1 / 53

MIS R eza de W et

Saamgestel deur: C. du Preez 2012. MIS R eza de W et. ’n Kykie na: die monoloog as vertelstyl die magiese element die vertelling as bevrydingselement by sommige karakters die rol van transformasie identiteit. GERTIE Gevange in haar eng sienings en omstandighede

brier
Download Presentation

MIS R eza de W et

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Saamgesteldeur: C. du Preez 2012 MIS Rezade Wet

  2. ’n Kykie na: • die monoloog as vertelstyl • die magiese element • die vertelling as bevrydingselement by sommige karakters • die rol van transformasie • identiteit

  3. GERTIE • Gevange in haar eng sienings en omstandighede • Gevange in Miem se dominerende houding en beswering • Soeke na bevryding dryf haar tot desperate optrede

  4. POGING: • BESOEK DIE SIRKUS EN KYK NA DIE FRATSE. • WAAROM JUIS FRATSE?

  5. Die fratseraak ’n versinnebeelding van die mens seonvolmaaktheid

  6. FRATSE

  7. Gertiebesoek die fratse, want: • Hulleraak ’n versinnebeelding van die mens se onvolmaaktheid • Gertie is bewus van haar “onvolmaakte” toestand: voorkoms, ens. en kan met hulleidentifiseer • Let op hoe syas’t ware deel word van die sirkus se magieseruimtetydenshaarvertelling

  8. Deur die vertelling word sy ’n paaroomblikke lank in die • magiesewêreldvan die sirkusingetrek • verkrysytydelikebevrydingvan haareentonigeaardsebestaan • transformeersy in ’n menswatdeel word van ’n wonderwêreld, ook later tydensKonstabel se vertelling van tantHannie

  9. WAT SÊ DIE NEWETEKS: • Gertie vryf haar hande asof sy gereedmaak vir ’n groot geleentheid • Kort stilte ter voorbereiding • Nie onthou nie - beleef

  10. Kort sinne: “Halfdonker tent. Net fakkels in die hoeke” • Slot: (Kyk na Miem en Meisie asof sy wakker word)

  11. MAAR • IRONIE: Hierdie mense is ook vasgevang - binne die magiese ruimte van die sirkus en binne onvolmaakte liggame. Dit laat jou wonder aangaande Meisie se “bevryding”

  12. HOE BEREI GERTIE SE VERTELLING ONS VOOR OP LATERE GEBEURE/SITUASIES?

  13. Hulle is deel van die onvolmaaktes/ die randfigure, net soos die ander karakters. Hulle is identiteitloos. Naamborde, maar geen name nie – net tipes: “Vetste Vrou”, “Die klein mannetjie”

  14. Meisie is aanvanklik naamloos – onpersoonlik • Word later juffrou, dan Margaretha • Suur sweet tussen die vetvoue. Konstabel se latere verwysing na ’n suur reuk by ouer vroue

  15. Laaste naambord: “Die Aapmens” • Dit sou kon verwys na die evolusie Die aapmens is dood – dus die vermiste skakel is nog steeds nie gevind nie – • Sluit aan by hul onvolmaaktheid.

  16. MEISIE: TWEE MONOLOË • Vertelling van haar mislike bestaan van vlieë en mis: • Mis om die huis

  17. Mis van vlieë teen die ruite: Sy is die Aspoestertjiewatallesmoetskoonmaak

  18. Mis van vlieë op die tertjies as Danie kom kuier: • Vlieë in die melk:

  19. Hierdie monoloog gee die kyker ’n kykie op haar bestaan en maak haar soeke na vryheid verstaanbaar. Dit is haar eerste tree na vryheid – dié uitstorting van emosie waarvoor sy nog nooit voorheen ’n kans gehad het nie.

  20. Monoloog word ’n samevatting van die BANALE waaraansyelke dag uitgelewer is: Mis Vlieë Groot, blink brommers Stank slopemmer Die stilMeisieraakselfsbynahisteries

  21. NAAM: Konstabel spreek haar aan as juffrou en later Margareta Johanna Uiteindelik verkry sy ’n identiteit

  22. Onsvind in die monoloog ’n tipemagiesemeevoering. Die magiese en banale word met mekaarvermeng – dit is die LEWE – nie net mooi of leliknie

  23. IRONIE Uit die banalekomook die magiesetevoorskyn: Die mensesoekmis omte plant; dus: nuwelewe.

  24. Meisie is die blom wat uit die mis groei.

  25. Meisie se tweede monoloog bring haar nog ’n tree nader aan haar bevryding. Die magiese krag van die sirkus kom hier sterk na vore. Sy ondergaan ook ’n gedeeltelike transformasie tydens die vertelling – word deel van die sirkusmilieu: • gordyne waai op maat van sirkusmusiek; • musiek word harder

  26. Toon tog haarinnerlikebotsingwatrede gee virhaarsoekenavryheid: • Sal vertel en daarnavirewigvergeet • Die musiekwat harder word en die liggies is asofdithaar teen haar ma se sin roep en loksoos in die slot.

  27. Wegsluip: Dit dui op Miem se beswering van die Bose waaruit Meisie bevryding soek. Let op dat sy nie Gertie se fratse (die onvolmaakte) sien nie. Wat sien sy alles?

  28. Sy loer net deur ’n gaatjie in die tent – sou dit kon sien as haar beperkte sig (sluit aan by hul geestelike blindheid).

  29. Die Towenaar besig met die meisie wat ONWILLIG is om sy “slagoffer” te wees! Klink dit bekend?

  30. Die meisie se worsteling laat ons dink aan Meisie se laaste innerlike botsing voor sy saam met Konstabel by die deur uit dans.

  31. Die vertelling van die meisiewatmiddeldeurgesny word en danweer “heel” gemaak word, is simbolies van Meisiewat ’n stukkendelewevoer, maardeurKonstabel heel gemaak word as hysytowermanteloorhaarswaai.

  32. Wanneer sy by die gedeelte kom waar Miem haar betrap, keer sy terug na die Meisie-karakter en na haar Aspoestertjie mislike werklikheid van banaliteit.

  33. KONSTABEL en die SONSVERDUISTERING

  34. Konstabel: vertelling nie ’n bevryding vir homself nie MAAR die magiese vertelling is ’n voorloper van / gereed maak vir die uiteindelikevrymaakgebeure. Hy manipuleer hulle as ‘t ware daarmee en stel hul sielkundig in op wat kom.

  35. Let op systylwathyaanwendomhulletemanipuleer: • Herhaal hoe graaghydaaroorpraat; • Speel op hulgevoeloor hoe hynouniemeerkanonthouhoe dingelyknie; • “Ekvertélditnie. Eksiéndit. Voor my oë”.

  36. Waarsku dat niemand hom moet onderbreek nie – skep amper ’n “heilige oomblik” en afwagting • Nes Gertie – ook stomp sinne • Magiese oomblikke: Die huis wieg en kraak • Detail, bv. tant Hannie – reeds ’n voorloper later vir Gertie

  37. TantHanniefluister – skep spanning • hoendersskel, • waai teen die draad vas • kwepersvalsooshael.

  38. blomme vlieg weg • Ma se stem klink ver en dofweg • Ma verdwyn • die lug is vol blare en vere

  39. Klimaks van sy vertelling: Sien, die son het my oë uitgeskroei. Dit sluit aan by die sprokie-element en magiese Hierdie vertelling lei hom om oor vrouens te praat, wat weer tot sy vertelling van tant Hannie lei waardeur Gertie gedeeltelik bevry word.

  40. Soos die blomme en hoenders wegwaai en deel word van die magiese, so raak Meisie aan die einde vry van die aardse en dans kaalvoet weg

  41. Konstabel is die manipuleerder wat hulle soos sirkusdiere in sy mag het d.m.v. sy vertelling

  42. MIEM Haarvertelling en uitstorting van haar seksuelefrustrasie kannienagelaat word nie.

  43. Syraakgedeeltelikbevry as sy met Konstabelpraat en vertel hoe syvoeloorGabriëlwatnou al 7 jaar in die solder sit en nou is daarweer ’n man in die huis

  44. Ditlaatons wonder: SEWE - ’n volmaakteBybelsegetal. Is Gabriël se sewejaar van selfopgelegdeballingskapniedalkverbynie? KomhyniedalkafomdatMeisieweg is nie? (LW: nieomdatsytrounie!) Is dit die pryswatMiemmoetbetaalomseksuelebevrydingtekry?

  45. Ons is terug by haar borstrok wat uitgetrek is aan die begin. Sy word ook verder gedeeltelik bevry deur te kan praat – veral met ’n man!

  46. UITEINDELIK VRY!!!

  47. Miem glo as sy Meisie so vashou, beskerm sy haar en is sy veilig soos ’n voëltjie in ’n nessie

  48. Eintlik soek Meisie net bevryding uit hierdie beswerende omstandighede. Die voëltjie wil juis uit die nes uit.

  49. Tydens Meisie se vertelling laat die towenaar die voëls uit ’n hokkie vry Meisie vlieg ook aan die einde vry weg soos die voëls van die sirkus.

  50. Die moontlikheid bestaan nog altyd dat hy die slang is wat haar aan die einde in sy mag kry. Wie sal weet?

More Related