegnieke • Ultrasonografie – hoë-frekwensie klankgolwe • Beperkte gebruik in borskas, wel vir hart

  10. Ander tegnieke • Rekenaar Tomografie (RT) – X-straal buis wat roteer om pasiënt

  11. Ander tegnieke • Magnetiese resonansie (MR) – pasiënt lê in middel van ‘n groot magneet • Kombinasie van intense magnetiese veld en ‘n reeks radiofrekwensie golwe

  12. Ander tegnieke - MR

  13. Ander tegnieke • “Radionuclide” beelding – ventilasie-perfusie beelde van die long • Veral as pulmonale embolus vermoed

  14. Intervensie metodes • Naald biopsie

  15. Intervensie metodes • Arteriografie – gly katerter van femorale vene of vene in elmboog deur rgetre kant van hart na pulmonale arterie • Kontras ingespuit

  16. Normale borskas X-straal • Buitelyn van mediastinum en hart • Die hila • Pulmonale vate en hoof bronchi • Diafragma • Sagteweefsel en bene van borskas

  17. Normale borskas

  18. Mediastinum en hart • Mediastinum – tragea, aorta boog, superior vena cava en esofagus • Hart – 1/3 regs van werwelkolom en 2/3 links • Transvers diameter van hart minder as transvers diameter van hemitoraks

  19. Hila en diafragma • Hila – pulmonale arteries en venes • Diafrgma – hoogste punt van regter hemidiafragma tussen anterior eindes van 5de en 7de ribbes • Links 2cm laer in regop posisie • Kostofreniese hoeke • Laterale plaat – hart aan een wat plaat lees se linkerkant

  20. Laterale X-straal

  21. Interpretasie van X-straal • Naam van pasiënt, tyd en datum • Linker- en regterkant merkers • PA of AP • Ruglê vs regop (staande) • Pasiënt rotasie – afstand tussen mediale eindes van klavikel en spineuse proses van werwel op dieselfde vlak • Mate van inspirasie

  22. Interpretasie van X-straal • Behoort vertebrale liggame deur hartskaduwee te kan sien • Toraks (benig) • Hart en mediastinum • Diafragma en kostofreniese hoeke • Longe

  23. Konsolidasie • Lug-gevulde spasies verplaas met produkte van siektetoestand – water, etter of bloed • Gelokaliseerde areas – infeksie • Radiologiese tekens – lug brongogramme en silhouette teken • Lug brongogram – swart vertakkende strukture • Silhouette teken – rant van struktuur weg/versluier

  24. Konsolidasie

  25. Kollaps (atelektase) • Geen lug in lob of long en dus kollaps daarvan • Tumor, vreemde voorwerp of sputumprop

  26. Kollaps - tekens • Versluiering van gekollabeerde lob • Skuif van fissure • Silhouette teken • Hila en mediastinale verskuiwing • “Crowding” van vate, lugweë en ribbes aan geaffekteerde kant • Elevasie van hemidiafragma

  27. Regter bokwab kollaps

  28. Regter middellob kollaps

  29. Regter onderkwab kollaps

  30. Linker bokwab kollaps

  31. Linker onderkwab kollaps

  32. Pneumotoraks

  33. Pleurale effusie

  34. Pulmonale nodules en metastasis

  35. Long abses

  36. Pediatrie

More Related