1 / 26

PROBLEEMOPLOSSING

PROBLEEMOPLOSSING. Probleme met jou rekenaar??. ILLEGAL OPERATIONS. As jy iets wil doen wat die Bedryfstelsel of die CPU nie verstaan nie. OORSAKE. Sagteware wat op die agtergrond werk Vuil CD Sagteware met foute Foutiewe lêers Swak, verkeerde drywerprogramme Virusse

calum
Download Presentation

PROBLEEMOPLOSSING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. PROBLEEMOPLOSSING

  2. Probleme met jou rekenaar??

  3. ILLEGAL OPERATIONS As jy iets wil doen wat die Bedryfstelsel of die CPU nie verstaan nie.

  4. OORSAKE • Sagteware wat op die agtergrond werk • Vuil CD • Sagteware met foute • Foutiewe lêers • Swak, verkeerde drywerprogramme • Virusse • Hardeware wat bygevoeg is • Fout in sagteware kode • Foutiewe Windows • Swak geheue

  5. STADIGE PC • Installeringsprobleme • Drywer probleme • Spioenware • Trojans, virusse, wurms • Foutiewe “registry” sleutels • Te min RAM

  6. SAGTEWARE REAGEER NIE • Sagtware / hardeware instruksies bots met mekaar • Probleme met programmatuur of drywers • Rekenaar moet opgegradeer word

  7. WINDOWS SKAKEL SELF AF EN AAN • Sagtware probleem • Hardeware probleem • Hitte verwante probleem • Virus • Bedryfstelsel probleem • Ander hardeware probleem

  8. NON-SYSTEM DISK ERROR Vergeet om stiffie uit te haal Of in BIOS gestel om te “boot” met iets anders as hardeskyf.

  9. Muis probleme? • Bots met ander toestel • Nie aan regte poort gekonnekteer • Swak hardeware • Gevriesde rekenaar • Vuil muis • Swak kwaliteit muis

  10. SLEUTELBORD PROBLEME? Beep geluid? Nie gekonnekteer

  11. PROBLEME MET DIE MONITOR? • Nie aan • Slaap • Nie behoorlik gekoppel • Verkeerde instellings • Hardeware probleme • Blou skerm –ge-’crash’ skakel af en aan in Safe mode • Net sekere kleure – nuwe skerm • Resolusie - Drywers foutief

  12. USB KONNEKSIE FOUTE • Haal uit en konnekteer weer • Nie genoeg krag

  13. KLANK PROBLEME • Luidsprekers ingeprop? • Luidsprekeres aangeskakel • Volume kontrole? • Drywers • ‘Mute’?

  14. DRUK PROBLEME? • Ingeprop en aangeskakel? • Drukkerkabel in goeie toestand? • Druk toets bladsy • Regte drukker gekies? • Watter een is verstek? • Haak papier vas? • Is daar papier in?

  15. REBOOTING • Proses wat bedryfstelsel begin as die gebruiker die rekenaar aanskakel. • Rekenaar soek instruksies om te volg in die BIOS (Basic Input Output System). • BIOS = program die ROM wat verskillende toestelle herken en beheer. • BIOS kontroleer hardeware, soek vir hardeskywe, ens. • Die BIOS laai die bedryfstelsel in geheue en dan neem die bedryfstelsel beheer oor.

  16. WARM REBOOT Herlaai die rekenaar deur WINDOWS COLD REBOOT Skakel die rekenaar af op die regte manier en skakel dit weer aan.

  17. Maak jou rekenaar reg!

  18. HERSIENING 1. Wat is ‘n ‘illegal operation’? 2. Wat gebeur as ‘’n rekenaar laai? 3. Wat beteken dit as jou rekenaar in SAFE MODE is?

  19. HERSIENING (vervolg) • Verduidelik die verskil tussen ’n COLD REBOOT en ’n WARM REBOOT? 5. Wat kan versoorsaak dat ’n rekenaar stadig is?

  20. HERSIENING (vervolg) 6. Waarom maak my rekenaar so ’n aaklige geluid? Wat kan dit versoorsaak? 7. Wat gebeur as jy ’n drukopdrag ‘pause’?

  21. HERSIENING (vervolg) • Hoe sal jy weet of jou rekenaar nog RAM nodig het? • As jy ’n groot dokument wil druk kry jy ’n boodskap oor ‘spooling’. Wat beteken dit?

  22. HERSIENING (vervolg) 10. Jy het ’n nuwe videospeletjie geïnstalleer en kry nou heeltyd ILLEGAL OPERATIONS boodskappe? Hoe kan jy die probleem oplos?

  23. HERSIENING (vervolg) 11. Jy probeer jou rekenaar te laai maar ontvang heeltyd die volgende boodskap: NON-SYSTEM DISK. Wat is die eerste ding wat jy sal probeer doen?

  24. HERSIENING (vervolg) 12. Jy ondervind probleme wanneer jy ’n DVD probeer skryf. Jy is baie gefrustreerd want die rekenaar hang en dan moet jy die DVD weggooi. Hoe kan jy dit verhoed?

  25. HERSIENING (vervolg) 13. Gister wou jy 2 dokumente druk maar toe het jy per ongeluk 20 i.p.v. 2 getik. Hoe kon jy die proses gestop het?

  26. HERSIENING (vervolg) 14. Waar kan jy sien watter drukker is jou verstek drukker? 15. Wat is ’n BLOU SKERM? 16. Waarom tel sommige rekenaars USB toestelle op en ander nie?

More Related